54 - …  · Web viewEn so effe af ook ne want vandag en volgende week gaan ons so effe binneland...

22
PROGRAM 54 - DARLING AVONTUUR TIMING TEGNIES TEXT 30 sek Opening jingle 1 min Intro INGRID: GD hier by Tasse en Matrasse waar ek en Monique so al langs die R27 op kuier MONIQUE: En so effe af ook ne want vandag en volgende week gaan ons so effe binneland in keer INGRID Maar net so effe en daar is ‘n rede hiervoor MONIQUE: Se eerder – daar is heelwat redes hiervoor - soos Boere en Uboats INGRID: En Batitigutsweti en botter MONIQUE: En moet nie die biltong en olywe vergeet nie INGRID: Ag nee man, waar val jy nou met olywe uit – dit pas nou nie by al die b’s nie! MONIQUE: Ag ok man – dan se ek maar Burrasic Park INGRID: Moet nou asseblief nie dink ons is be “b” nie – ons is eintlik be “d” want ons kuier vandag hier in Darling

Transcript of 54 - …  · Web viewEn so effe af ook ne want vandag en volgende week gaan ons so effe binneland...

PROGRAM 54 - DARLING

AVONTUUR

TIMING TEGNIES TEXT30 sek Opening jingle1 min Intro INGRID:

GD hier by Tasse en Matrasse waar ek en Monique so al langs die R27 op kuier

MONIQUE:En so effe af ook ne want vandag en volgende week gaan ons so effe binneland in keer

INGRIDMaar net so effe en daar is ‘n rede hiervoor

MONIQUE:Se eerder – daar is heelwat redes hiervoor - soos Boere en Uboats

INGRID:En Batitigutsweti en botter

MONIQUE:En moet nie die biltong en olywe vergeet nie

INGRID:Ag nee man, waar val jy nou met olywe uit – dit pas nou nie by al die b’s nie!

MONIQUE:Ag ok man – dan se ek maar Burrasic Park

INGRID:Moet nou asseblief nie dink ons is be “b” nie – ons is eintlik be “d” want ons kuier vandag hier in Darling

MONIQUE:Bekoorlike Darling

INGRID:En hoor hoor hoe begin ons ons kuier in Darling....

SOUNDBITE

SOUNDBITE

IVY (12)

MONIQUE:Dit is nou Ivy wat so lekker sing en so lekker Ivy sing, so lekker kook sy ...

INGRID:Ivy is een van vyf dames van Darling wat deur die Dream Catcher projek opgelei is om hulle eie “homestay” te begin.

MONIQUE”‘n Homestay is nou ‘n plek waar jy by die mense van die dorp gaan bly, gaan eet en gaan kuier.

INGRID:Nou as Ivy se homestay nou vol is, dan kan jy nogsteeds bespreek vir ‘n kuier aand...

MONIQUE:En dit is nou wanneer jy kan reg maak vir al die k’s – lekker kos en lekker kuier

INGRID:Ja want as deel van die kuier vertel Ivy vir jou allerhande stories van haar kinderdae, soos hoe sy haar naam gekry het....

IVY NAAM (40)

MONIQUE:Man die beste gesig wat Ivy wat daar met bak op bak uit die kombuis uitgekom het.

INGRID:Ertjiesop – nes my ma dit gemaak het.

MONIQUE:En toe nog beryani

INGRID:En toe nog bobotie en geelrys

MONIQUE:En toe nog poeding

SOUNDBITE

INGRID:En nog tussen in daardie fantatiese piesang slaai...

MONIQUE:Wat jy moet weet – daar by Ivy vir net R 135 per persoon gaan jy eet en kuier dat jy hop.

INGRID:Hoe is dat ons nou Darling met kospraatjies begin?

MONIQUE:Seker maar omdat hier soveel nice en ook soveel anderse tipes restaurante is...

INGRID:En dit is dalk een manier om die Kapenaars in hulle karre te kry en te laat ry....

MONIQUE:Jy weet mos ons hou van die goeie dinge...

INGRID:Wel, as jy van gesonde dinge hou dan kan jy gerus gaan stop by die Chicory Cheese Cafe vir ietsie om tee et...

MONIQUE:Wel jy gaan sommer al opgewonde raak oor die ietsie om te drink want hulle het die dekadenste gesonde drinkgoed.

