ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse,...

12
AFRIKAANS MADE EASY FOR ENGLISH LEARNERS COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL 10 FAL EKSAMENHULP BEST BOOKS Language learning Phonetics Punctuation Morphology Parts of speech Syntax Semantics Easy reading texts Comprehension tests Exemplary exam papers CAPS ALIGNED

Transcript of ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse,...

Page 1: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

ISBN: 978-1-77607-201-9

9 781776 072019

BB EH GR 10 EAT

www.bestbooks.co.za

Juffro

u M

arelize Sw

anep

oel

Best B

ook

s Eksa

men

hulp

: Gra

de 1

0 A

frikaans First A

dditio

nal La

nguage

COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL

10FALEKSAMENHULPBEST BOOKS

Language learningPhonetics

PunctuationMorphology

Parts of speechSyntax

Semantics Easy reading texts

Comprehension testsExemplary exam papers

CAPS ALIGNED

Best Books Eksamenhulp for Grade 10 Afrikaans First Additional Language is a learner-friendly practice book with a wide variety of language exercises based on extracts from the latest youth novels and other text types such as cartoons, comic strips, reviews and articles to complete in preparation for exams. The exemplary Papers 1 will enable learners to tackle the exam with ease. The exercises and hints will help boost learners’ skill and confidence and lead to exam success!

This practice bookühas been compiled according to the Curriculum and Assessment Policy Statement and

the latest edition of the Afrikaanse woordelys en spelreëls.ücomprises bilingual language summaries with examples.ücomprises language exercises with English translations based on a variety of text types.ücontains exemplary Papers 1.üincludes a bilingual list of words often misspelt according to topics.ücan be used in the classroom or at home.

The answers to all questions are available for download at www.nb.co.za.

Other titles in the series:

Grade 11 FAL Grade 12 FAL

COMPILED BY JUFFROU MARELIZE SWANEPOEL

11FAL

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

EKSAMENHULPBEST BOOKS

CAPS ALIGNED

Language learningPhonetics

PunctuationMorphology

Parts of speechSyntax

Semantics Easy reading texts

Comprehension testsExemplary exam papers

COMPILED BY ALETHA DE KLERK

Language exercisesEasy reading texts

Hints for exam preparationBilingual list of words

Exemplary exam Paper 1

12FAL

CAPS ALIGNED

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

EKSAMENHULPBEST BOOKS

9781776072026 9781776072033

Also suitable for IEB

Gr 10-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 1,3Gr 10-12 Eksamenhulp_EAT_nuwe omslag V2.indd 1,3 2020/05/21 14:202020/05/21 14:20

Page 2: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

Best Books Eksamenhulp: Graad 10

Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Saamgestel deur juff rou Marelize Swanepoel

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 1Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 1 2020/05/21 14:252020/05/21 14:25

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 3: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

InhoudHoofstuk 1: Klankleer (phonetics) 1Begripstoets (comprehension test) 1

Spraakklanke in Afrikaans (speech sounds in Afrikaans) 3

Vokale – drie groepe vokale (three groups of vowels) 3

Diftonge (diphthongs) 5

Konsonante (consonants) 5

Klankverskynsels (sound phenomena) 6

Ontronding (unrounding/delabialisation) 6

Oorronding (labialisation) 6

Assimilasie (assimilation) 6

Lettergrepe (syllables) 7

Klankgrepe (speech sounds) 9

Beklemtoning (word stress) 10

Hoofletters (capital letters) 11

Leestekens (punctuation marks) 12

Hersiening (revision) 13

Hoofstuk 2: Woordvorming (morphology) 17Begripstoets (comprehension test) 17

Kern en bepaler (core and determiner) 19

Simplekse en komplekse (simplexes and complexes) 21

Samestellings (compound words) 22

Afleidings (derivatives) 24

Voorvoegsels (prefixes) 24

Agtervoegsels (suffixes) 25

Samestellende afleidings (compounds plus prefixes and/or suffixes) 26

Afkortings (abbreviations) 27

Akronieme (acronyms) 29

Skryftekens (diacritical marks) 30

Spelling en spelpatrone (spelling rules and conventions) 31

Woorde wat eindig op d en t (words ending in d and t) 31

Woorde wat eindig op of begin met ’n v of f (words ending in or starting with v and f) 31

