Psyc 111 leereenheid 2.2

Post on 27-Jun-2015

64 views 4 download

Transcript of Psyc 111 leereenheid 2.2

{PSYC111

Leereenheid 2.2

Oorerwing, Evolusie & Gedrag

Bevrugting: Zigoot

(Eiersel en sperm)

Elke sel: - boodskappe van

Ma en Pa in chromosome

Selverdeling = Emrio (Mitose)

Menslike liggaam bestaan uit biljoene sel

Genetika

Elke sel het 23 pare chromosome = 46 Chromosome (een chromosoom vanaf elke ouer)

Chromosome

Gene: Word in DNA segmente

gegroepeer en vorm die kern van

oorerwing.

70 triljoen moontlikhede

DNA en Gene

Chromosome: Paar 23 bepaal geslag:

XX = vroulikXY = manlik

Gedragsdeterminante

Homosigoties: 2 gene in paar dieselfde

Heterosigoties:

2 gene in paar verskil

Poligene Erflikheid:Interaksie van verskeie gene: temperament, intelligensie is poligene eienskappe

Dominante gene (Prominent en sigbaar)Ressesiewe gene (Nie gesien nie)

Hoe erf ek sekere eienskappe?

Voorbeelde van Dominante & Resessiewe kenmerke

DOMINANT Donker hare / Dark

Hair Krul hare / Curly Hair Normale gehoor /

Normal hearing Gesigskuiltjies /

Dimples Normale vel

pigmentasie / Normal skin pimnetation

RESESSIEWE Blonde hare / Blonde hair Reguit hare / straight

hair Vorms van doofheid /

Forms of deafness Geen gesigskuiltjies / No

Dimples Albinisme / Albinism

Genotipe Onderliggende genetiese

samestellings

Fenotipe Waarneembare

eienskappe van genetika.

Manifestasie (uitdrukking) van Gene

Familie studies: Bv Skisofrenie Moeilik om omgewing uit te sluit Tweelingstudies: Identiese en nie-identiese tweelinge Aannemingstudies: Geen kontak biologiese Ouers??

Navorsing

Nature vs Nurture

Interaktief / Interactive

Wisselwerking / Interplay

Predidposisie / Predisposition