ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - …€¦  · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan...

download ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - …€¦  · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit word om nuwe produkte te maak.

If you can't read please download the document

Transcript of ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT - …€¦  · Web viewHersirkuleerbaarbeteken die produk kan...

ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT

TECH 4-4-SBA Instr: Werkkaart 2017

(ALGEMENE ONDERWYS-EN-OPLEIDINGSERTIFIKAATNKR VLAK 1BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERINGLEERAREA:TEGNOLOGIEKODE:TECH4INSTRUMENT:WERKKAARTDUUR:2 WEKEPUNTE:50Hierdie assesserings instrument bestaan uit 4 bladsye.)

TECH 4-3-SBA Instr: Werkkaart 2017

Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Copyright reserved Please turn over

VRAAG 1

1.1

Paper hersirkuleerbaar

Glass hergebruikbaarenhersirkuleerbaar

Metal hergebruikbaarenhersirkuleerbaar

(6)

1.2

Definieer die volgende woorde.

1.2.1

Hernubaarbeteken die produk kan natuurlik vervang word wanneer dit opgebruik is.

1.2.2

Hersirkuleerbaarbeteken die produk kan deur 'n proses gesit word om nuwe produkte te maak.

1.2.3

Hergebruikbaarbeteken die produk kan weer gebruik word in dieselfde of in 'n ander vormvir dieselfde of 'n ander doel.

(3 2)

(6)

[12]

VRAAG 2

2.1

2.1.1

Reduksie is n proses waardeur die grootte van voorwerpe deur gebruik van verskillende metodes verklein word.

2.1.2

Kombinasie is 'n proses waardeur twee of meer objekte saam gemeng/verbind word om 'n nuwe produk te maak.

2.1.3

Preservering is 'n proses waardeur die raklewe van voorwerpe of middels vir toekomstige gebruik verleng word.

(3 2)

(6)

2.2

2.2.1

Reflektorfrokkie beteken te alle tye helder sigbaarheid in die werkplek.

2.2.2

Veiligheidstewels beteken beskerming te alle tye teen swaar vallende voorwerpe in die werkplek.

(2 2)

(4)

2.3

Harde/veiligheidshoed

(1)

2.4

Dit maak dat goedere maklik gestoor kan word.

Dit maak goedere aantreklik.

Dit voeg waarde by goedere.

Dit maak dit maklik om goedere te bemark.

Dit maak dit maklik en veilig om goedere te vervoer.

(Enige ander relevante antwoorde)

(2)

[13]

VRAAG 3

3.1

3.1.1

Om swaar vrag te steun

3.1.2

Klip/baksteen/balkprofiel (beam profile), etcetera.

3.1.3

Skulp

3.1.4

Bottels, sakke, koppies, neste, grotte, etcetera.

3.1.5

Raam

3.1.6

Om te steun en vorm te gee

(6 1)

(6)

3.2

(4)

3.3

3.3.1

Kompressiekrag

3.3.2

Spanningskrag

TECH 4-2-SBA Instr: Werkkaart 2017

Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

Kopiereg voorbehouBlaai om asseblief

3.3.3

Skaafkrag (Shearing force)

3.3.4

Torsie-/wringkrag

(4 3)

(12)

3.4

3.4.1

Raam

3.4.2

Kolom Stut (Strut)

3.4.3

Verbinding (Tie)

(3 1)

(3)

[25]

TOTAAL:

50

Kopiereg voorbehou