Afkondigings 26 Februarie 2012

2
26 FEBRUARIE 2012 KWARTAALTEMA | Eenwees! VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEET OGGENDDIENS 1 Opdatering van lidmaatinligting | Ons wil graag vir die volgende paar Sondae die kontakbesonderhede van die hele gemeente op datum bring. Vir dié doel is daar alfabetiese lidmaatlyste in die gang op die tafels. U word vriendelik versoek om u inligting te kontroleer en aan te pas waar nodig. Baie dankie vir u samewerking! 09:00 | KERKGEBOU Johann Voges [nagmaal] Lydensweek 1 Akustika olv Christo Burger GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Peet Crous [nagmaal] Lydensweek 1 2 Lewenskuns 8 Maart 19:00 [Koinonia] | Tema: lehkhayeem = to life! Nuwe verbond! 2 Kor 3 KLEUTERS 09:00 | JEUGSENTRUM 3 Begeleiding: voor, tydens of na egskeiding | Jyself, of iemand waarvan jy weet, is welkom om te kom deel word van 'n heelword-kursus soos min. Donderdagaande van 18:00 tot 19:30, is Petro Barnard en Pieter Oosthuizen die kursusleiers wat jou wil bystaan om van dié traumatiese ervaring 'n groeigeleentheid in 'n veilige omgewing, te maak. Skakel Pieter 082 579 1125 of Petro 012 438 1245 vir meer inligting. AANDDIENS 18:30 | KERK Immanuel van Tonder Uitgenooi vir die dans met God . . . VOLGENDE SONDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Die sentrale gebeure vir baie Christene is Jesus se sterwe en opstanding. Vandag betree ons die Lydenstyd met die kruis as uitstaande simbool. Dikwels word aardse kleure saam met die kruis gebruik. Immanuel van Tonder [doop] Lydensweek 2 GESINSDIENS 09:00 | GESINSKERK Peet Crous [doop] Lydensweek 2 VOORBIDDING | KLEUTERS Johan Oberholzer, Farnhamweg 97, Lynnwood Manor, 012 361 0066 – herstel na behandeling. 09:00 | JEUGSENTRUM LYNNWOOD OORD Koos Roux, Die Rand 331, Lynnwood, 012 361 3318 – siek tuis. 09:00 | Johan Jooste AANDDIENS Johann en Sandra Laubscher, Chateau Glen ws 1, Alcadeweg 118, Lynnwood Glen, 012 361 1674 – Johann se ma oorlede [begrafnis was Vrydag]. Sandra se pa is siek. 18:30 | KERK Sanri Malan Lynnwoorde [April-uitgawe] | handig asb bydraes by die kerkkantoor in of epos dit na [email protected]. Foto's moet verkieslik in .jpg-formaat wees. Alle bydraes is welkom! Sluitingsdatum 19 Maart 2012. ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:30 [Kapel] Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

description

Afkondigings 26 Februarie 2012

Transcript of Afkondigings 26 Februarie 2012

Page 1: Afkondigings 26 Februarie 2012

26 FEBRUARIE 2012

KWARTAALTEMA | Eenwees!

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

OGGENDDIENS

1

Opdatering van lidmaatinligting | Ons wil graag vir die volgende paar Sondae die kontakbesonderhede van die hele gemeente op datum bring. Vir dié doel is daar alfabetiese lidmaatlyste in die gang op die tafels. U word vriendelik versoek om u inligting te kontroleer en aan te pas waar nodig. Baie dankie vir u samewerking!

09:00 | KERKGEBOU

Johann Voges [nagmaal] Lydensweek 1

Akustika olv Christo Burger

GESINSDIENS

09:00 | GESINSKERK

Peet Crous [nagmaal] Lydensweek 1

2

Lewenskuns 8 Maart 19:00 [Koinonia] | Tema: lehkhayeem = to life!

Nuwe verbond! 2 Kor 3

KLEUTERS

09:00 | JEUGSENTRUM

3

Begeleiding: voor, tydens of na egskeiding | Jyself, of iemand waarvan jy weet, is welkom om te kom deel word van 'n heelword-kursus soos min. Donderdagaande van 18:00 tot 19:30, is Petro Barnard en Pieter Oosthuizen die kursusleiers wat jou wil bystaan om van dié traumatiese ervaring 'n groeigeleentheid in 'n veilige omgewing, te maak. Skakel Pieter 082 579 1125 of Petro 012 438 1245 vir meer inligting.

AANDDIENS

18:30 | KERK

Immanuel van Tonder

Uitgenooi vir die dans met God . . .

VOLGENDE SONDAG

OGGENDDIENS

09:00 | KERKGEBOU

Die sentrale gebeure vir baie Christene is Jesus se sterwe en opstanding. Vandag betree ons die Lydenstyd met die kruis as uitstaande simbool. Dikwels word aardse kleure saam met die kruis gebruik.

Immanuel van Tonder [doop] Lydensweek 2

GESINSDIENS

09:00 | GESINSKERK

Peet Crous [doop] Lydensweek 2

VOORBIDDING |

KLEUTERS

� Johan Oberholzer, Farnhamweg 97, Lynnwood Manor, 012 361 0066 – herstel na behandeling.

