Tegnologie en Prediking

Post on 24-Feb-2016

90 views 2 download

description

Tegnologie en Prediking. Here maak my 'n ‘houspyp’. Here, maak my vandag 'n 'houspyp’. Sommer net 'n gewone houspyp', Here, wat gereed lê in U tuin... - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Tegnologie en Prediking

Here, maak my vandag 'n 'houspyp’.Sommer net 'n gewone houspyp',Here, wat gereed lê in U tuin...Weerhou my daarvan om ambisieus te

strewe na die aansien van 'n kristalkraffie - wat mooi, maar suinig bietjies water in delikate klein glasies skink,

maar nooit 'n groot dors les nie.

Here maak my 'n ‘houspyp’

Weerhou my van die versamelwaarde van 'n kunstige erdekruik - wat, al hou dit die water heerlik koel,'n bodem het. Leeg raak. Gewoonlik te gou.

Want selfs die waardevolste kruik wat leeg is, bied geen verweer teen die venyn van 'n droë wind nie!

Here maak my 'n ‘houspyp’

Nee, Here, maak my sommer net 'n 'houspyp’ -

wat tevrede is om dag na droë dag net 'n kanaal te wees vir U strome van lewende water.

En, Here God, maak my oë oop vir verwelkte mense wat verskroei in die wind!

Here maak my 'n ‘houspyp’

Gebruik van tegnologie en die visuele,

net ‘n “houspyp”

Hoof

doe

lwit Die gebruik van I.T. in kommunikasie

‘n ontmoeting met God nie ‘n ontmoeting met

tegnologie nie

Doel

witte

• Dink oor effektiewe kommunikasie met die

mens van vandag • Gedagteprikkels oor kreatiewe gebruik van

IT in die bediening.• Sensitiwiteit om tegnologie reg en effektief

te benut• Opgewondenheid vier oor die kreatiewe

kommunikasie van die Goeie Nuus!

Wat wil ons bereik?

• E xperience• P articipation• I mage -driven• C onnectedness

•E xperience

Spreek hele mens aan:- Denke- Emosies- Wil- Sintuie- Liggaam

Historiese Bewegings

Aspek Beklemtoon

Uitkoms verwag

Ortodoks, Katoliek, Anglik

Fisies(lyf/sintuie)

Spes. Aksies

Luthers / Gereformeerd

Intellektueel(denke)

Duidelike Verstaan

Metodiste/Bapt /

Evangelies

Konatief(wil)

Konkrete besluite

Pentakost. / Charismatiese

Emosioneel(emosies)

Kragtige gevoelens

Experiential Worship: Bob Rognlien

•E xperience•P articipation

(Generasies)

Kommunikasie generasies

• Oor generasie

• Oor en oog generasie

• Oor, oog en hand generasie

•E xperience•P articipation• I mage - driven

Die dissipels het vir Jesus kom vra: "Hoekom gebruik U gelykenisse as U met die mense praat?" Hy het hulle geantwoord: "Aan julle is dit gegee om die geheime van die koninkryk van die hemel te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie...

Matt 13:10

“Om hierdie rede praat Ek met hulle in gelykenisse: omdat hulle kyk maar nie sien nie, en hoor

maar nie luister en verstaan nie. Matt 13:33

Meester van Metafore

The greatest thing by far is to be the

master of metaphor.

The master teacher is no longer a “man of letter” but becomes a purveyor of images ...

Mark C. Taylor

Metafoor

• E xperience• P articipation• I mage -driven• C onnectedness

50’s en ouer 30’s en 40’s 20’s en jonger

Vra: Wie preek?

Programme Privaat

Vra: Waaroor die preek gaan?

MenseOop

Vra: Wie is daar?Pas ek in?

GemeenskapVersigtig

Oggendprofiel Aandprofiel

Projekteer die Boodskap!

Data

proj

ekto

r

Kom tot die punt met passie en powerpoint!

Gedagteprikkels

Konteks v Voorbeelde

Korrekte gebruik

Foutiewe gebruik

Praktiese sake

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer & Fokus

SermonBranding

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings• Votum

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings• Votum• Liedere: woorde, fokus

OPSIES vir Liedere?• Powerpoint vb• Lyrix: www.lyrix.co.za• Liedboek CD: note! (hoe?)• Liedboek CD in PP• “Song-Worship” sagteware

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings• Votum• Liedere: woorde & fokus• Begeleiding (met woorde)

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings• Votum• Liedere: woorde• Woorde met Begeleiding• Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings• Votum• Liedere: woorde• Woorde met Begeleiding• Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing• Sakramente

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings• Votum• Liedere: woorde• Woorde met Begeleiding• Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing• Sakramente• Videobeeld: Leraar, Koor,

Sakament, ….

