08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4...

12
Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30: Dr. Chris Malan lei die diens en sy teksvers is Matteus 5:3 Tema: Gelukkig is die ongelukkiges. Geseënde Lasarus DIE KERKKLOK van DEURKOLLEKTE: Diens van Barmhartigheid Volgende week vir Plaaslike Getuienis. 3 Februarie 2019 2291820182018 Gemeentesentrum, Disaweg Bettysbaai om 09:00: Ds. Steven Sass is die liturg en hy lees uit Kol. 1: 3-14 en 21-23. Tema: ...om ’n voorbidder te wees. Kerksaal, Eerstelaan 38 om 08:30 Ds. Jannie Hougaard preek en hy lees uit 2 Korintiërs 13: 9b. . Tema: Geloofsgeaardheid.

Transcript of 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4...

Page 1: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

Kerk, Vierdelaan 67 om 09:30:

Dr. Chris Malan lei die diens en

sy teksvers is Matteus 5:3

Tema: Gelukkig is die ongelukkiges.

Geseënde Lasarus

DIE KERKKLOK van

DEURKOLLEKTE: Diens van Barmhartigheid Volgende week vir Plaaslike Getuienis.

3 Februarie 2019 2291820182018

Gemeentesentrum, Disaweg

Bettysbaai om 09:00:

Ds. Steven Sass is die liturg en hy lees uit Kol. 1: 3-14 en 21-23.

Tema:

...om ’n voorbidder te wees.

Kerksaal, Eerstelaan 38 om 08:30

Ds. Jannie Hougaard preek en hy lees uit 2 Korintiërs 13: 9b. .

Tema:

Geloofsgeaardheid.

Page 2: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

ONS GEE OM WAAR DAAR HARTSEER EN KOMMER IS...

Ons dink aan almal wat ons gebede baie nodig het. Veral bid ons vir Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4

George Edwards van Sc4

Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se

moeder oorlede is.

Page 3: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar. Ons hoop jy ervaar hierdie jaar die warmte van Jesus se

liefde in jou omgang met jou broers en susters in die gemeente.

5 Februarie Johan Calitz (KB1) Daleen Dippenaar (PM2) Alta Hougaard (Sa3) Nico Jacobs (Ba2) Johann Lückhoff (BB6) Miemmie Strydom (Sb3)

8 Februarie Pieter Berner (Sb1) Paul Coetzee (Ba1) Amanda Fourie (Bb2) Loumarè Goosen (Sa4) Lucy Kirsten (BB5) Hempies Kock (KP) Ansie Malan (Sb1) Helgaard Muller (Sc1) Santie Swanevelder (BB4)

3 Februarie Wally Marais (BB2) Hillie Schultz (Ba3) Elize van der Merwe (Ba1) Susan van Rooyen (KB2)

6 Februarie Cecelia Boshoff (Sc1) Willem Fourie (BB4) Johanna Hugo (Ba1) Nerina Loxton (BB3) Isabella Meisenholl (BB2) Ivor Potgieter (BB4) Hennis van Zyl (Sa4)

4 Februarie Carina Botes (BB1) Paul de Reuck (BB2) Tienie du Plessis (RE) Tokkie Mouton (BB1) Johan Naude (BB5) Marquerite van Eeden (Sa3)

7 Februarie Chris-Marí Barnard (KB5) Johan Engelbrecht (PM3) Dina Heyns (BB2) Kathleen Joubert (Sc3) Tallie Taljaardt (KB1)

9 Februarie Veronica Schutzler (Sb2) Christa Steenkamp (Sc2) Dirk Taljaard (PB2) Elmarie Terreblanché (Ba1) John Wright (Ba3)

Page 4: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

Op Saterdag 30 Maart

hou ons gemeente heerlik basaar!

3 Jan 1951 (68) DERICK

Kom ontdek hoe eet die Europeërs

Kom geniet “VERSKILLENDE KOSSOORTE VAN EUROPA” op Vrydag 8 Februaie 2019. Die funksie word deur wyk Ba1 in

die Kerksaal in Eerstelaan aangebied om 18:00. Die fondse is ten bate van die kerkbasaar van 30 Maart.

Bring eie eetgerei en vloeibare verversings. Wegneem-etes is

ook beskikbaar.

