09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620...

6
25 Oktober 2015 Jaargang 4 #32 09:30 Oggenddiens Prof Raymond Potgieter Theme: Jesus’ Public Discipleship Training Scripture reading: Luke 12:1-12 Key verse: Luke 12:1 11:30 International Service 19:00 Hervormin�diens by Cachet Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Jannie Brink & Rudi de Lange Diaken: Eunice Stoltz Ds Willem Steyn Tema: In Christus het ons die voorreg om naby God te mag leef Hiermee word u almal vriendelik uitgenooi na die gesamentlike Hervormingsdiens saam met Cachet Gemeente (NWU Ouditorium) vanaand om 19:00 in die Ouditorium en die prediker is ds. Peet Coetzee. Sing: Sb 1-2:1,2,3 Geloofsbelydenis (12 Artikels) Sing: Ps 89-2:5 (Kinderbegeleiding) Wetlesing: Eks 20 en Heb 9:12, 14 Sing: Ps 126-1: 1 Skriflesing: Hebreërs 10:1-25 Teks: Hebreërs 10:19-20 (Preekbegeleiding) NGB Art 21 Sing: Lied 292:1, 2 Doop Sing: Ps 105-1: 5 Sing: Lied 428:1, 2, 4 Amen: Sb 13-3

Transcript of 09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620...

Page 1: 09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt

25 Oktober 2015Jaargang 4 #32

09:30 Oggenddiens

Prof Raymond PotgieterTheme: Jesus’ Public Discipleship Training

Scripture reading: Luke 12:1-12 Key verse: Luke 12:1

11:30 International Service

19:00 Hervormin�diens by Cachet

Ouderlinge en Diaken aan diens

Ouderlinge: Jannie Brink & Rudi de Lange

Diaken: Eunice Stoltz

Ds Willem SteynTema: In Christus het ons die voorreg om naby God te mag leef

Hiermee word u almal vriendelik uitgenooi na die gesamentlike Hervormingsdiens saam met Cachet Gemeente (NWU Ouditorium)

vanaand om 19:00 in die Ouditorium en die prediker is ds. Peet Coetzee.

Sing: Sb 1-2:1,2,3Geloofsbelydenis (12 Artikels)

Sing: Ps 89-2:5 (Kinderbegeleiding)Wetlesing: Eks 20 en Heb 9:12, 14

Sing: Ps 126-1: 1Skriflesing: Hebreërs 10:1-25

Teks: Hebreërs 10:19-20 (Preekbegeleiding)NGB Art 21

Sing: Lied 292:1, 2 Doop

Sing: Ps 105-1: 5Sing: Lied 428:1, 2, 4

Amen: Sb 13-3

Page 2: 09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt

2

Meelewing

Verjaarsdae

Kalender 2016Ons is besig om die Gemeente-Kalender vir volgende jaar reg te kry. Kontak gerus die kerkkantoor as daar enige inligting is (bv. vergaderings van kommissies, ens.) wat hierin moet verskyn.Ons het twee kunstenaars uit ons gemeente (Olivia Conradie en Francois Viljoen) gevra of ons van hul kunswerke op die voorblad kan gebruik. Wil jy stem vir een van die kunswerke wat ons gaan gebruik? Gaan kyk op ons gemeente se Facebookbladsy vir meer inligting.

89

Baie welkom aan Rümando en Tanya Kok saam met hulle dogtertjies, Adilé en Lia-Tüné. Ons is saam met hulle dankbaar dat Lia-Tüné vanoggend gedoop kan word.Tannie Rika Taljaard het op ouderdom van 79 jaar in ons Here ontslaap. Ons dink aan oom Daan (082-705-1295) en sy gesin in die tyd.Mari Mostert (083-273-5587) het ʼn opera-sie in haar heup ondergaan. Dit is ʼn poging om die infeksie in haar liggaam onder be-heer te bring sodat ʼn noodsaaklike rugope-rasie kan plaasvind. Sy is in Pretoria in die hospitaal.Jenita Immanuel (074-031-0210) se vader is skielik oorlede. Ons dink aan haar en Im-manuel Vincent in hierdie tyd.Oom Pierre Muller (082-534-3411) is ont-slaan na behandeling na ʼn hartaanval. Ons is dankbaar dat dit beter gaan.Tannie Bettie Coetzee (082-697-2388) en Heilna du Plooy (082-300-9068) herstel na hulle operasies.Oom De Wet Kruger is nou in Samuel Broadbent waar hy as gevolg van Alzheim-ers versorg word. Ons bid vir hom en tan-nie Christina (018-297-3747) in die moei-like tyd van aanpassing.

