526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.
description
Transcript of 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.
![Page 1: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/1.jpg)
![Page 2: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/2.jpg)
5261. Waar daar liefde is, en deernis,
waar daar liefde is,daar is God die Heer.
2. Ubi caritas et amorUbi caritas Deus ibi est.
![Page 3: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/3.jpg)
5231. Goddelike liefdebande
bind in Jesus mense saam,bind uit alle wêreldlandedie verlostes in sy Naam:
één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.
![Page 4: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/4.jpg)
4. Laat ons liefde en gebedevir mekaar ons hegter bind.
As Hy kom, die vors van vrede,mag Hy ons só werksaam vind.Kom, ja kom, so roep die bruid
en die Gees verlangend uit.
![Page 5: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/5.jpg)
5241. God roep ons om met woord en daad,
vir Hom te leef en werk.Hy roep ons deur sy Woord en Gees
en maak van ons sy kerk.Hy kies, bewaar en onderhou;
Hy inspireer en bou.Geloof wat deur die liefde werk,hou aan, bly groei, maak sterk.
![Page 6: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/6.jpg)
3. Ek hoor U roep; ek ken u stem;ek luister na u woord.
Laat, Here, ons gehoorsaam wees,U dien soos wat dit hoort.
Waar kan 'n groter vreugde wees,o Vader, Seun en Gees?
Deur omgee en met uitreik, Heer,gaan ons met blydskap voort.
![Page 7: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/7.jpg)
5321. Ons Vader, neem ons hande
en maak ons een.Versterk u self die bande -
gee ons u seën.Bind ons in u genade aan U, o Heer,
en leer ons om met dade u Naam te eer.
![Page 8: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/8.jpg)
3. Leer ons mekaar vergewe,mekaar vertrou.
Laat ons die hele leweop liefde bou.
Laat heers oor ons u vrede,en bind ons saam.
Verhoor tog ons gebedein Jesus Naam.
![Page 9: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/9.jpg)
![Page 10: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/10.jpg)
2121. Loof die Heer, Hy is goed,
loof sy heilige Naam;laat alles in die groot heelal
die Here loof.
Ek wil die Here loof(ek wil die Here loof),loof met my hele hart
(loof met my hele hart)Hy gee hul wat roep,
weer nuwe krag.
![Page 11: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/11.jpg)
2. Hy't my sonde vergeefen Hy maak my sy kind -
laat alles in die groot heelaldie Here loof.
Ek wil die Here loof
(ek wil die Here loof),loof met my hele hart
(loof met my hele hart)Hy gee hul wat roep,
weer nuwe krag.
![Page 12: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/12.jpg)
3. Loof, o hemel, die Heer,al die engele saam -
laat alles in die groot heelaldie Here loof.
Ek wil die Here loof
(ek wil die Here loof),loof met my hele hart
(loof met my hele hart)Hy gee hul wat roep,
weer nuwe krag.
![Page 13: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/13.jpg)
Die wet was dus ons tugmeester na Christus toe, sodat ons
geregverdig kan word uit die geloof.
Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder ‘n
tugmeester nie.
Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus
Jesus Gal 3:24 - 26
![Page 14: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/14.jpg)
Gal 6 : 1 - 10
![Page 15: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/15.jpg)
MEKAAR
![Page 16: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/16.jpg)
Basis
• Aanvaar mekaar (Rom 15:7)• Verdra mekaar (Efes 4:2)
![Page 17: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/17.jpg)
Liefde in praktyk• Leef in vrede met mekaar
(Kol 3:15b)
• Wees onderdanig aan mekaar
(Efes 5:21)
• Vergewe mekaar (Kol 3:13)
• Wees lief vir mekaar (Kol 3:14)
• Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar (Efes 4:32)
![Page 18: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/18.jpg)
Gee om• Dien mekaar (Gal 5:13)
• Dra mekaar se laste (Gal 6:2)
• Sorg vir mekaar (1 Kor 12:25)
• Help mekaar (1 Pet 5:5)
• Sien om na mekaar (Heb 10:24)
• Praat mekaar moed in (1 Tess 5:11)
• Spoor mekaar aan (Heb 10:24)
![Page 19: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/19.jpg)
Sondes
• Bely sondes teenoor mekaar (Jak 5:16)
![Page 20: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/20.jpg)
Gebed
•Bid vir mekaar (Jakobus 5:16)
![Page 21: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/21.jpg)
Groei
• Leer en onderrig mekaar (Kol 3:16b)
![Page 22: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/22.jpg)
Sou jy dit graag wou beleef ?
![Page 23: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/23.jpg)
Sou jy dit vir ander wou moontlik maak?
![Page 24: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/24.jpg)
Alles wat julle wil hê dat die mense
aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle
doen. Dit is tog waarop dit neerkom
in die wet en die profete.
Matt 7:12
![Page 25: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/25.jpg)
Waar sou dit kon gebeur?
Kerk - erediens
Werk
Huis
Sportklub
![Page 26: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/26.jpg)
Die kleingroep is die plek waar dit
by uitnemendheid kan gebeur!
![Page 27: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/27.jpg)
Wat gebeur in diekleingroep?
MENS
WêRELD
GOD
MENS
![Page 28: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/28.jpg)
Die mekaar-opdragteis aan die
gelowiges gegee
Wil jy dit nie oorweeg om deel te
wees van ‘n kleingroep nie?
![Page 29: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/29.jpg)
Die Twaalf Artikels
Ek glo in God die Vader, die Almagtige die Skepper van die hemel
en die aarde.En in Jesus Christus, sy eniggebore
Seun, ons Here;wat ontvang is van die Heilige Gees,
gebore is uit die maagd Maria;
![Page 30: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/30.jpg)
wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is
en ter helle neergedaal het;wat op die derde dag weer opgestaan
het uit die dode;Wat opgevaar het na die hemel en sit
aan die regterhand van God, die almagtige Vader,
van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf
het.
![Page 31: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/31.jpg)
Ek glo in die Heilige Gees.Ek glo aan 'n heilige algemene,
Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges;
die vergewing van sondes;die opstanding van die vlees en 'n
ewige lewe.
![Page 32: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/32.jpg)
Gebed
![Page 33: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/33.jpg)
MENS
WêRELD
GOD
MENS
![Page 34: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/34.jpg)
5231. Goddelike liefdebande
bind in Jesus mense saam,bind uit alle wêreldlandedie verlostes in sy Naam:
één in gees, geloof en doop,één in keuse, liefde, hoop.
![Page 35: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/35.jpg)
2. Ja, 'n groot verloste skaresien ons op sy roepstem kom;groter groei dit met die jare:
alle volke huldig Hom!Kinders by hul Vader tuis -vreugde, oral, vul sy huis!
![Page 36: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/36.jpg)
3. Groot is sy geduld en liefde -Jesus Christus, God en mens.In ons wek Hy naasteliefde -stuur ons na ons medemens.
Mense eensaam, honger, naak,dié kom Hy ons naastes maak.
![Page 37: 526 1. Waar daar liefde is, en deernis, waar daar liefde is, daar is God die Heer.](https://reader030.fdocument.pub/reader030/viewer/2022033006/568144f1550346895db1c1e8/html5/thumbnails/37.jpg)
4. Laat ons liefde en gebedevir mekaar ons hegter bind.
As Hy kom, die vors van vrede,mag Hy ons só werksaam vind.Kom, ja kom, so roep die bruid
en die Gees verlangend uit.