#092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem...

35
1 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap Doringlaagte 15 - 17 September 2017 #092017 Foto geneem September 2015 Foto geneem September 2017

Transcript of #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem...

Page 1: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

1

NAWEEK IN BEELD

Suidwes-Kaap Doringlaagte 15 - 17 September 2017

#092017

Foto geneem September 2015

Foto geneem September 2017

Page 2: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

2

.... So lyk dit as jy al Donderdag kom kamp die terrein is stil en

leeg

D o n d e r d a g

Page 3: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

3

Kobus Botha & Sonja Snyman was die eerste kampers, op-

geslaan en ontspan nou

Johan & Alet vd Heever

D o n d e r d a g

Page 4: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

4

D o n d e r d a g

Page 5: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

5

Daar is baie aktiwiteite beskikbaar vir ieder en elk,

selfs ‘'n 4x4 roete

Page 6: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

6

Vrydag

Oggend

Sawanantte kom nou vinnig in en tyd vir

opslaan

Faul Retief sit handjie by met Hanlo

en Melicia Engel-breght se opslaan

Hanlo se gaste, Pieter en Rene Geyser kry

hulle slaap plek gereed vir die naweek

Page 7: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

7

Piet, Antoinette en Petro Steyn, bespreek iets

interessant

Antoinette Steyn en kie het die oggend son

opgesoek

Page 8: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

8

Vrydagaand Boekevat gelei deur Janine Theron

GENADEWATER

Die grootste geskenk wat jy kan gee is 'n stukie van jouself . Dit kos niks.

Matt 25:35-40.

“Die Skrif sê : Dit verseker ek julle : Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie

broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen “

Baie dankie, Janine, jy het ons net weer bewus gemaak waarvoor ons dankbaar moet wees en

niks vanselfsprekend moet aanvaar nie

Page 9: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

9

Vrydagaand inbetalings

Paul en Petrus besig om “snap” te speel

met papiergeld onder 'n wakende

oog van Hanlo

Neil Smit doen sy inbetaling by Hanlo Engel-brecht en Oom Pietie deel die plaatjies uit

Page 10: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

10

Vrydagaand: Danny & Hanlo en Pieter Geyser trotseer 'n kokende “Jacuzzi”

Page 11: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

11

Paul Danny en Hanlo

Hanlo & Melicia Engelbreght

met

Pieter & Rene Geyser

Page 12: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

12

Vrydagaand

Louis Havenga en familie kuier saam om die vuur

met Isabel Steyn

Teresa le Roux Besig om Danny se vleisie te

braai terwyl daar geswem word

Page 13: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

13

Saterdagaand Boekevat gelei deur Melicia Engelbrecht

Melicia se boekevat het gehandel oor Vriendskap

Teks gedeelte : Spreuke 7:17 Op ‘'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op

jou nood.

Page 14: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

14

Faul & Adrie Retief kuier rustig op Saterdag middag

Elmarie Steyn besig met kombuis pligte

William Swatton baie bekommerd oor die rugby wedstryd

Riaan Steyn besig om sy nuwe bakkie skoon te maak na ‘n modderige

Parkrun in Swellendam

Page 15: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

15

Riaan, Danny & Pieter besig om

klank toerusting op te stel vir kerkdiens

Pieter Henning ?? wonder of hy nie iets

vergeet het nie ?

Page 16: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

16

Riaan & Petro begelei ons weereens met

samesang

Page 17: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

17

S o n d a g

D i e n s

Pietie van Devender lei die kerkdiens Heb 10:19 word vir ons voorgelees en dit handel oor: Laat ons met vrymoedigheid na God gaan Dat God die Allerheiligste is! Volhard in jou geloof. Ware christelike diepte. Teenwoordigheid van God. Heiligheid van God kan nie ligtelik opgeneem word nie. Hy het sy enigste seun vir ons geoffer. Heb 10:26 God straf die opsetlike sondes Oordeel van God op die mens. Vernietiging van Gamora. Luk. 17:28-30 Die sondevloed

“JESUS sê sy wederkoms sal dieselfde wees as wat daar reeds was”

Page 18: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

18

S o n d a g

D i e n s

Page 19: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

19

Pieter Henning gee terugvoering oor die Naweek. 17 Karavane, waarvan 14 lede en drie gaste Volgende kamp 13-15 Oktober 2017 val

tesame met die Nasionale Kongres te Ou Skip. 100 plus is ook uitgestel a.g.v. Kongres

Pieter deel mee dat hy nog besig is met die analise i.v.m. Kamp afstande wat aan die Bestuur voorgelê sal word en terugvoering sal gee.

