Afkondigings 25 Maart 2012

2
25 MAART 2012 KWARTAALTEMA | Eenwees! Lydensweek 5 VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEET OGGENDDIENS 09:00 | GESAMENTLIK IN KERKGEBOU Johann Voges [Afskeidspreek] Die Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n gesellige kuier na die oggenddiens in Koinonia. AANDDIENS Arrivederci Johann en Martie Voges! Met diepe dank en waardering groet ons vanoggend vir Johann en Martie Voges na bykans 30 jaar se bediening in NG Lynnwood. Ons wens julle toe, die bewussyn van God se diep rykdomme in elke oomblik. Die gemeente se seëngroet gaan met julle. 18:30 | KERK Fay van Eeden VOLGENDE SONDAG OGGENDDIENS 09:00 | KERKGEBOU Fay van Eeden [doop] LYNNWOOD OORD VOORBIDDING | 09:00 | Johan Jooste [nagmaal] Lood en Shaunie Geyser, Glenwoodweg 15, Lynnwood Glen, 012 361 4413 – Pretoria-Oos Hospitaal na motorongeluk. AANDDIENS 18:30 | KERK Pieter Oosthuizen JB Hartman, Montanac 13, The Hillside 418, Lynnwood – siek tuis. PAASTYD EREDIENSTE Johan Oberholzer, Farnhamweg 97, Lynnwood Manor, 012 361 0066 – herstel na behandeling. GOEIE VRYDAG – 6 APRIL 2012 Danie en Sarie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336 – siek tuis. 09:00 | KERKGEBOU Johan Jooste Adri van Dyk [Frikan se vriendin], Sussexlaan 439, Lynnwood – Little Company of Mary na fietsval. PAASSONDAG – 8 APRIL 2012 09:00 | KERKGEBOU Immanuel van Tonder ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:30 [Kapel]. [Geen tydens die April skoolvakansie.] Aan almal wat met vakansie gaan, geniet die rus en keer veilig terug. Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte. 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

description

Afkondigings 25 Maart 2012

Transcript of Afkondigings 25 Maart 2012

Page 1: Afkondigings 25 Maart 2012

25 MAART 2012

KWARTAALTEMA | Eenwees!

Lydensweek 5

VANDAG SE EREDIENSTE

BELANGRIK OM TE WEET

OGGENDDIENS

09:00 | GESAMENTLIK IN KERKGEBOU

Johann Voges [Afskeidspreek]

Die Gasvryheidsbediening nooi almal hartlik uit na 'n gesellige kuier na die oggenddiens in Koinonia.

AANDDIENS

Arrivederci Johann en Martie Voges!

Met diepe dank en waardering groet ons vanoggend vir Johann en Martie Voges na bykans

30 jaar se bediening in NG Lynnwood. Ons wens julle toe, die bewussyn van God se diep

rykdomme in elke oomblik. Die gemeente se seëngroet gaan met julle.

18:30 | KERK

Fay van Eeden

VOLGENDE SONDAG

OGGENDDIENS

09:00 | KERKGEBOU

Fay van Eeden [doop]

LYNNWOOD OORD

VOORBIDDING |

09:00 | Johan Jooste [nagmaal]

Lood en Shaunie Geyser, Glenwoodweg 15, Lynnwood Glen, 012 361 4413 – Pretoria-Oos Hospitaal na motorongeluk.

AANDDIENS

18:30 | KERK

Pieter Oosthuizen

JB Hartman, Montanac 13, The Hillside 418, Lynnwood – siek tuis.

PAASTYD EREDIENSTE

Johan Oberholzer, Farnhamweg 97, Lynnwood Manor, 012 361 0066 – herstel na behandeling.

GOEIE VRYDAG – 6 APRIL 2012

Danie en Sarie Troskie, Die Rand 316B, Menlopark, 012 348 5336 – siek tuis.