Vandag, 25 OktoberHans Botha 079-126-2620Susan Potgieter 018-290-9316André van der Walt 082-886-9386Emmie van der Walt 084-480-8161

Maandag, 26 OktoberHendrik Jv Rensburg 072-225-6245

Dinsdag, 27 OktoberJurgens Britz 082-551-3732Jandré du Plessis 071-206-2643Casper Lessing 082-550-2589Paul Maritz 083-714-1637Dennis Schoeman 082-886-5564

Woensdag, 28 OktoberGeorge Lotter 083-284-7599Jungeun Yun 072-089-4968

Vrydag, 30 OktoberFaan de Beer 076-189-9360Magdeli Steenekamp 018-294-5685

Saterdag, 31 OktoberThinus de Jager 082-347-6004Hanré Smit 082-824-6955

87

2080

15

4

Wil jy die Lantern elektronies ontvang? Stuur `n e-pos aan [email protected]

Page 3: 09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt

3

Liefdegawes25 OktoberOggend: VenterskroonAand: Meelewingsfonds1 NovemberOggend: ThusofondsAand: Meelewingsfonds8 NovemberOggend: Franse RadiobedieningAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

Baie dankie!

25 OktoberWyk 8 (Alta Verster - 0824470476)

KG 8 (Ans Geertsema - 0731928976)

1 NovemberWyk 9 (Miquet van Tonder - 0833896613)

KG 9 (Elsa Els - 0824600939)

8 NovemberWyk 10 (Cora de Beer - 0823928060)

KG 10 (Petro Steyn - 0765784855)

Teeskinkbeurte

Ons wil julle graag uitnooi na die vol-gende Luistergeleentheid. Hoewel die geleentheid gerig is op OUERS MET VOORSKOOLSE KINDERS, is ander lidmate ook welkom om te kom ge sels oor jou bediening in die gemeente. Ons wil ook graag sommer saameet na die luister en saampraat.Ons beplan hierdie geleentheid vir van-oggend na die diens by die kerksaal. Daar sal ‘n waterglybaan wees, asook kindertoesig. Bring asseblief sommer ‘n piekniekmandjie met middagete vir jou gesin saam. Tyd: Ons begin 11:30 om saam te ge-sels, en behoort dan teen 13:00 te eetPlek: Kerksaal Bring saam: Eie alles (eetgerei, kos, drink goed, ens.) en swemklere vir die kinders.

Luistergeleentheid

BegrotingsversoekeDie Finansiële Kommissie versoek dat indien daar enige spesifieke behoef-tes is waarvoor begroot moet word vir 2016/17 wat nie deur die Bedienings-kommissie of die Kerkraad gekanali-seer word nie, dit nie later nie as 8 November 2015 by die kerkkantoor ingedien moet word. Dit sal ons ge-noeg tyd gee om dit sorgvuldig te oorweeg en te beplan vir ons begro-ting in 2016/17. Skakel gerus met Lou van Wyk of Paul Delicado vir verdere inligting.

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Rümando, Tanya, Adilé en Lia-Tüné Kok

079 364 6205 / 079 365 3082

Welkom hier!

