01 feb 2015

8
1 Februarie 2015

description

Bly op hoogte van die week se gebeure

Transcript of 01 feb 2015

Page 1: 01 feb 2015

1

Februarie 2015

Page 2: 01 feb 2015

2

01 Februarie 2015 Vandag se diens….

• Amptelik: [email protected] / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure WoWoWoWo————Vry Vry Vry Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton

• Leraar: Vakant. Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095

Die erediens word gelei deur ds. Jan Botha

Die Deurkollekte vandag:

SorgAksie

Vir voorbidding

Baie geluk aan Flip en Lettie Esterhuyzen

wat more hul 49ste huweliksherdenking vier!

Stem vir die voorgestelde wysiging van

Artikel 1 (sien addisionele uitdeelstuk)

Daar word opnuut voorbidding gevra vir die

toekoms van die gemeente, veral rakende

die gesprekke wat rondom dit gevoer word.

Lief en leed Wyk

Blok Diensbeurte

1 Feb Blok AB / So 8 Feb Blok C

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!

Blok Diensbeurte

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Kontakno:

078 743 5876

Page 3: 01 feb 2015

3

Byeenkomste die week

Sondag 01 Februarie

MELAS — 08:00 Voorsang en diensliedere word in plek

gekry vir volgende Sondag se diens.

Blokraad vergadering— 10:15. in die kerk aangesien

die kategeseklasse nou deur die kinders benut word.

BET—17:00—in die kerkkantoor.

Fondsinsamelings projekte

Die volgende projekte vind in Februarie en Maart plaas:

Ω Hoogliedfees, Sondag 15 Februarie om 12:00 (sien agterop af-

kondigings vir meer inligting

Ω Na die Nagmaal van 22 Februarie is daar ‘n worsbroodjie-proe-en-bestel-wors-braai. Daar gaan sowat 150 worsbroodjies ge-

maak word (vars gebraai) wat beskikbaar sal wees. Die doel hi-ervan is dat die heerlike wors wat deur die gemeente gemaak word, geproe kan word vir bestellings (rou, gevries). Daar word beplan om ten minste een keer per maand worsbroodjies na die erediens te koop aan te bied. Dan sal dit beskikbaar wees teen R15 per broodjie. Neem dus jou kans waar op die 22ste en kry jou gratis broodjie! (as dit vir jou lekker is, gee gerus ‘n donasie wat jy voel ge-lykstaande is aan die smaaksensasie wat jy ondervind het met die eet daar-van).

Ω Golfdag, 25 Maart. Enigiemand wat

met die inskrywings kan help en pryse kan bekom gee asseblief jul name by die I-toonbank of kontak Flip Nel by 082 560 6022

Page 4: 01 feb 2015

4

Ethan Shaw D3 071 190 6838

Geluk elke verjarende!! So 01 —Sa 08 Feb

So 01

Johan Vermaak D1 082 785 2784

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2015 nms Kerkraad & Admin

Bestuur.

Eduard du Plessis E1 082 226 2511

Philip Kilian A3 083 280 8851

Wanda Spamers B3 079 923 2018

Di 03

Sarie Fourie C3 084 395 7199

Wo 04

Sherise Venter B1 082 441 2343

Marius Landsberg C4 082 221 1015

Vr 06

Do 05

Ronel Lubbe C4 074 235 7378

Piet Pretorius B2 072 498 1044

Angelique Harding 7 084 096 5599

Theo Geldenhuis E5 071 400 7007

Ma 02

Sa 07

Hennie Botha B3 082

Doopverjaarsdae

Di 03

Tiaan du Plessis E1 Marí de Villiers D8 Delarey Marais C7

Vr 06 Do 05

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!

Page 5: 01 feb 2015

5

Bankbriefies terugvoer

‘n Bankbriefie is ontvang waarin daar

ongelukkigheid aangedui is rakende

die erediensbywoning. Die admin span

het dit goed gedink om die afgelope

vier weke se bywoning deur te gee

(die syfer tussen hakies is 2014 se

bywoning):

So 04 Jan—66 (53)

So 11 Jan—65 (73)

So 18 Jan—90 (86)

So 25 Jan—92 (78)

Hoe kans ons die syfers ver-

beter?