09:00 | KERKGEBOU

Johan Jooste

Adri van Dyk [Frikan se vriendin], Sussexlaan 439, Lynnwood – Little Company of Mary na fietsval.

PAASSONDAG – 8 APRIL 2012

09:00 | KERKGEBOU

Immanuel van Tonder

ADORAMUSDIENS | Woensdae om 19:30 [Kapel]. [Geen tydens die April skoolvakansie.]

Aan almal wat met vakansie gaan, geniet die rus en keer veilig terug.

Baie welkom aan alle besoekers en nuwe intrekkers. Ontmoet asb die predikant na die diens by die liturgiese ruimte.

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Page 2: Afkondigings 25 Maart 2012

HIERDIE WEEK SE KALENDER AKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 [Kapel]. Kontak: Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 [A21]. Reeks oor Jesus se laaste week in Jerusalem. Navrae: Johan Jooste 072 555 0300.

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 – Peet Crous [Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896]. Bybelstudie 08:30 [Koinonia] – Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125. Bybelstudie 19:00 [A21] – Peet Crous 012 361 4219/079 893 5572. Bybelstudie 19:00 [Koinonia]. Tema: Vrae wat pla. Immanuel van Tonder 012 361 4072/083 540 6015.

WOENSDAG

Stasies van die Kruis 08:00 – 20:00. Jong Volwassenes-omgeegroepe elke Woensdag. Kontak Hannelie 071 356 0261 as jy by 'n groep wil inskakel. 'Young-couples'-omgeegroep 19:00 [Die Sjêk]. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854. Adoramus 19:30 [Kapel].

DONDERDAG

Stasies van die Kruis 08:00 – 20:00. Bybelstudie 09:00 Lynnwood Oord – Johan Jooste. Tabita 14:00 [Gesinskerk] – Selma du Preez 012 361 1626. Egskeidingsbegeleiding 18:00 [B5]. Kontak Pieter Oosthuizen 012 348 4004/082 579 1125 of Petro Barnard 012 348 1245.

VRYDAG

Stasies van die Kruis 08:00 – 20:00. 24/7 T-Tyd in 2012. Christelike Meditasie 07:00 [Kapel]. Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263.

Stasies van die kruis | kom beleef op 'n simboliese wyse die gebeure van die groot Lydensweek. 28 Maart tot 5 April, 08:00-20:00 op die kerkterrein. Die eerste stasie sal op die vierkant/binneplein wees.

BEDIENINGSNUUS

Gr 9 en 10 kategese | grootgroep in die gesinskerk.

Hulp gevra van alle huidige en oud-dienswerkers | Help ons asseblief om lidmate in jou groep [wyk] te identifiseer wat gereelde besoek/versorging nodig het. 'n Brief met al die nodige inligting is per e-pos aan jou gestuur. Indien jy nie 'n e-pos adres het nie, is die brief na die erediens by die info-toonbank beskikbaar. Volg asseblief die aanwysings in die brief. Navrae: Pieter Oosthuizen 082 579 1125.

Nuwe Intrekkers | word versoek om hulle name en telefoonnommers in die boek by die deure te skryf. Dit sal dan opgevolg word met 'n besoek/oproep en 'n uitnodiging na 'n tee na die diens. Tydens die geleentheid stel die predikante hulleself voor en word daar heerlik saam gekuier. Vir enige navrae kontak Suzanne Kotzé 084 608 4600

Yabana Kleuterskool | benodig opvoedkundige speelgoed. Indien u kan help bring dit asb na die kerkkantoor.

Ontmoet vir Bets na die oggenddienste by die info-toonbank in Koinonia vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING

Kerkkantoor |012 348 1245 of [email protected].

Kosters |Pieter Schoeman [dagkoster] 082 771 8988 | Frikan Erwee [na-ure koster] 083 603 4961.

Kombuis [breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens] |Maretha Brits 073 267 7019.

Bankbesonderhede: NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court [632005], Rek nr 540 580 014.