2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe...

16
Gedagte vir die week/thought for the week 2 Februarie 2018

Transcript of 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe...

Page 1: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

Gedagte vir die week/thought for the week

2 Februarie 2018

Page 2: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

SPORT

SHS-INTERHUIS UITSLAE:

0/14 Dogters hekkies 90m

Zandré van Wyk verbeter haar eie suster, Karissa, se rekord (14:80)

14:70.

0/17-Dogters Verspring

Karissa van Wyk verbeter die Interhuisrekord (5.20m) sowel as die

baanrekord (5.20m) wat vanaf 1997 staan. Karissa se afstand was

5.44m.

0/14-Seuns Gewigstoot

Erin Bouwer verbeter die Interhuisrekord vir gewigstoot (13.40m) en

die baanrekord (15.27) wat vanaf 2011 staan. Die afstand is 15.66m.

SHS INTERHOëR

17 FEBRUARIE 2018

Koskaartjies vir Interhoër beskikbaar vanaf 5 Februarie

2018 by finansiekantoor!!

Page 3: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

UITSLAE VAN BYEENKOMS GEHOU OP 26 JANUARIE 2018

Page 4: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

SPORT

NWU SPORTREEKS 2018

RUGBY, NETBAL & HOKKIE DATUMS

Saterdag 3 Maart 2018 (Weg)

Riebeeckrand vs Standerton

Woensdag 7 Maart 2018 (Weg)

Hans Moore vs Standerton

Saterdag 10 Maart 2018 (Tuis)

Standerton vs Linden

Saterdag 17 Maart 2018 (Weg)

Bastion vs Standerton

Saterdag 24 Maart 2018 (Tuis)

Standerton vs Alberton

Dinsdag 27 Maart 2018 (Tuis)

Standerton vs Florida

Page 5: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

ATLETIEKBYEENKOMSTE VIR 2018

Maandag 22 Januarie 2018 SHS Kampoenskappe Dag 1 Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics – Smarties Day 1 Dinsdag 30 Januarie 2018 Atletiek – Smartiesdag 2 Woensdag 31 Januarie 2018 Atletiek Top-10 Bethal Vrydag 9 Februarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms (SHS) Saterdag 17 Februarie 2018 Athletics: Inter High (Tuis) Saterdag 24 Februarie 2018 Athletics Gert Sibande Saterdag 3 Maart 2018 Athletics Mpumalanga Championships

Page 6: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics
Page 7: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

Valentynsbal 2018

BELANGRIKE

KENNISGEWING

Geen

vierwielmotorfietse of

leerlinge wat nie ‘n

wettige

bestuurslisensie het

mag op die terrein

toegelaat word nie.

Ingligting aangaande

uitteken van leerders:

Leerders kan slegs deur ouers

uitgeteken word. Indien ouers nie

self hier kan wees nie, moet ‘n

brief van die ouer die persoon

vergesel wat die leerder kom

uitteken.

Enige matrikulant wat afwesig is

sal die volgende dag ‘n brief van

die ouers bring om rede van

afwesigheid te bevestig.

Page 8: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

Gr 11 2017 PRYSUITDELING

Beste Presteerders

Top achiever general subject choice with

Mathematical Literacy:

Monique Fourie 79.80%

Beste presteerder Ekonomies Wetenskaplike

vakkeuse

Sienta Human 75.84%

Bester presteerder Natuurwetenskaplike

vakkeuse

Pamela van der Merwe 87.82%

Beste presteerder in Tegnologie

Stephan Lacock 90.62%

Veelsydigste leerling: Gr 11

Stephan Lacock

Akademie: Gemiddeld 90.62%

Leierskap:

Onderhoofseun 2017/2018

Dien op VSR

Dien op beheerliggaam

Kaptein van die T20 krieketspan

Sport:

Rugby 1ste span

Krieket 1ste en T20 span

Tennis 1ste span

Kultuur:

Redevoering:

3de jaar in die interhoërspan

Beste interne senior redenaar in

huistaal

2de plek by interhoër redenaars

ATKV Mpumalanga finaal

Prysuitdeling graad 11 2017

VERPLIGTE OUERAAND VIR GRAAD 12’S

COMPULSARY PARENT EVENING FOR

GRADE 12’S

Ma / Mon: 5 Feb 2018

Tyd/Time: 18:00

Plek/Place: Skoolsaal / School Hall

Page 9: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

FINANSIES/FINANCE

Page 10: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

LLR 2018: Gr12 Hemde R 260.00

Fis Wet. Werkboek Gr10 ~ 2018 R 270.00

Fis Wet. Werkboek Gr11 ~ 2018 R 270.00

Fis Wet. Werkboek Gr12 ~ 2018 R 270.00

IGO Werkboek Gr10 ~ 2018 R 150.00

IGO Werkboek Gr11 ~ 2018 R 150.00

IGO Werkboek Gr12 ~ 2018 R 150.00

Handboeke: English FAL Gr11 R 20.00

Vraestelboeke: Wiskunde Gr12 R 58.00

Handboeke: IT Gr10 R 50.00

Handboeke: IT Gr11 R 80.00

Handboeke: IT Gr12 R 80.00

Handboeke: CAT Gr10 R 50.00

Handboeke: CAT Gr11 R 50.00

Handboeke: CAT Gr12 R 50.00

Handboeke: Landbou Gr10 R 25.00

Handboeke: Landbou Gr11 R 25.00

Handboeke: Landbou Gr12 R 25.00

Rek. Werkboek Gr9 R 95.00

Rek. Werkboek Gr10 R 60.00

Rek. Werkboek Gr11 R 70.00

Rek. Werkboek Gr12 R 90.00

Rek. Werkboek Gr8 R 70.00

Fis Wet Vraestelle Gr10 R 80.00

Fis Wet Vraestelle Gr11 R 80.00

Fis Wet Vraestelle Gr12 R 80.00

2018: Gr8.1 Skoolbaadjie R 400.00

VAKGELD VIR 2018

Page 11: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

2018: Gr8.2 Skoolbaadjies R 400.00

2018: Gr8.3 Skoolbaadjies R 400.00

2018: Gr8.4 Skoolbaadjies R 400.00

2018: Gr8.5 School Blazer R 400.00

2018: Gr8.6 School Blazer R 400.00

Vakgelde: CAT (Gr10 - Gr12) R 460.00

Vakgelde: IT (Gr10 - Gr12) R 460.00

Vakgelde: Landboutegnologie (Gr10 - Gr12) R 460.00

Vakgelde: Gasvryheidstudies (Gr10 - Gr12) R 460.00

Page 12: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

TERMYN 1/TERM 1

PROGRAM

Page 13: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics
Page 14: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

HOËRSKOOL STANDERTON

2018 KWARTAAL 1 TOETSROOSTER / TERM 1 TEST TIME TABLE

DATUM DATE

Gr. 8 Grd. 8

Gr. 9 Grd. 9

Gr. 10 Grd. 10

Gr. 11 Grd. 11

Gr. 12 Grd. 12

Thursday

08/02

AFR HT

AFR EAT

ENG HL

ENG FAL

ENG HL

ENG FAL

AFR HT

AFR EAT

ENG HL

ENG FAL

Dinsdag

13/02

BAADJIE

TOETS REK/ACC BS

CAT

IT

REK/ACC

GEO

Thursday 22/02

SW(Ge)

SS(His) LO

AFR HT

AFR EAT

ENG HL

ENG FAL IGO/EGD

Friday

23/02

IGO/EGD

7-8 in DS

Dinsdag

27/02

ENG HL

ENG FAL TEG/TECH FW/PS LW/LS

CAT

IT

Thursday

01/03 NW/NS WISK/MATH

GS/HS

LT/AT

GS/HS

LT/AT

AFR HT

AFR EAT

Maandag

05/03 TEG/TECH BS EK/EC

EK/EC

IGO/EGD FW/PS

Woensdag 07/03

REK/ACC SW/SS(Geo) WISK/MATH

WG/ML FW/PS

WISK/MATH

WG/ML

Dinsdag

13/03 BS REK/ACC LW/LS

WISK/MATH

WG/ML

LT/AT

GS/HS

Woensdag 14/03

GEO

7-8:30 in DS

Thursday

15/03 SW/SS(Geo)

SW(Ge)

SS(Hi) CAT & IT GEO BS

Friday

16/03

WISK/MATH

7-8 in DS

Dinsdag

20/03 WISK/MATH

AFR HT

AFR EAT REK/ACC BS LW/LS

Thursday

22/03 LO NW/NS GEO REK/ACC EK/EC

Maandag 26/03

8-10:30

WISK/MATH PROJECT

NW PRAKTIESE ONDERSOEK

NS PRACTICAL INVESTIGATION

WISK/MATH PROJECT

NW PRAKTIESE ONDERSOEK

NS PRACTICAL INVESTIGATION

WISK/MATH PROJECT

WG/ML PROJECT

WISK/MATH PROJECT

WG/ML PROJECT

WISK/MATH PROJECT

WG/ML PROJECT

Page 15: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

Dear Parent We understand that communication is fundamental to effective partnership with parents and the success of

learners. We believe in creating a school environment that will improve the performance of learners as well as the

involvement of parents. Therefore, we have invested in an integrated Principal+ system offered by d6 education

that will enable us to improve the management of our school, be more environmentally friendly and improve

communication with you, our valued parent.