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Page 4: 09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt

4

Begroting vir Bedieningsaspekte

Die begrotingsproses van die gemeente vir die volgende finansiële jaar wat strek vanaf Maart 2016 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedieningsaspekte verband hou, met die beraamde koste van die verskillende items in die aansoek en in volgorde van voorkeur, moet voor of op Maandag 26 Oktober 2015 verkieslik per e-pos aan Jan Geertsema, voorsitter van die Bedienings-kommissie, gestuur word (e-posadres: [email protected]). Diegene wat verlede jaar ’n fondstoekenning ontvang het, word gevra om ’n jaarverslag van die aktiwiteite en die benutting van die fondse saam met die begrotingsaansoek in te dien. Besonderhede van die formaat vir die ver-slag is by hom beskikbaar. Die plan is dat die Bedieningskommissie hierdie aansoeke sal nagaan en ’n voorlegging daaroor aan die Finansiële Kommissie sal doen.

Koos Hagg het begin om twee-weeklikse gebedsversoeke deur te stuur. Indien jy wil hê dat die gebedsbrief na jou ge-epos word, laat weet asb vir Cobus van der Walt of Fanie Coetzee. Hier volg uittreksels uit die brief. Bid asb saam vir die groei van die Evangelie in Viet-nam Thiên Sáng House Fellowship: (Huiskerk van Koos Hagg)• I have been attending a different Vietnam-ese Church on Sunday mornings, and I like the people there, the leaders, and the way they are running their church. I’m starting to consider how I personally might be more involved there, as well as thinking about how our fellowship might be able to partner or work together with them. Please pray for wisdom. • As mentioned in the previous prayer letter, we have set 2 goals: 1.) finding a different space for our meetings so that we have room to grow, &

2.) renting an additional apartment/room for students new to Hanoi and new in the Faith. Please pray that God will provide these spac-es. Also continue to pray for wisdom in our decisions, participation, and protection when we carry out our plans. • Our New Believers class has started. We had our first study session together, and were blessed by it. We are using the ‘New City Cat-echism’ which has been translated by myself and a friend. Pray that God will continue to work in and through us as we study together. • Please continue to pray for the members of my Vietnamese club who are reading the Bi-ble and getting exposure to the Gospel. • Pray for those who are being reached, and have been given Bibles. Pray that they might read the Word of God and be changed by it.Vietnam:• In Vietnam, there are many many people who believe in fortune tellers. Through them Satan has much influence and power. Pray that people would be set free from the dark-ness.

Viëtnam Voorbidding

Die riglyn is R 25 per belydende lidmaat vir die kollektes vir die GKSA Susten-tasiefonds. Die druk verhoog aansienlik want vir 2015 alleen was daar ‘n byko-mende R1 000 000 benodig wat waar-skynlik nie bereik gaan word nie.Bemakings deur lidmate vir die bedie-ning van die evangelie kan ook hiervoor gebruik word.Die versoek is dat kerke en naburige kerke veral in die klassis beplan en toene-mend werk na alternatiewe vorme van bediening, sodat finansiële hulp beperk word.Kom ons poog om die mikpunt van R25 per lidmaat vir 2017 te oortref!

Ons begroting en SustentasieIn ons begroting vir 2016/17 moet ons met die volgende rekening hou:

Page 5: 09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt

5

Dit is vanjaar ons gemeente se voorreg om die gesamenlike sustersafsluiting aan te bied. Ons maak solank die datum bekend sodat u dit in u dagboeke kan aanteken. Die afsluiting vind vanjaar op Dinsdag 17 November om 18:00 vir 18:30 plaas. Kom geniet ‘n aand van musiek, sang en woordkuns! Skryf asseblief u naam op die lys in die portaal as u die geleentheid wil bywoon.

Sustersafsluiting - 17 November

Alle 70-plussers word vriendelik uitgenooi na ‘n VROLIKE BLOMME TEE!Datum: 29 Oktober 2015 Tyd: 10:00 vir 10:30 Plek: Elsje’s Koffiehuis by Moredou Meubels RSVP teen moreoggend 10:00 by Fransa by die kerkkantoor (018-297-4843). Jy kan ook met Fransa gesels as jy vervoerprobleme het of onseker is waar die Koffiehuis is. Bring asseblief ‘n mooi blom saam ( jy mag dit selfs in jou hare sit!)