INGRID:Hoe kan gesonde goed dekadent wees

MONIQUE:Man – ek is mos ‘n sucker vir ‘n smoothie as ons nou daar in die ssse kan gaan rondspeel en hulle het die lekkerste smoothies wat jy kana an dink....

SMOOTHIES (34)

INGRID:Ek het daai Apple Pie waarvan Anesia praat probeer – dit is appel sap met gemmer suurlemoen, kaneel en piesang en dit proe regtig net soos nagereg.

MONIQUE:

SOUNDBITE

Was meer in touch met my wildside - Singing grasshopper – mango juice, banana, green power, peppermint en heuning.INGRID:As dit by die kosse kom is Anesia net so kreatief – Monique kon natuurlik nie nee se vir die hele stapel flapjacks nie.

MONIQUE:Haai jy laat dit vreeslik ongesond klik – het darem lekker vrugte en yoghurt saam met die geeet. Jy moet liewer stilbly want jou Big Daddy wrap was alles behalwe gesond hoor!

INGRID:Ag weet jy dit was so lekker date k nie eers skaam is om te se ek het dit geeet nie – onthou dit as jy by Chickory Cheese Cake kom – ‘n reuse wrap gevul met geroerde eieer,spek, ‘n worsie, rocket, salsa, tamatie en kaas vir net R 42.

MONIQUE:Middagete is net so kreatief van interressante pannekoeke tos slaaie tot ‘n Bruce Lee Rice Bowl.

INGRID:Wat ons nie vir jou gaan se wat dit is nie - jy moet maar self gaan uitvind!

MONIQUE:Wat ons wel kan se is dat jy van die lekkerste varste koffie op die dorp hier kan kry!

INGRID:En as jy nou wonder waar jy die beste pizza op die dorp kan kry, kan ons dit ook vir jou se...

MONIQUE:Kyk as ek en jy byderhand is hoef mense nie eers meer te google nie nie – hulle kan maar net gaan Ingrid en Monique.

INGRID:Veral as dit by kos kom ne!

MONIQUE:Ja, maar ons luister mos wat die locals ons vertel – soos Shaun wat ons vertel het van die beste pizzas in die dorp....

PIZZAS (13)

INGRID:Dankie tog die Italianers verstaan nie Afrikaans nie – anders was Shaun dalk nou in groot moeilikheid.

SOUNDBITE

MONIQUE:Maar ek dink Shaun is dalk reg hoor, Shaun is ons gasheer wat ons rondgery het en nie sommer sulke wilde statement sal maak nie en ons het gehoor dat die mense van oral die distrik kom om pizzas op ‘n vrydag te kom eet.

INGRID:Ek sal uit Kaapstad ry net om die nagereg pizza met sy piesang en sjokolade sous te eet...

PIZZA 2 (13)

MONIQUEJy moet oppas – ek weet van ‘n hele klompie mense wat net uit die kaap uit gery het en hier deur Darling gery het en net hier agtergebly het.

INGRID;En as ons jou terugkom vertel ons jou hoekom so baie mense presies net hierdie ding doen...

KOMP TYD SOUNDBITE KOMPETISIEMoet nog gee

5 min MONIQUE:Jy kuier hier saam met Tasse en matrasse in die baie oulike dorpie Darling

INGRID:Net so kort entjie uit Kaapstad hier Weskus se kant toe

MONIQUE:Maar nie heeltemal op die kus nie

INGRID:Ons het netnou gepraat oor die twee B’s die BOere en die UBoats en nou wonder jy seker hoe het ‘n dorpie wat nie op die kus is nie iets te doene gehad met Uboats

MONIQUE:Nou moet jy mooi luister – want ek dink baie min mense weet van die stukkie geskiedenis. In die tweede wereld oorlog was die Duistse Uboats baie aktief hier op ons SA kus

INGRID:

Nou toe bou die regering sommer 6 vliegvelde hier kuslangs op en een van hulle was in Darling waar die 23 Eskader gestationeer was.

MONIQUE:En blykbaar was die klompie besig hoor – daar was 19 gevegte tussen hulle en die Duiste Uboats in daardie tyd.

INGRID:Die ander B vir Boere he took te doen met oorlog

MONIQUE:Gelukkig is Darling nou klaar met oorlog!

INGRID:Maar die oorlog waaroor ons wil praat is die Anglo Boere oorlog hier in 1899

MONIQUE:Nou een van die planne van die boere was om die die Kaap binne te val en dit is hoe daar toe ‘n Boere commando hulle bevind in Darling.