09:00 | JEUGSENTRUM

LYNNWOOD OORD

� Koos Roux, Die Rand 331, Lynnwood, 012 361 3318 – siek tuis.

09:00 | Johan Jooste

AANDDIENS

� Johann en Sandra Laubscher, Chateau Glen ws 1, Alcadeweg 118, Lynnwood Glen, 012 361 1674 – Johann se ma oorlede [begrafnis was Vrydag]. Sandra se pa is siek.

18:30 | KERK

Sanri Malan

Lynnwoorde [April-uitgawe] | handig asb bydraes by die kerkkantoor in of epos dit na [email protected]. Foto's moet verkieslik in .jpg-formaat wees. Alle bydraes is welkom! Sluitingsdatum 19 Maart 2012.

ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:30 [Kapel]

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers.

Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte.

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Page 2: Afkondigings 26 Februarie 2012

HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Kerkraadsvergadering 19:00 [Koinonia]. Geen Bybelstudie 19:30 agv kerkraadsvergadering – weer op 5 Maart 2012.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Bybelstudie 19:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122. Bybelstudie 19:15 [Hercue en Stef de Bruin, Borderweg-Wes 337, Lynnwood, 012 365 1750]. Isak du Plessis praat oor: Selfbehoud en Christelike Medelye.

WOENSDAG

Senior Verryking uitstappie na Botaniese Tuin 09:30 [Bus vertrek vanaf Lynnwood Oord – weer terug teen 12:00]. Vervoer: gratis. Verversings: eie koste. Belangstellendes kontak Nelia Louw 012 361 2877/082 685 8900. Jong Volwassenes-omgeegroepe elke Woensdag. Kontak Hannelie 071 356 0261 as jy by 'n groep wil inskakel. 'Young-couples'-omgeegroep 19:00 [Die Sjêk]. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854. Adoramus 19:30 [Kapel].

DONDERDAG

Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Kontak Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245. Wêreldbiddag 18:00 [Katolieke Kerk, h/v Rodericks- en Borderstraat-Oos, Lynnwood] – Joan Hofmeyr 012 361 7030/082 800 0029.

VRYDAG

24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:00 [A21] – Johann Voges 012 361 1537/082 579 1122. Wêreldbiddag 10:00 [Katolieke Kerk, h/v Rodericks- en Borderstraat-Oos, Lynnwood] - Joan Hofmeyr 012 361 7030/082 800 0029.

Bewys van Lidmaatskap |

Johan, Daleen, Louw en Luhann du Plessis, Lindfieldweg 80B, Lynnwood Manor, 083 381 4013.

Bernardt en Retha Duvenhage, Dawnstraat Erf 526, The Meadows, Tijgervallei Uitbr 21, 082 536 4669.

BEDIENINGSNUUS

• Nuwe Generasie se CANSA Shavathon | 3 Maart 09:00 – 15:00. Kom skeer of spuit jou hare by Glenfair Boulevard. Kontak vir Doret Müller 071 204 0584.

• Wêreldbiddag | Die komitee van die wêreldbiddag Pretoria-Oos streek het besluit om 'n ekstra byeenkoms aan te bied ter wille van werkende persone wat nie die gebruiklike Vrydagoggend geleentheid kan bywoon nie. Daar word ook al meer gepraat van Wêreldbiddag sonder die bepaling 'vir vroue'. Ons wêreldbiddag vind plaas op Donderdagaand 1 Maart om 18:00 en Vrydagoggend 2 Maart om 10:00 by die Katolieke Kerk, h/v Rodericks- en Borderstraat-Oos, Lynnwood. Mans, dames, jongmense en kinders is baie welkom! Kontak: Joan Hofmeyr 012 361 7030/082 800 0029.

• 'Vind God op onwaarskynlike plekke' foto- uitstalling 18 Maart tydens en na die erediens | Hou dié kwartaal jou selfoon/kamera byderhand en neem al die 'onwaarskynlike plekke' af waar jy die Here sien of ervaar. Handig jou A4 foto's by die kerkkantoor in of e-pos jou hoë kwaliteit foto's na [email protected].

• Jong Volwassenes | kuier en pizza eet by Tony's in die Greenlands sentrum. Donderdag 1 Maart, 18:30. RSVP asb by Hannelie 071 356 0261 sodat ons 'n tafel kan bespreek.

• Vervoer van senior lidmaat gevra | Indien u moontlik kan help met die vervoer van 'n senior lidmaat in 'n rolstoel vanaf Selrose Park [Die Wilgers] na 'n oggenddiens eenkeer per maand, sal dit baie waardeer word as u die kerkkantoor kan kontak of u naam by die info-toonbank kan gee. Baie dankie by voorbaat!

• Senior-kategese | boekgeld [R60] wat nog uitstaande is, moet asb vanmiddag betaal word.

����Ontmoet vir Bets na die oggenddienste by die info-toonbank in Koinonia vir enige navrae.