Page 20: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

20

Voors i t ters Tee

Page 21: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

21

V o o r s i t t e r s

T e e

Page 22: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

22

Nuwe Lede

Toekennings

William & Arina Swatton Verdienste

Louis & Elsabe Havenga Verdienste

Geen

Page 23: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

23

Faul & Adrie Retief Verdienste

Piet & Antoinette Steyn 100% en

Verdienste

Kristie Goslett Verdienste

Page 24: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

24

Johan & Alet vd Heever 100% en

Verdienste

Kobus Botha & Sonja Snyman 30 Streek

Niël & Rozel Goslett 100 Streek

Page 25: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

25

Paul & Isabel Steyn 230 Streek

Riaan & Petro Steyn 50 Algemeen

Petrus & Janine Theron 160 Streek en 175 Algemeen

Page 26: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

26

Pietie & Annie v Deventer 40 Streek en

Kampleier

Page 27: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

27

Gaste van die naweek

Nollie & Elouise Stofberg, Gertjie Havenga, Janelle & Niel Smit

Pieter & Rene Geyser

Page 28: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

28

Volgen

de g

ener

asie

Saw

anan

te

Page 29: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

29

Pleister blad

Salomé en Louis het nie meer ’n sleep voertuig nie Tannie Joan Foster gaan vir operasie Teresa le Roux, sterkte met angs aanvalle Anne-Marie Griessel in hospital met ligte beroerte Petro Steyn se broer in hospital met longkwaal

Page 30: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

30

Spog blad

Stuur asb. vir ons die spog inligting deur sodat ons dit hier kan plaas.

Baie geluk met julle nuwe sleep voertuig: Riaan & Petro Steyn

Page 31: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

31

*Bestuurslid verantwoordelik: Hanlo Engelbrecht

*Foto’s geneem deur Johan vd Heever, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes.

Stuur gerus van jul foto’s vir my, na ‘n kamp.

*Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected]

Redakteur Johan van den Heever

Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad.

Page 32: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

32

DRIE BOONTJIE SLAAI

Bestanddele

1 blikkie sousbone 1 blikkie botterbone 1 blikkie groenbone

Een uie fyngekap

75 ml Olie 75 ml asyn

75 ml suiker

Metode

Kook olie, suiker en asyn saam tot suiker opgelos het. Laat afkoel en voeg gedreineerde bone en gekapte ui by.

Alet van den Heever

Deel jou gunsteling resepte met ons, wat ons sommer by 'n kamp kan maak. E-pos dit na [email protected] of gee aan

my, by 'n kamp asb.