Los- en vasskryf van woorde (compound words written as one word or two) 32

Hersiening (revision) 33

Hoofstuk 3: Selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde (nouns and pronouns) 37Begripstoets (comprehension test) 37

Selfstandige naamwoorde (nouns) 40

Meervoudsvorme (plural forms) 42

Verkleiningsvorme (diminutives) 45

Geslagswoorde (gender nouns) 48

Versamelname (collective nouns) 50

Voornaamwoorde (pronouns) 51

Hersiening (revision) 53

Hoofstuk 4: Byvoeglike naamwoorde (adjectives) 57Begripstoets (comprehension test) 57

Byvoeglike naamwoorde (adjectives) 60

Attributiewe en predikatiewe vorm van die byvoeglike naamwoord (attributive and predicative form of the adjective) 60

Trappe van vergelyking (degrees of comparison) 63

Intensiewe vorme (intensive forms) 66

Vergelykings (comparisons) 68

Hersiening (revision) 69

Hoofstuk 5: Werkwoorde en bywoorde (verbs and adverbs) 72Begripstoets (comprehension test) 72

Werkwoorde (verbs) 75

Hoofwerkwoorde (main verbs) 76

Hulpwerkwoorde van tyd, modaliteit en vorm (auxiliary verbs of time, modality and voice) 77

Skeibare werkwoorde/deeltjiewerkwoorde (separable/particle verbs) 78

Onskeibare werkwoorde (inseparable verbs) 79

Deelwoorde (participles) 80

Teenwoordige/onvoltooide deelwoorde (present participles): -ende en -end aan die einde 80

Verlede/voltooide deelwoorde (past participles) 81

Koppelwerkwoorde (copulative verbs) 82

Sinne met die werkwoorde “het” en “is” (sentences with the verbs “het” and “is”) 83

Sinne met die werkwoorde “ken” en “weet” (sentences with the verbs “ken” and “weet”) 84

Tye van werkwoorde (tenses of verbs) 84

Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85

Hersiening (revision) 87

Hersieningsoefening 1 87

Hersieningsoefening 2 88

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 3Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 3 2020/05/21 14:252020/05/21 14:25

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 4: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

Hoofstuk 6: Ander woordsoorte (other parts of speech) 90Begripstoets (comprehension test) 90