INGRID:Dit is baie ver van die Transvaal hoor!

MONIQUE:Dit was toevallig die naaste wat die oorlog aan KSTD gekom het.

INGRID:Nou toe die Boere commando daar in Darling aankom ontdek hulled at die Dorpswag onttrek het, toe vernietig hulle maar die telegraaf en laat die enigste prisonier, Mnr Loubser.

MONIQUE:Maar die Britte skrik nie en haas hulle na Darling toe...

INGRID:Ek weet nie of die Boere geskrik het nie en of dit taktiek was nie, maar hulle ontrek toe na Klipberg toe so 6 km buite die dorp.

MONIQUE:Dit is hier waar die groot geveg uitbreek en die Boerleier, Hildebrand, noodlottig gewond word.

SOUNDBITE

INGRID:Daar is nie tyd om hom te begrawe nie en sy manne steek sy lyk in ‘n ystervarkgat weg en toe hulle dit later die nag probeer opspoor toe kan hulle nie die plek kry nie.

MONIQUE:En so vind ‘n skaapherder, Klaas Papier sy lyk die volgende dag en die plaaseiener besluit toe om summier net die lyk te begrawe.

INGRID:Hy was seker bang vir die Britte.

MONIQUE:Nou ja, maande later het Hildebrand darem ‘n ordentelike begrafnis gekry.

INGRID:En ins 1940 is ‘n monument opgerig en jy kan vandag nog ‘n draaitjie daar gaan maak.

MONIQUE:As jou naweek te kort is en jy wil nog baie dinge doen en van daardie lekker Darling wyne drink en baie al die lekker restaurante eet en te min tyd he tom na Klipberg te ry – dan het ons goeie nuus.

INGRID:Doen wat ons gedoen het – bly binne die dorp en gaan sommer net na die oulike Darling museum en dank an jy ook al hierdie wonderlike geskiedenis ontdek.

MONIQUE:Die gebou is al klaar ‘n pragtige gesig – dit is die ou Stad saal wat dateer uit 1899.

INGRID:En dit is vandag ook die hoofkantoor van Darling Toerisme – so jy moet in elk geval hier stop om alles uit te vind oor Darling.

MONIQUE:En so vind ons toe sommer uit oor die geskiedenis van Darling

HISTORY (30)

INGRID:Olaf Berg was omtrent die Indiana Jones van 1682 en hy was een van die eerste buitelanders wat hier deur die area getrek het

en hulle noem toe die area Groenekloof.

MONIQUE:Aan die begin van die 1800s was daar so 29 boere wat al in die area geboer het het en een van die plase se naam was Langfontein.

INGRID:En op 12 Febr 1853 het die Darling Village Trustees toe die plaas gekoop vir 1250 pond om ‘n dorp en ‘n kerk te begin.

MONIQUE:En Darling, vernoem na Charles Henry Darling wat die Kaapse Goewerneur was – word gebore.

INGRID:Jy weet Darling het ‘n ander naam?

MONIQUE:Wat is dit?

INGRID:Ek gaan nie se nie – maar as jy mooi luister gaan een van Darling se bermoemdstes dalk vir jou se...

MONIQUE:Praat jy nou van die ambassadeursvrou...

INGRID:Ja, maar ons kuier volgende week by haar...

MONIQUE:Daar is nog ‘n B in Darling waarvan min mense weet.

INGRID:Praat jy nou van botter?

MONIQUE:Net daai ding. En dit is te danke aan twee swede Nils Georg Moller en G Thernstrom wat hier kom bly het in 1899 en hulle eie romery begin het.

INGRID:

Hulle doen so goed dat die besigheid so groot raak dat hulle dit moet oorgee aan die boere wat ‘n koperasie begin. En hulle bou in 1914 ‘n reuse fabriek.

MONIQUE:En in Darling Museum kan jy ook alles sien en lees oor die darling botter geskiedenis – van die village lewe tot al die implement e wat hulle gebruik het.

INGRID:En jy kan sommer daar in die winkel vir jou botter koop!

MONIQUE:Dit maak net sin net want die museum was eintlik eers die Botter Museum en toe het dit so groot geword want almal van die dorp het hulle antieke ware gebring en nou is dit ‘n volwaardige museum.

INGRID:Die boere sal veral hou van die Landbou uitstalling en Darling kan natuurlik dankie se vir ou William Duckitt wat al die pad uit Engeland gebring is om die plaaslike landbou metodes te help verbeter.

