AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se...

45
AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT TAAK 10

Transcript of AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se...

Page 1: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

AFRIKA

SE WEER EN KLIMAAT

TAAK 10

Page 2: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Afrika se klimaatstreke:

Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se

ligging oor die ewenaar, en sy byna simmetriese ligging in die

Noordelike en Suidelike Halfrond veroorsaak.

Klimaatstreke kan uitgeken word aan wisselings in die

hoeveelheid energie en humiditeit.

Afrika se klimaat is meestal tropies, want 70% van Afrika se

grondgebied lê tussen die Kreef- en Steenbokskeerkring.

Ander faktore, soos die uitwerking van land- en watermassas,

topografie en seestrome beïnvloed ook die kontinent se klimaat.

Afrika se klimaat kan as sewe klimaatstreke in drie algemene

kategorieë geklassifiseer word.

Page 3: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Afrika se klimaatstreke:

tropies - ekwatoriaal, savanna

halfwoestyn en droogland - semi-aried, woestyn

vogtige middelbreedte - Mediterreens, hoëveld, vogtig-

subtropies.

Page 4: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 5: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Ekwatoriale klimaatstreek

(tropies / vogtig) Kom voor vanaf die Kongodelta tot by die

Guineekus.

Konstante hoë temperature.

Jaarlikse temperatuurspeling is minder as die

daaglikse verskille.

Heelwat wolkbedekking a.g.v. hoe humiditeit -

meer as 80%.

Swaar reënval deur die jaar; meestal

konveksiereën; meer as 1 270 mm; geen droë

seisoen nie.

Swaar reën met donderweer en weerlig,

gewoonlik namiddae.

Page 6: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 7: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Savanna-klimaatstreek

(tropies / nat en droog) Lê aan weerskante (noord en suid) van die

ekwatoriale streek.

Hoë temperature.

Groter daaglikse en seisoenale temperatuur-

verskille (vergelyk klimaatgrafieke).

Het 'n herkenbare jaarlikse verspreiding van

reënval.

Swaar reënval in die somer (baie sonlig);

meestal konveksiereën.

Droë winters; minder sonlig.

Page 8: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 9: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Semi-ariede klimaatstreek: Geleë aan die droë kante van die savanna en

noord van die Sahara.

Somerreënval; min; wisselvallig; selde meer

as 500 mm per jaar.

Baie warm somers; daaglikse maksimum-

temperature bo 32 °C.

Hoë evapotraspirasie-vlakke.

Winters is koud en droog.

Page 10: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 11: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Woestyn klimaatstreek: Kom aan die westekant van Afrika voor

(Sahara en Namib).

Uiters hoë somertemperature (veral in die

Sahara).

Warm winters.

Baie min reënval.

Lae humiditeit.

Page 12: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 13: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Mediterreense klimaatstreek: Geleë by noordelike en suidelike uiteindes van

die kontinent .

Warm tot baie warm somers, gematigde tot

koel winters.

Temperature wissel van 21 °C in die somer tot

10 °C in die winter.

Somers is droog en winters is nat, meestal

weens sikloniese reën.

Lae humiditeit (oor die algemeen)

Page 14: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 15: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Hoëveld klimaatstreek: Die ligging buite die trope en die hoogte bo

seevlak lei saam tot 'n meer gematigde

klimaat.

Daar is steeds uiterstes: somers is warm; ryp

in winternagte;

Winters is droog, met sonnige dae; vinnige

hitteverlies weens strating;

Temperatuur-inversie vind snags plaas.

Somer-konveksiereën met donderstorms is

algemeen; trek dan weer vinnig oop.

Page 16: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 17: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Vogtige-subtropiese

klimaatstreek: 'n Smal kusstrook met 'n humiede subtropiese

klimaat; geleë aan die suidooskus van Suid-

Afrika

Effe koeler as die savanna in die noorde, maar

somertemperature is warm, met koeler

toestande in die winter.

Hoë reënval in die somer.

Page 18: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 19: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Lugdaling (divergensie) en konvergensie -

verband met reënval:

Temperature is oral in Afrika hoog, behalwe hoog bo seevlak en

gedurende die winter in die verre suide en noorde.