Lidwoorde (articles) 93

Telwoorde (numerals) 94

Tydsaanduiding (indicating time) 95

Geldeenhede (currencies) 96

Weer- en ander simbole (weather and other symbols) 96

Tussenwerpsels (interjections) 96

Voegwoorde (conjunctions) 98

Voorsetsels (prepositions) 100

Vaste voorsetsels (fixed prepositions) 101

Hersiening (revision) 101

Hoofstuk 7: Sinsleer (syntax) 105Begripstoets (comprehension test) 105

Sv1TOMPv2I: Woordorde 108

Onderwerp, voorwerp en gesegde (subject, object and predicate) 110

Byvoeglike en bywoordelike bepalings (adjectival and adverbial modifiers) 111

Byvoeglike en bywoordelike bysinne (adjectival and adverbial clauses) 113

Infinitief (infinitive) 114

Sinne (sentences) 115

Enkelvoudige sin (simple sentence) 115

Saamgestelde sin (complex sentence) 116

Veelvoudige sin (compound sentence) 116

Tipes sinne (types of sentences) 118

Tye (tenses) 119

Ontkenning (negation) 121

Direkte en indirekte rede (direct and indirect speech) 122

Lydende en bedrywende vorm (active and passive voice) 125

Hersiening (revision) 127

Hoofstuk 8: Betekenisleer (semantics) 130Begripstoets (comprehension test) 130

Letterlike en figuurlike taal (literal and figurative language) 132

Idiomatiese uitdrukkings (idiomatic expressions) 134

Spreekwoorde (proverbs) 136

Antonieme en sinonieme (antonyms and synonyms) 137

Homofone en homonieme (homonyms and homophones) 140

Poliseme (polysemes) 141

Paronieme (paronyms) 143

Verwarrende woorde (confusing words) 143

Een woord vir ’n omskrywing (one word for a description) 145

Leenwoorde (loan words) 146

Nuutskeppings (neologisms) 147

Sleng en informele taalgebruik (slang and colloquial language use) 148

Hersiening (revision) 149

Voorbeeldvraestelle 152Vraestel 1: Junie-eksamen 152

Vraestel 2: November-eksamen 163

Tweetalige woordelys met woorde wat ons dikwels verkeerd spel 175Bibliografie 179

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 4Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 4 2020/05/21 14:252020/05/21 14:25

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 5: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

90

Hoofstuk 6: Ander woordsoorte (other parts of speech)

In this chapter, you will�� answer comprehension and language questions based on an excerpt from a youth novel and an

information text (’n uittreksel uit ’n jeugroman en ’n inligtingsteks).�� do parts of speech (woordsoorte) that we have not yet covered:� articles: defi nite and indefi nite (bepaalde en onbepaalde lidwoorde)� cardinal numbers: defi nite and indefi nite (bepaalde en onbepaalde hooftelwoorde)� ordinal numbers: defi nite and indefi nite (bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde)� interjections (tussenwerpsels)� conjunctions (voegwoorde), focusing on the three conjunction groups and how they aff ect word

order� prepositions: fi xed and non-fi xed (voorsetsels in vaste en vrye verbindings).

�� revise of all these parts of speech.

Begripstoets (comprehension test)

Lees die onderstaande uittreksel (excerpt) uit die roman Vlerke vir almal en beantwoord dan die vrae.

1 “Jou ma gaan jou vrekmaak (kill),” waarsku (warn) ek vir die honderdste maal. 1

2 Nicola trek my arm nader en soek ’n nuwe bytplek (bite area). “Man, my ma sal nie weet tensy (except if) ek haar wys nie, en ek’s nie van plan om dit te doen nie. Altans nie voor ek ag . . . agt-en-twintig is nie,” sê sy en � adder (� utters) haar ooglede vir die enorme man langs haar. 5

3 Natuurlik wou sy sê agtien, want sy mag nie hier wees nie. Haar agtiende verjaardag is nog twee Oktobers ver, maar sy is so swaar gegrimeer (heavily made up) dat sy wel nader aan agt-en-twintig lyk. Dié plek het nie eens haar ID gevra nie.

4 Soos die masjientjie nader kom, slaan sy haar slagtande (canine teeth) weer in my arm. 10

5 “Eina!”

6 Sy mompel (mumbles) iets in die rigting van: “Ek’s so dankbaar (thankful) jy’s hier om aan te byt.”

7 Die tatoeëerder (tattoo artist) se frons trek slote (furrows) oor sy voorkop. Ek soek ’n plek op die groot man se arms wat nie met ink ingekleur is nie, maar dis tevergeefs (in vain). Drake en unicorns. Swaarde en skilde (shields). Die man lyk soos ’n lopende (walking) Grimm-sprokie.

15

8 “Hoe lank nog?” vra ek versigtig. Ek is nie seker wie die meeste pyn verduur nie (experiencing the most pain) – ek of Nicola. Sy het nou al vier ronde tandhorlosies (teeth marks that are round like the face of a watch) op my arm gebyt.

20

9 “Amper klaar,” grom (growls) die man en lyk skoon vies (angry) omdat ek sy konsentrasie verbreek het. Die skedel (skull) op sy kopdoek hou my dop terwyl hy weer sy blik (gaze) na Nicola se enkel laat sak.

10 Ná wat soos ’n verdere eeu (century) voel, skuif die ingekleurde Goliat (� g.: coloured-in Goliath) uiteindelik weg en ek kan vir die eerste keer die tatoe sien.