We are pleased to introduce you to the Principal Talk application, that will allow us to communicate all school and learner information to you. Learners often neglect to inform parents of school notices, important dates, homework, marks, discipline status and school payments. This application - which is free for parents to download from the Google Play Store, iTunes Store and on the d6 education website - will send the information right to your phone. There is push notifications too - so you are alerted to anything new immediately.

Getting started Mobile Download Android - Visit the Google Play Store

iPhone / iPad - Visit the iTunes App Store

1. Search for ‘Principal Talk+’

2. Click the ‘Install’ button

3. Click ‘Open’ once the application is installed

4. Click ‘Register’ 5. Fill in the required fields and select the T&Cs to continue

6. A message will appear stating that a One Time Pin (OTP) has been sent via SMS to the device being registered

7. Click ‘OK’ to continue

8. Enter the OTP and ‘Submit’

Always up-to-date ● View school messages

● Respond to notices

● View learner homework and resources

● View team practice and match dates

● View marks, discipline and absenteeism status

● View school account balances

● View school policies

Support If you have any questions or concerns, you can contact the d6 education support team on 012 612 0612 or

[email protected] or visit www.d6ed.co.za for frequently asked questions Kind regards

Page 16: 2 Februarie 2018 - SHS Bakgat 2... · 2019. 8. 22. · Dinsdag 23 Januarie 2018 SHS kampioenskappe Dag 2 Vrydag 26 Januarie 2018 Atletiek tuisbyeenkoms Maandag 29 Januarie 2018 Athletics

Geagte Ouer

Ons verstaan dat kommunikasie fundamentele waarde het vir effektiewe vennootskap met ouers en die sukses van leerders. Ons glo dit is belangrik om 'n skoolomgewing te skep wat die prestasie van leerders asook die

betrokkenheid van ouers verbeter. Daarom het ons in die geïntegreerde Principal+ stelsel van d6 education belê. Hierdie stelsel stel ons in staat om die bestuur van ons skool en kommunikasie met ouers te verbeter asook om meer omgewingsvriendelik te wees. Ons stel graag aan u bekend, die Principal Talk toepassing, wat ons in staat stel om alle skool- en leerderinligting aan

u te kommunikeer. Leerders versuim dikwels om ouers in kennis te stel van skoolkennisgewings, belangrike datums,

huiswerk, punte, dissiplinêre status en skoolbetalings. Hierdie toepassing - wat gratis is vir ouers om af te laai vanaf

die Google Play Store, iTunes Store en op die d6 education webwerf - sal die inligting direk aan u se foon stuur. Daar

is ook stootkennisgewings - so u word dadelik ingelig oor die nuutste kennisgewings.

Hoe om te Begin

Selfoon Installasie Android - Besoek die Google Play Store

IPhone / iPad - Besoek die iTunes App Store

1. Soek vir ‘Principal Talk+’

2. Kliek die ‘Install’ knoppie

3. Kliek ‘Open’ sodra die toepassing klaar geïnstalleer is

4. Kliek ‘Register’ 5. Vul die vereiste velde in en sellekteer die T&Cs om voort te gaan 6. 'n Boodskap sal aandui dat 'n One Time Pin (OTP) per SMS gestuur is na die toestel wat geregistreer word

7. Kliek 'OK' om voort te gaan

8. Tik die OTP in en kliek ‘Submit’

Altyd op datum ● Ontvang skoolboodskappe ● Gee terugvoer op kennisgewings ● Ontvang leerderhuiswerk en hulpbronne ● Neem kennis van span oefening -en wedstryddatums ● Ontvang punte, dissipline -en afwesigheidstatus Ontvang skoolrekeningbalanse Besigtig die skoolbeleid

Kliënte Diens Indien u verdere ondersteuning of inligting benodig in verband met die Principal Talk toepassing, skakel gerus 012

612 0612, stuur ‘n e-pos aan a [email protected] o f besoek ons webwerf www.d6ed.co.za

Vriendelike Groete