Afkondigings 5 Mei 2013

4
05 Mei 2013 Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergadering Kerkraadsvergadering 20 Mei om 19h00 in die Raadsaal. Doop vandag Jodie Alblas babadogtertjie van René en Jacques Alblas. 9:00 – Doop Ds. CA du Plessis 09:00 LOFTJOKKERS 09h00 18h30 Ds. Jaques Grobler Koffiekamer 18h30 – Ds. W Schroeder, Verhale skep nuwe werklikhede.

description

Weeklikse afkondigings van die NG Gemeente Alberton-Suid

Transcript of Afkondigings 5 Mei 2013

Page 1: Afkondigings 5 Mei 2013

2J

05 Mei 2013 Besoekers en nuwe intrekkers Baie welkom! Ons wil graag met jou in verbinding tree. Vul asb. die intrekkersboek in die voorportaal in of kry in die rakkies by die ingange lidmaatregistrasievorms, ook op ons webwerf www.albertonsuid.com wat jy na voltooiing by die kerkkantoor kan inhandig of faks dit vir ons na 086 243 5887 in die kerkkantoor. Vergadering Kerkraadsvergadering 20 Mei om 19h00 in die Raadsaal. Doop vandag Jodie Alblas babadogtertjie van René en Jacques Alblas.

9:00 – Doop Ds. CA du Plessis

09:00 LOFTJOKKERS 09h00

18h30 Ds. Jaques Grobler Koffiekamer

18h30  –    Ds.  W  Schroeder,  Verhale  skep  nuwe  werklikhede.  

Page 2: Afkondigings 5 Mei 2013

   Tydelike werk dringend gesoek ’n Lidmaat van ons gemeente wat bekend is met die petroleumbedryf en bestuursvaardig is benodig dringend werk vir die volgende ses weke. Indien jy hom kan help hiermee, kontak asseblief die kerkkantoor. Tieners Ons wil graag 'n gebedsvennoot aan elke tiener in die tienerbediening toeken. Belangstellendes kan met Ds Jaques kontak by 082 812 6785. Tiener Dogterskamp Kom geniet die naweek van 24 tot 26 Mei saam met ons by die Vaaldam. Kostes beloop R200 per persoon. Inskrywings vorms by jou pelgroepleier beskikbaar of by kerkkantoor. Sluitings datum 19 Mei 2013. Tiener Seunskamp Kom geniet die naweek van 24 tot 26 Mei saam met ons op ‘'n Wildsplaas. Kostes beloop R200 per persoon. Inskrywings vorms by jou pelgroepleier beskikbaar of by Kerkkantoor. Sluitings datum 19 Mei 2013.

Sotho Erediens: Elke Sondag om 12h00 in ons kerkgebou - Bring asb. onder die aandag van persone wat vir u werk. Familie Tuisblad Die familie tuisblad is 'n hulpmiddel om julle as 'n gesin te help om deur die week rondom die fokusteks van die afgelope Sondag saam te kuier, te bid en pret dinge te doen. Kry jou tuisblad in die voorportaal of teken daarop in deur 'n epos te stuur na [email protected]. Pinkster 2013 ’n Christusfamilie wat anders leef!

So 12 Mei 09:00 en 18:30 Ma 13 Mei – 19:00 Di 14 Mei – 19:00 Wo 15 Mei – 19:00 Do 16 Mei – 19:00 So 19 Mei – 09:00 Romanz Optrede Die Ring van Turffontein bied aan ‘n optrede van ROMANZ op Saterdag 25 Mei 2013 om 19:00 in die Alberton Burgersentrum. Elke gemeente kry die fondse van die kaartjies wat hulle verkoop, dit bied dus Klipriviersberg gemeente ‘n goeie geleentheid om hulle fondse so bietjie te versterk. Kaartjies se pryse wissel van R150, R100, R75 en R50. Kaartjies is beskikbaar by NG Alberton-Suid Kerkkantoor.  

Page 3: Afkondigings 5 Mei 2013

   

Datum Tyd Gebeurtenis

06 Mei Maandag

18:30 FBK vergadering

09 Mei Donderdag

05:00-07:00 08:00 19:00 10:00

Gewyde Inloop Nagmaal Hemelvaartdiens Hemelvaartdiens Senior Selgroep

12 Mei Sondag

08:00 09:00

09:00 09:00 10:00 18:30

MOEDERSDAG Gebedsgroep Pinkster begin – Ds. Jaques Grobler – Ons vier Ouerskap Lofland Loftjokkers Tee Skink – Tieners In Pas – Moederskapfees met Oscar Ehrensperger Tieners skakel in by Pinksterreeks.

Susan van Zyl 011 869 1787, Tommie Dijzel 011 907-4009, Hannes Jooste 082 412 2072,

Lizanne Joubert 083 635 8442, Lynette Harman 082 544 0980, Ina Ras 011 907-5214.

Dons en Alida Schmidt se dogter is ontslaan en sterk tans goed aan. Tel No.: 011 869-9015

Tannie Doreen Louw sterk tans aan by haar seun Nico.Tel No.: 011 867-2377.

Oom Chris Stadler is ontslaan en sterk aan by sy dogter. Tel No.: 082 597 5926

Oom Babs Engelbrecht gaan vir ‘'n knievervanging. Tel No.: 011-864 2472

Page 4: Afkondigings 5 Mei 2013

       

 

05 Mei

Sondag

Cobus Burger, Helena Hattingh, Ivan Hinds, Nita Maritz, Esme Moss, Gaye-

Melody Robbertse, Andre van Helden.

06 Mei

Maandag

Engela Corbett, Dup du Plessis, Adri Fourie, Ruben Hattingh, Amanda Louw,

Madelein Moolman, Arnold Myburgh, Stefan Oosthuizen, Francois van

Tonder.

07 Mei

Dinsdag

Blackie Bester, Landi Bezuidenhout, Florence Malan, Mathys Piek, Alma

Pienaar, Michelle Pienaar, Freek Pretorius, Diniel Vorster, Roxanne

Williams, Marietha Winter.

08 Mei

Woensdag

Christelle Pienaar, Johan Pieterse, Esther Steyn

09 Mei

Donderdag

Juan Crous, Brendon Fourie, Kasper Rooseboom, Chantel Victor, Elmarie

Victor, Lettie Vorster.

10 Mei

Vrydag

Naomi Bester, Flip Botha, Jana Coetzer, Riona Labuschagne, Pierre Lötter,

Jan Myburgh, Mike Snyman, Erika van Zyl.

11 Mei

Saterdag

Theuns Botha, Dennis Deysel, Louwrens Groenewald, Juan Lindeque, Martin

van Dyk.