25

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 90Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 90 2020/05/21 14:262020/05/21 14:26

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 6: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

91

Ande

r w

oord

soor

te

11 “En?” vra Nicola dadelik en kreukel haar wipneusie (crinkles her little snub nose). “Hou jy daarvan?”

12 “Dis baie mooi,” soek ek gou vir die woorde wat sy wil hoor en dink hoe my pa my gatvelle sal aftrek (� g.: give a big hiding) as ek op sestien met ’n tatoe by die huis aankom.

30

13 “Mooi?” vra Nicola grootoog (big-eyed). “kykNET se logo is mooi, hierdie is awesome, Schmetterling!”

14 Nicola noem my Schmetterling sedert ons in die laerskool was. My ma het Duitse bloed en het eendag genoem die Duitsers gebruik dié naam vir ’n skoenlapper. Ek persoonlik dink dit klink baie cooler as die Afrikaanse weergawe (version). ’n Skoenlapper is ook haar gunstelinggedierte (favourite creature), so ek neem aan dis haar soort kompliment om my so te noem.

35

15 “Hier’s ’n lys van goed wat jy moet vermy (avoid),” sê die prentjieman (picture man) in ’n monotone stem terwyl hy ’n pam� et oorhandig. 40

16 Nicola gryp die papier en trek haar neus op. “Geen direkte sonlig nie? Nou hoe gaan ek die naweek kan afshow?”

17 “Trust me,” antwoord die man, “jy gaan tien keer meer pyn hê as daardie ding ontsteek (gets in� amed).”

[Uit Vlerke vir almal. Omslag met vergunning van NB-Uitgewers gebruik.]

1. Waarom sal Nicola se ma haar vrekmaak? (1)

2. Nicola en Schmetterling is iewers (somewhere) waar hulle nie mag wees nie. Waar is dié twee? (1)

3. a) Hoe oud sê Nicola is sy? (1)b) Hoe is Nicola regtig? (1)

[2]

4. Hoekom byt Nicola haar vriend? (2)

5. Verduidelik in jou EIE woorde wat ’n tatoeëerder doen. (1)

6. Sê of die volgende stelling (statement) WAAR of ONWAAR (TRUE or FALSE) is. Motiveer jou antwoord.Schmetterling kry baie seerder as Nicola. (1)

7. Waarmee word Nicola se tandmerke op sy arm vergelyk (compared)? (Reël 20 en 21) (1)

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 91Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 91 2020/05/21 14:262020/05/21 14:26

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 7: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

92

8. a) Haal EEN (1) WOORD aan wat vir jou wys waar op haar lyf Nicola haar tatoe gekry het. (1)

b) Watter tipe tatoe het sy gekry? (1)

[2]

9. Hoe lank is ’n eeu (reël 25)? (1)

10. Waarom word die tatoeëerder vergelyk met ’n ingekleurde Goliat (reël 25)? (1)

11. Nicola noem die seun Schmetterling. Wat beteken hierdie bynaam (nickname)? (1)

12. Die tatoeëerder het vir Nicola ’n lys van goed gegee om te vermy. (Paragraaf 15 en 16) Behalwe om uitdie son te bly, wat dink jy sou nog goed wees wat sy moes vermy? (2)

13. Waarom trek Nicola haar neus op vir die papier? (2)

14. Is Nicola ’n voorbeeld vir vandag se jeug (youth)? Motiveer jou antwoord. (1)

15. Sal jy ooit ’n tatoe kry? Waarom of waarom nie? (1)

16. Lees die volgende twee sinne. Verduidelik die VERSKIL in BETEKENIS (meaning) deur na die lidwoorde’n en die te verwys. (2)a) Nicola kry ’n tatoe.b) Nicola kry vandag die tatoe.