MONIQUE:Dit is nie al wat die Duckitts verbeter het nie – die kookkuns in die area het blybkaar ook verbeter want sy kleindogter Hildegonda was ‘n besonderse kok en die skrywer van baie kookboeke en ook die boek “the diary of a Cape Housekeeper” waar sy elke dag se plaasaktiwiteite in detail beskryf het.

INGRID:Iets wat e kook nie geweet het nie is dat die eerste Merina skaap in SA hier geteel is en die wolbedryf in SA se oorsprong van hier af kom

MONIQUE:En dti oor ‘n skeepsfout – die skape was bedoel om iewers anders te gaan.

INGRID:Daar is nog vreeslik baie wat ons jou kan vertel, maar tyd is min ennn daar is nog baie om te doen in Darling.

MONIQUE:So gaan kuier gerus daar by die Darling Musuem – oop elke dag.

INGRID:En dit het die oulikste klein winkeltjie – Ouma’s Treasures wat jy nie kan mis nie!

MONIQUE:

Daar is nog baie wat jy nie kan mis in Darling nie – as ons terugkom vertel ons jou wat ons geleer het oor olywe...PRET VEILING – Moet nog record

SOUNDBITE

INGRID:Jy kuier hier by Tasse en Matrasse en ons kuier hier in Darling die tuiste van kuns, kultuur, blomme, wyn en olywe

MONIQUE:Ja, hier leer ek en Ingrid toe alles wat ons nog nooit geweet het nie oor olywe nie.

INGRID:En olywe is nie net goed wat jy in slaai gooi nie hoor...

MONIQUE:Of mee kook nie

INGIRD;En weet jy daar is baie mense wat nie met olyfolie kook nie..

MONIQUE:Nee! Daar is ‘n rede hoekom mens met olyfolie moet kook

OLYFOLIE (27)

INGIRD;So as jy nou wil deep fried fish maak – kook dit darem ten minste in olyf olie...

MONIQUE:En al die belangrike dinge oor olywe gaan jy leer daar by Darling Olives waar jy vir ‘n olyf proe kan gaan...

INGRID:Ons gasvrou was Elsabe en sy is ‘n vrou wat weet van olywe hoor....

MONIQUE:Nou die eerste boer hier op Alexanderfontein Landgoed so 300 jaar gelede het geweet wat hy doen – hy het gesien die droee grond is goed vir wingerd

INGRID:En toe kom hulle ook agter dit is baie goed vir olywe.

SOUNDBITE

SOUNDBITE

SOUNDBITE

MONIQUE:En nou is daar baie wingerd en olywe hier...

INGRID:En sommer baie olyfprodukte want op die olyf proe sessie proe jy olyf jam, olyf marmalade, olyf chutney, heel olywe

MONIQUE:Groenes en swartes en daar leer ons ook sommer dat groen olywe eintelik olywe is wat ½ ryp is en swart olywe in vol ryp.

INGRID:Ons leer ook dat daar 1000 cultivars in die wereld is maar dat net 20 van hulle goed doen in SA. En die olie is in die vleis en die pit ne en mens kry spesifieke olywe waarvan hullenet olie maak

OLIEOLYF (7)

MONIQUE:Ek is een van daai wat weet jy moet maar eerder olyfolie gebruik maar nie weet hoe weet jy wanneer dit ‘n goeie of slegte olie is nie.

INGRID:Maar Elsabe se daar is ‘n goeie trick – as jy ruik aan die olie en dit het ‘n gras reuk dan weet jy dit is ‘n goeie olie.

MONIQUE:Maar as jy nou daar in die winkel staan kan jy mos nou nie elke bottel oopmaak nie en ruik nie, dan is daar iets anders wat jy kan doen.

TOP (40)

INGRID:Nou as jy ‘n goeie olyf olie koop kan dit jou tot 18 maande hou.

MONIQUE:As jy so min kook soos ek ne... en natuurlik as jy oppas vir olyfolie se twee grootse vyande...

VYANDE (28)

INGRID:Ons het nou vir jou vreeslik baie vertel oor olywe, maar wat ons nou nie kan doen nie is om vir jou te laat proe hoe lekker al

daai olyf eetdinge is nie.

MONIQUE:Nee, daarvoor sal jy nou vir jou eie proe sessie moet gaan en dit is ablsoluut die R10 per persoon werd wat jy gaan betaal.