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Atmosfeer en Fokus• Aankondigings• Votum• Liedere: woorde• Woorde met Begeleiding• Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing• Sakramente• Videobeeld: Leraar, Koor, Sakament, ….• Gemeente verhoudingsbou

Kreatiewe benutting in die Boodskap

• Situasie skep (Abduction) • Woorde• Metafoor/Mod. gelykenis• Teks van Bybel • Grappige waarheid• Inligting: kaart/statistiek ensv• Toepassing in praktyk• Verhaal vertel

Powerpoint Riglynevir die erediens

Ontwerp Elemente• Teks / Woorde• Font• Font Groottes • Kleur• Agtergronde

• Clip Art / Fotos / Kuns

• Diagramme• Video en klank• Spasies• Bewegende

Animasie

Teks

• Eenvoud!• 6 lyne – 6 woorde – 6 skyfies

beginsel!• Los maar die bewegende teks!!!• NIE ALLES IN HOOFLETTERS• Wordart is ‘n opsie as jy min teks

het

Keuse van Fonts• Maklik leesbare font!• Los dekoratiewe fonts!• Gebruik beperkte verskeidenheid

fonts!• Gebruik font regdeur die

aanbieding• Gebruik “Shadow” vir beter

duidelikheid

54 44 32 24 12

Font Groottes• Hou deurgaans titels, subtitels en

teks dieselfde font• NB NB Groot genoeg vir almal om

te sien! Toets!• 44-punt vir titels• 32 of 36 - punt vir teks

Gebruik van kleur• NB Gebruik ligte teks op donker

agtergrond!• Gebruik beperkte hoeveelheid

kleure• Oppas vir rooi!!! Minder leesbaar!• Gebruik een kleur vir titels en ander

vir teks• Gebruik konsekwent dieselfde kleure

Agtergronde wat praat• Skep atmosfeer • Baie oordeelkundig gebruik • Funksioneel eerste dan Esteties!• Vra meestal vir groter font• View – Master – Slide Master • Ipv swart …afwissel met kleur• Hulp met kontraste…

Clip Art en Fotos• Eenvoud is die beste• Nie te veel metafore!• Clip Art vertel ‘n storie• Foto vertel ‘n duisend stories• Moet inhoud van boodskap dra…• Puik vir agtergronde…. • Gebruik “vlakke” (regsklik “send to”)• Waar soek mens foto’s?

Kommunikatiewe Krag

van KUNS

Kuns as Metafoor

Kommentaar op die wêreld

Aanbiddingskuns

Diagramme

• Eenvoud is die beste• Kleure moet groot kontras hê!• Regsklik op vorm om te verander!

Justdo it!

Video en Klank• Kort en treffende stukke alleen!• As jy kan, direk in PP, automaties begin• Capture video formaat: mp4 of .wmv of mpg• DVD kan ook werk • Hoe om Video in te trek in PP• Toets vooraf goed! • NIE tikmasjien klank nie• Liedere verkieslik met woorde

Om van CD af mp3 klank in te sit• Maak Windows Media Player oop• CD insit• Kies “Rip/Copy from CD”• Merk die snit wat jy wil laat skryf• Klik op rooi rip/copy Music• Kyk onder waar dit gestoor word.• In PP: Insert sound from file, klik all files!• Om lengte v klank te stel oor skyfies (XP):

Custom animation, regsklik op lêer regs, kies timing, dan effect, stop playining…

• VB

Video: uit Film of Eie• Situasie skep (Abduction) – vb Mr H Opus• Metafoor –Lion King, Glasblaser, Windpomp• Teks van Bybel – Matt 20• Grappige waarheid – vb Mislukking• Inligting – Gemeente dienswerk• Toepassing in praktyk – Titanic – Seabiscuit• >>> Sagteware: Pinnacle 17

Spasies

• Moenie te veel op een skyfie plaas nie• Altyd oop kantlyne! Nie naby kant! • Spasieer logies en afgerond

Bewegende Animasie

• Gebruik in hoë uitsondering!• Oppas dit kan aandag aftrek van inhoud• Net kort! Nie heeltyd flikker!

ASSEBLIEF!• Moet inhoud van boodskap dra…• Gebruik transisies reg of los dit eerder

Skyfies van ander Presentations

• …. Copy en Paste in dokument… klein blokkie kies om formatering te behou of:

• Kies : Insert , Slides from files…, • Browse: tot by die PP, kies skyfies deur

op hulle te klik• >> Kies “Keep source formatting”!• Insert of Insert all• En Voila!

Vooraf

• Plaas merkers vir waar skyfies kom• Plaas PP op CD of MemStick en toets! • NB Klank en video appart op CD/Mem

Stick!!! Dit is nie deel van PP lêer nie.• Oefen aanbieding met PP• NB NB Maak vooraf seker hoe die

rekenaar en projektor werk!

Die aanbieding• Kom vroeg!!! Baie baie belangrik• Hou oogkontak!• Moenie met die skerm praat nie• Maak seker jou liggaam is nie in pad nie• Gebruik Infra-rooi “pointer” soos nodig• Wees gereed om jou aanbieding te

doen sonder PP!!!

Oorsig skyfies• Stel PP op “Presenter view” (Stel Display op 2

skerm display, In PP: Slide Show, Setup Show)• Gebruik swart skyfies tussenin • Plaas skyfie aan einde dat skerm nie net aan

einde swart of PP werkblad gee nie• Druk “B” tydens presentation vir swart skerm• Druk dan pyltjie > vir volgende skyfie of < vir

terug

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Boodskap• Gebed

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Boodskap• Gebed• Wet/Verootmoediging

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Boodskap• Gebed• Wet/Verootmoediging• Dankbaarheid• Dankoffers

Kreatiewe benutting in die Erediens

• Boodskap• Gebed• Wet/Verootmoediging• Dankbaarheid• Dankoffers• Seen

Probleme met aanbiedings?• Te veel skyfies• Te veel voorbereidingstyd• Tekort aan goeie visuele materiaal• Nie genoeg oefening van

aanbieding

Om in ag te neem:• Ekstra tyd en energie (self /

gemeente?)• Projeksie sagteware : Powerpoint• Liedere? PP / Lyrix / Liedboek CD• Projektorspan• Opleiding• Laptop/kasrekenaar? Videokaart• Klank!!• Lys van verskaffers… “shop”!

Egtheid is alles!