17. Skryf TWEE (2) HOOFTELWOORDE (cardinal numbers) uit die teks neer. (2)

18. Skryf TWEE (2) RANGTELWOORDE (ordinal numbers) uit die teks neer. (2)

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 92Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 92 2020/05/21 14:262020/05/21 14:26

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 8: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

93

Ande

r w

oord

soor

te

19. ’n Tussenwerpsel (interjection) is ’n uitroep (exclamation) wat gebruik word om emosie uit te druk(express). Haal ’n TUSSENWERPSEL uit die teks aan en sê watter tipe emosie daaraan gekoppel word. (1)

20. Verbind die volgende sinne met die VOEGWOORDE (conjunctions) tussen hakies.a) Nicola sê sy is agtien. Sy wil graag ’n tatoe hê. (omdat) (1)

b) Hy wil weet hoe lank die man nog besig gaan wees. Hy wil nou huis toe gaan. (want) (1)

c) ’n Skoenlapper is haar gunstelinggedierte. Sy het dit laat tatoeëer. (daarom) (1)

[3][TOTAAL: 30]

Lidwoorde (articles)

Afrikaans has only two articles, ’n (a/an) and die (the). An article stands before a noun (selfstandige naamwoord).

Like in English, a DEFINITE ARTICLE refers to a specifi c noun and an INDEFINITE ARTICLE does not refer to one specifi c noun.

LID

WO

ORD

E dieBEPAALDE LIDWOORD: Verwys na ’n spesifi eke iets.

Bv. Nicola kry die skoenlapper op bladsy twee.

ONBEPAALDE LIDWOORD: Verwys na een van ’n groep.

Bv. Nicola gaan ’n skoenlapper-tatoe kry.’n

1. Kies en onderstreep die korrekte LIDWOORD tussen hakies in die volgende sinne.a) Nicola het na al (die/’n) winkels gekyk en op een besluit.b) Die skoenlapper is een van (die/’n) mooiste tatoes om te kry.c) Nicola byt haar vriend op (die/’n) arm.d) Nicola word (die/’n) vyfde Januarie agt-en-twintig.e) Sy wil op (die/’n) mooiste strand gaan lê om met haar tatoe te spog.

2. Verduidelik KORTLIKS die VERSKIL tussen die volgende sinne.a) Ek soek ’n plek op die groot man se arms.

Ek soek die plek op die groot man se arms.

b) Nicola trek my arm nader en soek ’n nuwe bytplek.

Nicola trek my arm nader en soek die nuwe bytplek.

Onthou, dié met ’n aksent is ’n aanwysende

voornaamwoord(demonstrative pronoun) en NIE ’n lidwoord nie.

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 93Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 93 2020/05/21 14:262020/05/21 14:26

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 9: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

108

Sv1TOMPv2I: Woordorde

The Sv1TOMPv2I formula is a handy tool when we’re looking at word order.

Subject S Onderwerp

Verb 1 (fi rst verb of predicate) V1 Werkwoord 1 (eerste werkwoord van gesegde)

Time T Bywoordelike bepaling van tyd

Object O Voorwerp

Manner M Bywoordelike bepaling van wyse

Place P Bywoordelike bepaling van plek

Verb 2 (second verb of predicate)

V2 Werkwoord 2 (tweede werkwoord van gesegde)

Infi nitive I Infi nitief (bywoordelike bepaling van rede)

A basic/simple sentence are made up of the following:

SUBJECT VERB 1 OBJECTVERB 2

(if an auxiliary verb is used)

The following makes a sentence longer and adds more detail:

Adverbial modifi er of time

Adverbial modifi er of manner

Adverbial modifi er of place

Infi nitive

Afrikaans has three tenses:

PAST TENSE (verlede tyd) Verb 1 + Verb 2 V1 t auxiliary verb

V2 t main verb

PRESENT TENSE (teenwoordige tyd) Only Verb 1 V1t main verb

FUTURE TENSE (toekomende tyd) Verb 1 + Verb 2 V1t auxiliary verb

V2 t main verb

SUBJECT

�� Usually stands at the beginning of the sentence.�� What the sentence is all about (the reason).�� Answers the who/what question.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

VERB 1

�� First verb in the sentence.�� Divided into two groups:� PRESENT TENSE: Main verb of sentence t no second verb.� PAST AND FUTURE TENSE: First verb is the auxiliary verb in the

two diff erent tenses.- Examples of past tense auxiliary verbs: het, wou, sou, kon, moes- Examples of future tense auxiliary verbs: sal, wil, kan, moet

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

TIME

�� Indicates time.�� Answers the when question.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 108Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 108 2020/05/21 14:262020/05/21 14:26

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 10: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

109

Sins

leer

OBJECT

What verb the subject? t the object. Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

MANNER

�� Answers the how question t how is it being done?�� Adverb of manner can be put into degrees of comparison,

e.g. hard t harder t hardste.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

PLACE

�� Answers the where question by way of an adverb of place or anadverbial modifi er.