Dit is omdat die hele kontinent binne 35° van die ewenaar lê.

Die wisseling in die hoeveelheid reënval en seisoen van reënval

oor Afrika bepaal die verskille in die omgewing van streek tot

streek.

Page 20: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 21: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Lugmassas en windstelsels oor Afrika: Die verskille in Afrika se klimaat word beïnvloed deur faktore soos die

afstand van die see en plaaslike topografie.

Die belangrikste faktor is egter die wisseling in die posisie van twee

belangrike lugmassas en die windstelsels wat daarmee gepaardgaan.

Dit word in skets aangedui.

Die kontinentale tropiese (cT) lugmassa ontstaan oor die Sahara-woestyn,

en is dus warm en droog. Die ooste- en noord-oostewinde gaan gepaard

hiermee.

In Wes-Afrika word hierdie winde die Harmattan genoem. Dit waai in die

rigting van die ITKS en het 'n uitdrogende invloed.

Die maritieme-tropiese (mT) lugmassa ontstaan oor die Atlantiese Oseaan

en is dus warm, vogtig en onstabiel. Die suidwestewinde gaan gepaard met

hierdie lugmassa en het seisoenale hoë reënval kenmerke.

Page 22: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 23: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Warm en nat Harmattan-winde

Page 24: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Impak van lugdaling en konvergensie op reënval: Ons gaan kyk na 'n voorbeeld uit Wes-Afrika om die gekombineerde impak van

lugdaling en konvergensie te bestudeer.

Lugdaling (divergensie) is die vertikale sak van 'n lugmassa, terwyl

konvergensie die horisontale invloei van twee verskillende lugmassas na 'n

laagdrukgebied is.

Dit word uitgebeeld in skets op die volgende bladsy, wat die bewegings van

horisontale en vertikale wind- en lugmassas oor Wes-Afrika in Januarie

(winter) en Julie (somer) aandui.

Om die beweging van lug na te spoor, word DRIE PLEKKE op die kaarte

gebruik.

Calabar is die verste suid, Kano is verder noord en Atar is die verste noord.

Let op die beweging van die ITKS namate die seisoene verander, en waar

samevloeiende winde ontmoet.

Onthou dat die suidwestewinde wat warm en vogtig is, die reën bring.

Page 25: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 26: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Warm en nat Harmattan-winde

Page 27: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 28: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Die impak van sakking en konvergensie op rëenval

in Wes-Afrika:

Die droë seisoen in die wintermaande

ITKS naby kuslyn noord van die ewenaar; warm, droë Harmattan-winde (cT)

waai oor Wes-Afrika.

Lug daal in omgewingvan 25-30 °N (Hadley-set), verhit adiabaties, word nog

meer uitdrogend.

Kano (in Nigerië), net noord van die ITKS - 'n droë seisoen.

Atar (in Mauritanië), verder noord - tang droe seisoen weens droë

Harmattan.

Reënval beperk tot die verre suide, sluit Calabar in. Reën weens vogtige en

mT-lug ingevoer deur die suidwestewinde.

Page 29: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 30: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Die impak van sakking en konvergensie op rëenval

in Wes-Afrika:

Die nat seisoen in die somermaande

ITKS beweeg noord saam met die son; vogtige mT-lug in vanaf Atlantiese

Oseaan deur suidwestewinde.

ITKS in binneland; Calabar en Kano ervaar warm, vogtige lugmassas/winde;

hoe somerreënval.

Nat seisoen oor hierdie gebiede duur voort so lank as wat ITKS noord

daarvan bly.

Calabar het dubbele tydperkvan maksimum reënval; het ook winterreënval.

Gebiede noord van die ITKS (soos Atar) het slegs 'n kort nat seisoen en lae

jaarlikse reënval.

Page 31: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Warm en nat Harmattan-winde

Page 32: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 33: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 34: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Uitwerking van

divergensie en

konvergensie :1. Subtropiese Hoogdruk

gordel in NH.

2. Ekwatoriale Laagdruk

3. Subtropiese Hoogdruk

gordel in SH.