INGRID:Elsabe se sy verkies so groupies van 10 en kleiner en hulle is ook die heel week van 9 – 4 uur en Saterdae van 9 tot 1 uur.

MONIQUE:Nou Ingrid – jy het netnou vir my gese Darling het ‘n ander naam...

INGRID:Dis reg maar ek gaan nie vir jou se wat dit is nie.

MONIQUE:Is dit dalk een van die volgende – Tesoro, Elskan, Habibi, Dorogaya, Querido?

INGRID:Wat praat jy nou? Waar val jy nou uit.

MONIQUE:Ek vra net – al hierdie woorde betekan eintlik Darling....

INGRID:Nee – dit kan nie wees nie...

MONIQUE:As jy my nie glo nie gaan kuier gerus op Darling se toerisme web werf www.darlingtourism.co.za

INGRID:So watter tale het jou nou gepraat?

MONIQUE:Tesoro – Italiaans vir Darling, Elskan – is wat jy jou Darling in Ysland gaan noem, Habibi Arabies, dorogaya – kfg is, Querido – spans.

INGRID:Moet nie dink ek gaan myne vir jou gee nie.

SOUNDBITE

MONIQUE:Ag toe nou man.

INGRID:Man ek het mos die bekende wat jou gaan vertel maar sy kuier eers volgende week saam met ons.. En ek dink voordat Monique dit uit my kry kom ons gee eers ‘n Getaway subsk weg. Nou al wat jy moet doe nom ‘n hele jaar se gratis GT te wen is om na ons webwerf te gaan en die vorm daarop in te vul.

GETAWAY AD

MONIQUE:Jy kuier hier by Tasse en Matrasse en ek en Ingrid kuier hier in Darling – die dorp met die baie name

INGRID:Ek wee twat Darling se naam in Frans is...

MONIQUE:Het jy nou ‘n vriend in die advertensietyd gebel?

INGRID:Nee man dit is elementer – Cherie... en Liebling in Duits.

MONIQUE:Ag dit is eintlik so mooi ne.

INGRID:Dit is omdat alles oor liefde gaan.

MONIQUE:En oor omgee en dit is presies waaroor die Darling Trust gaan.

INGRID:En agter die trust is ‘n groot man...

MONIQUE:Nee, ‘n great vrou...kyk of julle weet wie dit is...

SOUNDBITE

SOUNDBITE

SOUNDBITE

DARLING TRUST (68)

INGRID:Daardie stem behoort aan ons eie Pieter Dirk Uys, of sal eke liewer se Darling se eie PDU want dit is danksy hom en Evita Se Perron wat die Darling Trust begin het en vandag sulke ongelooflike werk doen.

MONIQUE:Ja, Pieter se aankoms hier op Darling is natuurlik ook ‘n storie op sy eie...

PIETER (84)

INGRID:En daar eindig Darling op met Pieter, die Peron en die Darling Trust.

MONIQUE:Nou vandag is die Trust so groot en baie lewens word deur al hulle projekte geraak.

INGRID:Een van die projekte waar hulle die trotste op is is die Early Childhood Development Centre waar daar meer as 40 kinders al betrokke is.

MONIQUE:Dan is daar nog kunsklasse, musiekklasse, die talentkonserte daar by die Peron en die Senior aande ook by die Peron

INGRID:En dan die gemeenskap tuin daar langs die Peron wat Pieter geskenk het vir die gemeenskap. En die bekende Keith Kirsten kom mooimaak het en nou is daar meer as 50 bome, sitplekke en selfs ‘n jungle gym vir die kinders.

MONIQUE:Dan is daar natuurlik nog een projek wat die trust aangepak het waaroor die kinders van die dorp baie bly is, veral op baie warm somersdag....

POOL (55)

INGRID:Pieter se dit is nou te wonderlik om op ‘n warm dag daar aan tek om en al die gesiggies te sien in die swembad!

MONIQUE:

SOUNDBITE

As jy daar by Darling inry sien jy die mooiste graffiti teen die mure...

INGRID:Ja ons he took gewonder daaroor toe vertel Tasha vir ons dit is ‘n bekende kunstenaar Craig van Kaapstad se handwerk

GRAFFITTI (30)

MONIQUE:So bring Pieter Dirk en die Darling Trust sommer baie kleur in almal se lewens ne!

INGRID:Nou volgende week vertel ons julle van ander kleur in Darling

MONIQUE:Dit is nou die blomme kleur ne!