�� An adverbial modifi er has a preposition – the preposition givesaway the place.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

VERB 2

�� Second verb of the sentence.�� Present tense t NO SECOND VERB�� Past and future tense t VERB 2 IS THE MAIN VERB� Past tense verb usually gets a ge- in front.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

INFINITIVE

�� Answers the why question t gives the reason for what issaid at the beginning of sentence.

�� Everything from om te to the end of sentence is the infi nitive.

Die seun het gister sy rugbybal hard oor die

pale geskop om te oefen.

Afrikaans sentences can start with other parts of Sv1TOMPv2I. The most important thing to remember is: Whatever you start with, Verb 1 follows, except when it is a command, for example:

S v1 T O M P v2

Jakes / het / gister / sy sokkerbal / hard / in die sokkernet / geskop.

START WITH. . .

FORMULA EXAMPLE

*v1 v1 S v1 T O M P v2 Het Jakes gister sy sokkerbal hard deur die sokkernet geskop?

TIME T v1 S v1 T O M P v2 Gister het Jakes sy sokkerbal hard deur die sokkernet geskop.

**OBJECT O v1 (T+M) by S P v2 Sy sokkerbal is gister hard deur Jakes deur die sokkernet geskop.

*When a sentence starts with a verb (e.g. eet, slaap, skop) or an auxiliary verb (e.g. het, is, was), onecalls it an interrogative sentence or a command. Example: Hardloop na jou ma toe. / Het jy na jou matoe gehardloop?**When a sentence starts with an object, the sentence will be in the passive voice (lydende vorm).Example: Die sokkerbal is gister deur Jakes in die sokkernet geskop.

1. HERSKRYF die volgende sinne. Begin met die woorde tussen hakies.a) Sylvia het (gister) haar boetie na die dokter geneem.

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 109Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 109 2020/05/21 14:262020/05/21 14:26

Best Books Eksamenhulp Graad 10 Eerste Addisionele Taal Taal- en leesoefenboek: Afrikaans Made Easy for English Learners - 9781776072019 © NB Uitgewers/Juffrou Marelize Swanepoel 2020

Page 11: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

110

b) Fransie (is) baie siek.

c) Die vrou se dogtertjie het vanoggend die dokter (vinnig) in sy spreekkamer gesien.

d) Die dokter gee (daagliks) vir sy pasiënte medisyne.

e) Fransie se kop voel baie warm (in die oggend).

2. ONTLEED die volgende ses sinne volgens die S v1TOMPv2I-metode.

Voorbeeld: Vuyelwa speel klavier.

Vuyelwa speel klavier.

S v1 O

a) Sylvia het gister haar boetie na die dokter geneem.

b) Fransie is baie siek.

c) Fransie klim af.

d) Die vrou se dogtertjie het vanoggend die dokter in sy spreekkamer gesien.

e) Die dokter help daagliks sy pasiënte om beter te voel.

f) Fransie se kop voel baie warm in die oggend.

3. HERSKRYF die volgende ses sinne deur met die vetgedrukte woord te BEGIN.a) Sylvia het gister haar boetie na die dokter geneem om uit te vind wat met hom fout is.

Môreb) Fransie is baie siek.

Gisterc) Fransie klim af om op die vloer te gaan lê.

Die vorige dagd) Die vrou se dogtertjie het gister die dokter in sy spreekkamer gesien.

Vandage) Die dokter help daagliks sy pasiënte om beter te voel.

Volgende week f) Fransie se kop voel baie warm in die oggend.