Kaartjies is R60.00 per persoon en is by die kerkkantoor, Albertyn Apteek en die wyk se dienswerkers beskikbaar.

Die kaartjie-verkope sluit Dinsdag 5 Februarie.

Page 5: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

OM SOLANK IN DIE GEES VAN DIE

BASAAR TE KOM:

BRING EN BRAAI

Op Sondag 24 Februarie is daar ’n lekker bring en braai by die kerksaal. Dit is ten bate van die kerkbasaar. Jy bring saam wat jy wil braai, jou eetgerei en drinkgoed. By die saal kry jy ’n broodtafel as voorgereg met paté,

kaas en konfyt. Jy kry 2 slaaie en ’n warm aartappelgereg en die kole om jou vleis/hoender te braai. As jy ’n braaier benodig, sal so iemand ook

voorsien word. En jy kry ’n heerlike nagereg en goeie geselskap! Die kaartjies kos R45 per persoon.

Koop by die kerkkantoor of by die blokouderlinge.

Kom haal gerus nog hierdie week by die kerkkantoor

bottels vir konfyt kook en inlê

Page 6: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

DIE WEEK SE PROGRAM Sondag 18:00 Bybelskool

Dinsdag 15:30 Viva Vroue vergader 16:30 Gebedsgroep 18:30 Bid vir sendelinge

Woensdag 08:00 Dagbestuursvergadering

Donderdag 10:00 Lewensmaats van depressielyers 15:00 Senior Burgers 16:00 Kooroefening

Vrydag 18:00 Europese Quisine in die kerksaal

GEBEDFOKUS Ons dank ons Hemelvader vir die

voorreg dat ons Sy seën met die 2 aande van gebed kon ervaar. Ons dank Hom ook vir ons leraars wat ons daar gelei het. Ons bid Sy seën, leiding en beskerming oor hulle.

Die gebedsbediening het ook die gebedsversoeke voor Sy troon kom lê. Bid

asb. saam vir onbekeerde vriende en familie, geestelike groei, mense met gesondheids-en vehoudingsprobleme en

mense wat afhanklik is van alkohol en dwelms en gesinne wat so swaarkry.

Die ware kerk leef werk en groei deur gebed -L.Ravenhill

Page 7: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

VIVA

VITALITEIT ‘n Bediening vir en saam met mense wie se lewens

geraak word deur Depressie en Angs maar

leef met

Lewenskragtigheid!

VIVA VITALITEIT is ‘n Bediening vir en saam met mense wie

se lewens geraak word deur Depressie en Angs, maar leef met Lewenskragtigheid! VIVA VITALITEIT bied in 2019 drie groepe aan: 1] VIVA VROUE - Met hierdie groep fokus op die voortgaande ondersteuning van mekaar en die ontwikkeling van strategieë en verhale van lewenskragtig leef! Die VIVA VROUE groep skop af op Dinsdag 5 Februarie om 15:00 aan huis van Elsabé Smit te Irislaan 3, Heuningkloof. Bel gerus Anita Hattingh [071 677 0904] of Elsabé Smit [083 607 9935] indien jy by hierdie groep wil inskakel. 2] VIVA MANNE - Met hierdie groep fokus op die voortgaande ondersteuning van mekaar en die ontwikkeling van strategieë en verhale van lewenskragtig leef! Die VIVA MANNE groep skop af op Donderdag 31 Januarie om 10:00 aan huis van Chris Malan te Vierdelaan 65. bel gerus dr. Chris [072 1987 279] indien jy by hierdie groep wil inskakel. 3] LEWENSMAATS VAN MENSE WIE DEUR DEPRESSIE EN ANGS GERAAK WORD. Hierdie groep dien as ondersteuningsgroep waar ons saam kan gesels oor die effek van Depressie en Angs in ons lewensmaats se lewens, en die meegaande effek op ons lewens. Die Ondersteuningsgroep vir Lewensmaats skop af op Donderdag 7 Februarie om 10:00 aan huis van Joanne Momsen te Baobab nr. 4, Negendelaan 86. Bel gerus Joanne [082 797 8622] indien jy by hierdie groep wil inskakel.