Deur eienaarskap te neem en ons lid-

mate wat ons nie in die erediens sien

nie, uit te nooi om saam te kom

aanbid.

Nuwe lidmate

Baie welkom aan:

Dup & Wilma du Plessis (Silver Oaks

1, Gamtoos str, C4) vanaf NG

Brackenhurst).

Izak Venter (PJ Venterstr 43, D7) vanaf NG Klipvallei. Izak se

lewensmaat, Martie en hul kinders Kaylie en Adrian het saam met hom ingeskakel.

Hoop julle sal gou inskakel by die bediening waar julle die Here voluit kan dien met die gawes en talente wat Hy aan julle gegee

het! Izak

Dup Wilma

Berading kursus

‘n Gratis opleidingsessie vir vyf mense om berading te doen, word gehou op 14

Februarie. Enigiemand wat belangstel om die sessie by te woon, gee asseblief jou naam by die I-toonbank / kerkkantoor op.

Page 6: 01 feb 2015

6

Versoek

Ons koster, Lambert Blom, versoek alle rokers om asseblief hul stompies in die sandbakke wat hy by die saal se deure geplaas het, te gooi. Ons wil graag ons

terrein netjies hou en die stompies lyk nie baie mooi op die grasperk nie.

Terugvoer—toekomsgesprek Daar is eenparig deur die teenwoordi-

ges besluit dat die drie gemeentes,

MOos, Olyfdal en Moedergemeente,

gaan kombineer ten opsigte van die

punte onder gelys. Ter wille van ‘n

meer effektiewe bediening, gaan ons

‘n kontraktuele ooreenkoms aan. Dit

beteken dat bv.. die personeel, ler-

aars, ens word op ‘n spesifieke manier

hanteer. Dit sal dus ‘n bindende

ooreenkoms wees.

Die volgende punte is op besluit wat

die gemeentes gesamentlik gaan

aanpak:

• -Pinkster

• Opleiding

• Week van gebed

• Fondsinsameling

• Paaswandeltuin / Kers

liggiefees

• Jeug

• Uitreike

• Databasis

• SorgAksie / diens v

barmhartigheid

• Vroue bemagtiging

• Bybel(woord)skool

• Leraarsposisies moet so

spoedig moontlik in werk-

ing gestel word

Op Sondag 22 Februarie, terwyl ons wag dat die worsbroodjies

gebraai word, sal ‘n spesiale Kerk-

raadsvergadering

gehou word sodat

die Kerkraad

amptelik die

aanbeveling kan

bespreek en ‘n

besluit daarom

neem.

Page 7: 01 feb 2015

7

Voorwaarts voedselskema

Iets te ete (toebroodjies,

geroosterde broodjies, warm-

brakke, pasteie, ens) vir on-

geveer 50 kinders moet

Woensdae oggende 10h00 by

die skoolkantoor afgegee

word.

Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my

asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie

. Moenie stilbly en nie iets neem nie,

want dan moet ek binne minute sorg

vir iets te ete wanneer die skool

laat weet daar is niks afgegee nie.

Dankie vir u bydrae,

dit word werklik waardeer.

As die kerk van Christus

nie omgee nie,

wie sal dan omgee?

SorgAksie

SorgAksie is ons barmhar-

tigheidsdiens aan ons gemeentelede

en gemeenskap.

In die huidige ekonomiese

klimaat weet ons almal moet

sente omdraai. Daarom versoek

ons elke gesin om, indien moont-

lik, elke Sondag net een geblikte

produk / persoonlike higiëniese

produk / skoonmaakmiddel te

bring. Dit kan in die mandjie in

die voorportaal geplaas word.

Ons is steeds dankbaar vir

diegene wat kans sien om die

volledige lys op die groen sakke

vir ons te bring.

Elke Donderdag vanaf

11:00—12:30 word kospakkies

uitgegee en klere verkoop (indien

meer as drie stelle benodig word).

Johan & Ria Groenewald is in beheer

van die kospakkies, terwyl Michelle

Harding die klere stoor beman.

Maandeliks word sowat 20-plus

gesinne met kos gehelp.

Page 8: 01 feb 2015

8