G5 Studiesentrum 26 Oktober – 14 November 2015

Ons gemeente het weer hierdie jaar die voorreg om die geboue wat die Here vir ons gegee het as studiesentrum te gee vir studente op die Bult. Eintlik wil ons nie net ons geboue gee nie. Die geboue is slegs ‘n manier om ons self te gee – mense kan immers nie met geboue verhoud-ings bou nie! Kom wees daarom deel van die G5 Studiesentrum deur self daar te kom werk, of kom loer net bietjie in vir ‘n koffie. Daar is ‘n skietlys in die voorportaal en in die Koffiekamer.

Wat is nuus by G5?

G5 Afskopkamp – DORS

Waarna dors jy in die lewe? Dink jy jou dors sal ooit in hierdie lewe geles kan word?Kom skop 2016 af saam met die G5 Studente! Hierdie kamp is vir alle studente: bring gerus jou vriende – ook nuwe eerstejaars is welkom.Wanneer: 5-8 Januarie 2016Waar: Manzini Game Lodge, ± 15km buite Potch.Koste: R550 – sluit vervoer, verblyf, etes en t-hemp in.Navrae: Benette 079 516 6369 of Willem 082 854 3587Inskrywingsvorm op G5 Facebook-blad of stuur ‘n bood-skap aan [email protected]

Page 6: 09:30 Oggenddiens2015/10/25  · like tyd van aanpassing. Vandag, 25 Oktober Hans Botha 079-126-2620 Susan Potgieter 018-290-9316 André van der Walt 082-886-9386 Emmie van der Walt

6

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Skriba: Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Koster (Molen): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Ans Geertsema: 073-192-8976Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

advertensiesVAN JESUS GEPRAAT deur Willemien van Hey-ningen. ‘n Bundel van 23 sketse/vertellings uit die evangelies, aangevul met bybelstudievrae en ‘n omvattende inligtingsbylaag wat kaarte insluit. Deur prof Jaap Helberg aanbeveel vir vermeerdering van kennis, leesgenot, inner-like verryking en bybelstudie. 1 Oktober - 30 November 2015 beskikbaar teen R100.00 by die skrywer (083 560 6730 / [email protected]) of die kerkkantoor. Pamfletjies in die voorportaal.

Bachelor Woonstel te huur – Molenstraat. Slaapkamer / woon, kombuisie, badkamer. Heeltemal privaat en veilige parkering. R2900 (water & ligte ingesluit). Vanaf 1 Desember 2015 beskikbaar. Skakel 082 491 1745

KAMERS TE HUUR VIR 20163 Kamers beskikbaar vir Christelike damesstu-dente. Kamers is groot, veilig en ongeveer 400 m vanaf kampus. Kamerhuur p.m. is R2100.00 plus koopkrag. Vir navrae: Skakel 018-293-0096 of 072-387-8045

Ek herinner aan twee onlangse advertensies in Die Lantern: (a) ‘n Fotografiekursus binne-kort (begin op 3 November) en (b) ‘n twee-weke-reis na Namibië in Maart/April 2016. Kontak Johan de Klerk by 082-884-7061 of [email protected] vir meer inligting.

To Let: A lovely townhouse, very close to the university available from 1 December. 3 bed-rooms, 1 and ½ bathrooms, sitting-dining room, kitchen, double carport and a lovely garden. Price R5 800. Please contact Marilda at 072-204-8010

Goeie en betroubare verwer - vir enige verf-werk. Abraham, 072 324 4944(Vir verwysing, kontak Lusilda Schutte by [email protected])

Ruim 4-slaapkamer huis beskikbaar vir langter-myn huur. Motorhuis, buitegeboue & ekstras. Alarm. Baie sentraal. Kontak 083 338 2820

Een slaapkamer studente w/s beskikbaar Des. 2015. Geleë in Steve Bikostraat, Vinkel & Kol-jander II oorkant die Puk. Veilige parkering, TV en braaistoepie. Huur R3800 pm. Koopkrag. Skakel 082-320-4965