INGRID:ONthou gaan om te gaan kuier op ons webwerf www.tasseenmatrasse.co.za.

MONIQUE:Onthou om te gaan bie op daardie heerlike wegbreek na BF.

INGRID:En gaan sluit ook aan by ons Facbebook bladsy.

Groete

1 min Afsluit

Darling OlivesDarling Trust

PROGRAM 2

AKKOMMODASIETrinity LodgeKoekamkranka BackpackersStone Stables Self catering

SHOPPING:Mantis MallBook LeagueNostalgia AntiquesDarling Meat Market

NATURE:Groenkloof Wildflower ReserveStaproete – Darling StaggerBlomme

Feeste (voorkamerfees & kunsfees)

Evita se Perron/Boerassic Park

Hoekom mense hierna toe kom

From the earliest years travelers through the Groenekloof were overwhelmed by the rich tapestry of flowers which cover the fields surrounding Darling during spring each year. James Backhouse wrote in 1840, "There are no Wild Flowers like those at Darling". In 1915 Mrs Suzanne Malan, the Predikant's wife, and Mr Frederick Duckitt of Waylands founded the Darling Wildflower Society and the renowned annual Darling Wildflower show has been held virtually every year since its inception in 1917.

Darling was not only known for its Wildflowers, but also for its game, salt and butter.

Festivals and Tourism in Darling

Darling is known as the flower of the west coast, with the golden wheatfields in summer, rusty vineyards in autumn, rich green hills dotted with grazing cows and fields of arum lilies in winter, then in spring, the breathtaking beauty of the wild flowers.

The Darling Wild Flower Show has been held the third week in September since 1917. Visitors from all over come to see the rare display of wild flowers and orchids and to enjoy traditional meals and tractor rides into the veld during the festival.

Flowers & plants are protected and may never be picked or removed from the area or reserves. The two reserves in Darling village are easy walks and have breathtaking views.

The annual Voorkamerfest is a theatrical adventure you will never forget !

Local residents in Darling welcome you into their homes to enjoy drama and entertainment by famous South African and foreign actors and entertainers.

Five productions are allocated per route, when you buy your ticket, the surprise is that you don't know which route you'll do, local taxi's transport you around the village to the different shows on your route. The shows are spread across the village from uptown to downtown, making the Voorkamerfest a genuine cross cultural South African Festival.

Enquiries & Bookings & Website

Phone: +27 (0)22 492 3427Cell: +27 (0)82 321 7542

info: [email protected]

book:[email protected]

website: Voorkamerfest-Darling Website

Scenic drives around Darling during wet months can be fun, watch the cows graze along stretches of arum lilies and green hills and watch the ducks walk around the village.

Naturelovers will enjoy hiking the hills & reserves around Darling and birdlovers are in for a treat too.

Visitors must be sure to visit the Darling Museum's historical buttermaking display and art gallery of various artists in and around Darling, also visit the Hildebrand monument, Boerassicpark and the Elsie Balt Child Art Gallery.

Cafe Mosaic has a view from the stoep over Darling Main, enjoy a hearty meal or a shooter at the cosy little bar which is open till late with DSTV and a pool table.This little pub is where the locals meet and has a relaxed ambience.

Evita se Perron Theatre hosts The Voorkamerfest Festival, during September each year as well as the regular Darling Talent Shows.

This is a wonderfully entertaining venue, enjoy the ambience of this cultural gem, with restaurant, bar, shows and Tannie Evita's A en C (arts & crafts) market.

Highly acclaimed satirist Pieter-Dirk Uys will astound you with his brilliant up to the minute wit on current South African politics. Shows are subject to change, please call 022 492 2831, for the latest show times.

Bistro 7 towards the hill in Main Road serve delicious meals, or enjoy a continental/german menu at Zum Schatzi and admire their collection of music instruments.

Darling is home to many artists, potters, craftspeople and woodworkers.

Art and craft is on display at many venues around Darling and the artists may be visited by appointment only.

A large variety of local art, paintings, craft and pottery can be found at Evita se Perron, the Museum gallery and the Vyge Valley Farm gallery.

Darling is close to the sea, with Yzerfontein being the nearest coastal village, just 15 minutes drive away. There is a long stretch of lovely beach, where many seabirds and ostriches can be seen.

Darling is quiet most of the year, and it is a happy little village, where children can enjoy a carefree childhood, close to nature and the cycle of life.