Vroeër

Onderwerp, voorwerp en gesegde (subject, object and predicate)

� S is the subject (onderwerp), which answers the “who” (wie) question. The subject is usually found at the beginning of the sentence and may consist of more than one word:

ENGLISH AFRIKAANS

Rashied/The woman’s son kicks the ball. Rashied/Die vrou se seun skop die bal.

Rashied/Die vrou se seun is the SUBJECT of the sentence.

Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 110Gr 10 EAT Taal- en leesoefenboek.indb 110 2020/05/21 14:262020/05/21 14:26

Page 12: ü FOR ENGLISH - Afrikaans.com · Tye van werkwoorde (tenses of verbs)84 Bywoorde van tyd, wyse, modaliteit en plek (adverbs of time, manner, modality and place) 85 Hersiening (revision)87

Die Best Books Eksamenhulp-reeks vir Graad 8-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal bestaan uit vyf gebruikersvriendelike oefenboeke wat leerders sal help om hul taal- en leesvaardighede op 'n interak­tiewe manier te oefen en te verbeter. Die boeke, wat saamgestel is volgens die vereistes van die KABV vir elke graad, is geskik vir gebruik in die klaskamer of tuis. Hierdie reeks oefenboeke is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

Die taal- en leesoefenboeke

• dek die belangrikste taalstrukture en -konvensies, waaronder klankleer, woordvorming, woordsoorteen sins- en betekenisleer.

• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

• is geskryf in taal wat leerders sal verstaan, met Engelse vertalings van begrippe en verduidelikings entoeganklike opsommings met voorbeelde.

• bestaan uit agt hoofstukke met taaloefeninge en twee begripstoetse per hoofstuk.

• bied 'n verskeidenheid tekstipes soos wat die leerder dit in eksamens kan verwag.

• bevat tweetalige woordelyste.

• sluit oefenvraestelle vir toets- en eksamenvoorbereiding in.

• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

BEST BOOKS

nlaol•en lecsoefcnbol'k

O,,tw,kk•I ....,l<Jen,,t;.,.,...,, ""' ....,,., d,e KABV

Graad 8

9781776071876

BEST BOOKS

'nTool enleesoefenbock

O,,iw,l<l<el ...,t9en> ,::l;e ,...-., '1= ""n doe KABV

Graad 9

9781776071883

: : I I EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

Punctuation

_,,, Partsofspeech

'"'"' Semantics

EasyreadingteJCts Comprehension tests

Exemplary exam papers

Graad 10

9781776072019

: : I I EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

Punctuation Morphology

Partsofspeech

'"'"' Semantics

EasyreadingteJCts Comprellensiontests Bilinguallistolwords

Exemplary exam papers

Graad 11

9781776072026

Die Best Books Eksamenoefenboek vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal bevat 'n wye verskeidenheid taaloefeninge om leerders met eksamenvoorbereiding te help. Daar is waardevolle wenke en praktiese idees met voorbeelde vir die skryf van verskillende tipes skryfstukke. Die taaloefeninge en wenke sal die worstelende en die vooruitstrewende leerder help om beter te vaar in die eksamen.

Die eksamenoefenboek

• bevat taaloefeninge gebaseer op 'n verskeidenheid tekstipes.

• is saamgestel volgens die nuutste Afrikaanse woordelys en spelreels.

• bevat wenke met voorbeelde ter voorbereiding van toetse en eksamens.• sluit 'n konsepvraestel elk vir Vraestelle 1 en 3 in.

• bied plek vir antwoorde, vir maklike hersiening en verwysing.

: : 11 EKSAMENHULP

AFRIKAANS MADE EASY

FOR ENGLISH

LEARNERS

Language exercises

EasyreadingteJCts

Hints for exam preparation

Bilingual list of words

ExemplaryexamPaper1

Graad 12

9781776072033

Kontak Best Books:

Skole - Shamala Stoffels: [email protected] I (021) 406 3033

Henk Viljoen: [email protected] I (012) 431 7 460 of Elana Bredell: [email protected] I (021) 406 3033