KONVERGENSIE

DINVERGENSIE

DIVERGENSIE

Page 35: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Die rol van oseane in Afrika se klimaat:

Oseane het 'n groot impak op klimaat sowel as weer.

Hulle is die wêreld se "hittemasjien" wat die klimaat dryf.

Die El Niño-proses behels byvoorbeeld abnormale verwarming

van lug oor die Stille Oseaan.

Dit verander die patrone van passaatwinde wat oor Suid-Amerika

waai, asook die gewone lugsirkulasie van die tropiese Atlantiese

Oseaan.

Dit lei tot droogte in dele van Afrika en in Brasilië, waar daar

normaalweg digte reënwoude is.

Page 36: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Wat is die verband tussen die oseane en klimaat?

Die seeoppervlak absorbeer inkomende sonstrale en word verhit.

'n Deel van hierdie energie word na die atmosfeer oorgeplaas in

waterdamp en as uitgestraalde hitte.

Dit veroorsaak wind en reënwolke.

Windenergie word na die see se oppervlakwater verplaas deur

wrywing en lugweerstand.

Op hierdie manier dryf wind die oppervlakstrome in die oseane.

Die beweging van oppervlakwater laat koue, diep water toe om op te

styg as opwelling.

Koue seeoppervlaktemperature produseer koel lugtemperature.

Die energiewanbalans tussen koeler en warmer lugmassas

veroorsaak atmosferiese sirkulasie.

Page 37: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Hoe belangrik is die maritieme effek? Die nabyheid aan groot massas water het 'n matigende effek op

klimaat.

Dit word die maritieme effek (maritieme klimaat) genoem.

Die kontinente verhit normaalweg vinniger en koel vinniger af as die

oseane.

Dit is omdat water 'n hoë hitte-kapasiteit het, want oseane beweeg

gedurig en is baie diep.

Dit laat hitte toe om binne die watermassa te versprei en gestoor te

word.

Die maritieme effek is byvoorbeeld die rede vir die verskille in die

gemiddelde temperature en jaarlikse temperatuurspelings van Lagos

(Nigerië) teen die kus en Timboektoe (in Mali) in die binneland.

Page 38: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 39: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Rol van die oseane op Afrika:

Page 40: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Watter impak het seestrome op Afrika? Seestrome vervoer warm water na die pole en koue water na die ewenaar.

Dit beteken dat seestrome 'n matigende invloed op temperatuur moet hê.

Langs die weskus van Afrika is die koue Benguelaseestroom sowel as die

Kanariese Stroom, wat in die rigting van die ewenaar vloei.

Koue seestrome koel die lugmassas wat daaroor beweeg, af en verskaf ook

min of geen vog (as reën) vir die aanliggende kusstreke nie.

Die koue Benguelastroom is verantwoordelik vir die droë woestyntoestande

langs die kus van Angola en Namibië.

Walvisbaai in Namibië kry byvoorbeeld 'n gemiddelde maandelikse reënval

van slegs 8 mm.

Gemiddelde temperature langs die kus is egter gematig, en wissel van 24 °C

in April tot 19 °C in Augustus.

Page 41: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Faktore wat die temperatuur in Afrika beïnvloed:

Temperatuur:1. Breedtegraad

2. Hoogte

3. Afstand vanaf see

4. Seestrome

Page 42: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Reënval oor Afrika:1. Breedtegraad

2. Hoogte3. Afstand vanaf die see

4. Seestrome

5. Middelbreedtesikloon

Faktore wat die reënval oor Afrika beïnvloed:

Page 43: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die
Page 44: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die

Wat is

konveksiereën - warm, vogtige lug styg op en produseer reën

evapotranspirasie - die verlies van waterdamp na die atmosfeer

deur plantegroei

temperatuurinversie – laag koue lug naby die grond met warmer

lug daarbo

Page 45: AFRIKA SE WEER EN KLIMAAT › 2019 › 06 › verhitting... · 2019-06-03 · Afrika se klimaatstreke: Afrika se klimaatstreke word hoofsaaklik deur die kontinent se ligging oor die