Page 8: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

WERKSWINKEL VIR ALLE KERKRAADSLEDE,

WYKSOUDERLINGE EN DIENSWERKERS Op Vrydag 15 en Saterdag 16 Februarie is daar ’n werkswinkel met die titel DIE PLAN vir alle kerkraadslede en alle wyksouderlinge en dienswerkers.

Die werkswinkel fokus op die volgende vrae: “Wat op aarde is God besig om te doen? Het Hy ‘n plan? Waar pas ek in die plan in?”

Ds. Hendrik Saayman bied die werkswinkel aan in die kerksaal. Kom hoor hoe God jou wil deel maak van Sy plan vir ons gemeente. Die program lyk soos volg:

15 Februare 18:00 Aankoms Registrasie/ verwelkoming

18:30 Sessie 1 Die Groot Toneel 19:45 Koffie/Tee 20:00 Sessie 2 Die Groot Toneel vervolg 21:00 Verdaag

16 Februarie 08:00 Koffie en iets te ete 08:30 Sessie 3 Die Algemene Respons 10:00 Bene rek 10:15 Sessie 4 Die Algemene Respons vervolg 11:30 Sessie 5 Die Kontekstuele Respons 11:45 Bene rek en tee/koffie 12:00 Sessie 6 God se Plan in Aksie 13:30 Verdaag

Ter wille van praktiese reëlings koop elkeen ’n kaartjie teen R10 om die koste te dek en die getalle bepaal kan word. Kaartjies is by die

kerkkantoor beskikbaar.

Page 9: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

VROUEBYBELSTUDIE Dinsdag

KB1-5 15:00 Kleintjie Muller, Boekenhoutlaan 32

Sb4 09:30 Anelé van Wyk, Tweedelaan 64

HK1+2 09:30 Chrissie Els, El Shammah 5

PM1 15:00 Kleintjie Krynauw, DF Malherbestr. 20

PM3 15:00 Linda Basson, JS Maraisstraat 42

Sa4 15:00 Louna Conradie, Vierdelaan 120

Bb1-4 15:00 Hettie du Toit, Sesdelaan 27

HK3 15:00 Magriet Gresse, Ursinialaan 27

Woensdag

KP 09:30 Kogelparksaal

Ba1-3 10:00 Nicolene Minnaar, Elfdelaan 58

Sa1+2 10:00 Renske Jacobs, Tweedelaan 164

Sc1-4 10:00 Estelle Bruwer, Vyfdelaan 12

PM2,4,5 15:00 Hetta Strauss, Delportstraat 12 (13/2)

Sb1-3 15:00 Kotin van der Merwe, Tweedelaan 90

Donderdag

Sa3 15:00 Anneline Strydom, Eerstelaan 132

WIL JY INSKAKEL

BY ’N KLEINGROEP?

Bel Nico Jacobs vir meer inligting en/of verwysing

na ’n groep (028 271 3103 of 083 415 1947). Kom ervaar die warmte en omgee van ’n kleingroep en beleef die geestelike groei.

Page 10: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

Vergaderings skuif

Aandag

Kerkraadslede

wyksouderlinge

Weens onvoorsiene

omstandighede skuif die

Kerkraadsvergadering ’n week

aan na Maandag 25 Februarie.

Dit veroorsaak dat die

streekkerkrade ook hul

vergadering ’n week moet

aanskuif na Woensdag 27

Februarie.

Ons gemeente se snapscan-kode

Page 11: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.

AANSOEK OM DIRIGENTPOS Die Hermanus Pro Musicakoor het ‘n vakature vir die pos

van dirigent. Aansoeke kan gerig word aan Die Sekretaresse by [email protected]

Leraars:

Ds. Steven Sass 072 352 8347

[email protected]

Dr. Chris Malan 072 198 7279

[email protected]

Kerkkantoor: 0282713470 [email protected]

Webwerf: www.ngkkleinmond.co.za

Facebook: NGK Kleinmond.

Om direk met die kerkraad te kommunikeer: [email protected]

Page 12: 08:30 Tema: Geloofsgeaardheid. · Ida Mouton van HK1 Willie Beukes van Sc4 George Edwards van Sc4 Ons harte gaan ook uit na Johan en Annemarie Els van Sa1 wie se moeder oorlede is.