Page 33: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

33

Verjaarsdae - September 2017

Huweliksherdenkings - September 2017

Maand Datum Mans Datum Dames Datum Kinders

Oktober 1 Peter Hardcastle 1 1 Gustav Kapp

Channe Stemmet

4 4 Anna Maree du Toit 4

5 5 Koekie Griessel 5

Petro Meyer

7 Piet Steyn 7 7 Rikus Engelbrecht

17 Johan Viljoen 17 17

20 20 Petro Steyn 20

21 Johan Oosthuizen 21 21

22 22 Elsabe Havenga 22

24 Ron Hendra 24 24

27 27 Estelle du Preez 27

28 Pieter Van Deventer 28 28

29 29 Judy Hendra 29

Maand Datum Naam

Oktober 1

3 Pieter & Talita Stemmet

6 Alec & Joan Foster

8 Louis & Channe Stemmet

9 Hanlo & Melicia Engelbrecht

10 John & Engela McDonald

13 Bert & Natalie Greeff

21

22

23

24 Johan & Hanlie Rossouw

25 Neels & Verna Jordaan

Page 34: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

34

Voogde -- Groep-- 2018

PIETER HENNING DANNY LE ROUX HANLO ENGELBRECHT PETRO STEYN

VOORSITTER ONDERVOORSITTER REKENMEESTER SEKRETARESSE

082-339-3603 082-446-7254 072-487-2755 074-180-1658

VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG

DU PREEZ MARTIN M GERBER JOHAN M ENGELBRECHT MELICIA V STEYN RIAAN M

DU PREEZ ESTELLE V GERBER ALIDA V ENGELBRECHT RIKUS Ks BASSON NICO M

FOSTER ALEC M GOSLETT NIëL M ENGELBRECHT HANRé Ks BASSON VEROESKA V

FOSTER JOAN V GOSLETT ROZEL V CHAMBERLAIN MICHAEL M BASSON SIMONE Kd

JONKER ANDRE M GOSLETT KRISTIE Kd CHAMBERLAIN STEFANIE V BOONZAAIER LOUIE-CECILE V

JONKER WENDY V HAVENGA LOUIS M CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd POTGIETER ANDRE M

OOSTHUIZEN KOOS M HAVENGA ELSABE V CHAMBERLAIN EDUAN Ks BOTHA ANDRE M

OOSTHUIZEN HENDRIENA V LOUW JOHNNIE M CONRADIE JANNIE M BOTHA ELMARIE V

REINKE FRANS M LOUW JUTTA V DE VILLIERS BRENDA V BOTHA KOBUS JNR M

REINKE BETTIE V MARAIS PAUL M LUDICK NEIL M BOTHA NICOLETTE V

THERON PETRUS M MARAIS TERSIA V DE VILLIERS LIZE-MARI Kd BOTHA NINA Kd

THERON JANINE V MITCHELL ARCHIE M DE VILLIERS DE WET Ks BOTHA CHRISTIAAN Ks

THERON GERHARDUS Ks MITCHELL DENNIS M LUDICK SHAI Kd BOTHA KOBUS SNR M

VILJOEN JOHAN M MITCHELL LOUISE V DU TOIT ANNA MAREE V SNYMAN SONJA V

VILJOEN ROZETTE V STEMMET PIETER M HAGEN BAREND M FERREIRA MARIUS M

WILLIAMS RAYMOND M STEMMET TALITA V HAVENGA JOHAN M FERREIRA REINET V

WILLIAMS TESSA V

HAVENGA ADRI V GREEFF BERT M

HENDRA RON M GREEFF NATALIE V

HENDRA JUDY V ROSSOUW JOHAN M

VAN DEVENTER PIETIE M ROSSOUW HANLIE V

VAN DEVENTER ANNIE V

VAN NIEKERK NADIA V

TERESA LE ROUX JOHAN VAN DEN HEEVER PAUL STEYN CARLA SMIT

JEUGVERTEENWOORDIGER REDAKTEUR SKAKELBEAMPTE LOERIEVERTEENWOORDIGER

082-428-0340 071-889-6227 074-484-2111 082-426-6888

VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG

LE ROUX DANE Ks VD HEEVER ALET V STEYN ISABEL V CHRISTENSEN HUIBRé V

ALSTON NEVILLE M GERBER FRIKKIE M BRUWER GERRIT M GERBER HERMAN M

ROBB ANNELINE V GERBER SUSAN V BRUWER ILONA V GERBER MARIETA V

DELPORT HENNIE M HEYNS IAN M ERASMUS DRIES M GRIESSEL DAVE M

DELPORT SONJA V HEYNS ANTWANETTE V ERASMUS BELINDA V GRIESSEL KOEKIE V

HARDCASTLE PETER M HUYSAMEN HERMAN M HAVENGA HANS M HEYNEKE JEAN M

HARDCASTLE ANINA V HUYSAMEN JOELINE V HAVENGA TIENIE V HEYNEKE JENETTE V

HARDCASTLE HENRY Ks JONES TOMMY M HEYNS HANNES M HEYNEKE JANICE Kd

HATTINGH KOOS Ks JONES NATASCHA V HEYNS YOLANDA V RETIEF FAUL M

HATTINGH JOANI-CORI V JONES JOHANE Kd HEYNS ANDRE M RETIEF ADRIE V

HATTINGH ANDRE V JORDAAN NEELS M HEYNS KARIN V ROSENBROCK PAUL M

HATTINGH THOMAS M JORDAAN VERNA V KAPP ANDRE M ROSENBROCK ADELL V

McDONALD JOHN M JORDAAN HANRE Ks KAPP MELISSA V ROSENBROCK MONET Ks

McDONALD ENGELA V JORDAAN ANE Kd KAPP ISABELLA Kd ROSENBROCK RUBEN Ks

SCHEEPERS TOMMIE M MITCHELL JAMES M KAPP GUSTAV Ks STRYDOM ALET V

SCHEEPERS THERESA V MITCHELL IRENE V MEYER JAN M VILJOEN SAILOR M

STEMMET LOUIS M PIENAAR BENNIE M MEYER PETRO V VILJOEN ESTIE V

STEMMET CHANNé V SWATTON WILLIAM M OOSTHUIZEN JOHAN M

STEMMET LOUIS Ks SWATTON ARINA V OOSTHUIZEN OHNA V

SWANEPOEL LOUIS M TRUTER FREDDIE M STEYN PIET M

LOW SALOMé V JANSE VAN STEYN ANTOINETTE V

NOORDWYK LOUISE V

Page 35: #092017 NAWEEK IN BEELD Suidwes-Kaap€¦ · Besig om Danny se vleisie te braai terwyl daar geswem word . 13 ... Oktober 1Peter Hardcastle Gustav Kapp Channe Stemmet 4 4 Anna Maree

35

KAMPPROGRAM vir 2017/2018

DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK?

SEPTEMBER 2017 15-17 DORINGLAAGTE HANLO ENGELBRECHT

OKTOBER 2017 13-15 OUSKIP BESTUUR

NOVEMBER 2017 10-12 BERGRIVIER

KERSKAMP

PIETER HENNING en

TERESA le ROUX

JANUARIE 2018 26-28 OOSTEWAL

VRUGTEFEES PIETER HENNING

FEBRUARIE 2018 16-18 SKIMKAMP TERESA le ROUX

MAART 2018 16-18 BERGRIVIER

NASIONAAL DANNY le ROUX

APRIL 2018 20-22 ONRUS PAUL STEYN

MEI 2018 18-20 SILWERSTRAND CARLA SMIT

JUNIE 2018 8-10 GUANO CAVES PETRO STEYN

JULIE 2018 13-15 ALTYDWATER JOHAN van den HEEVER

AUGUSTUS 2018 17-19 OUSKIP AJV DANNY le ROUX

SEPTEMBER 2018 14-16 YZERFONTEIN NUWE BESTUUR

OKTOBER 2018 19-21 DORINGLAAGTE NUWE BESTUUR

NOVEMBER 2018 16-18 NIGHT SKY

VOORSITTER en

JEUGVERTEENWOORDIGER