Post on 10-Jan-2020
1
Corine SteynBESTUURDER : SKAKELING
OORSIG OOR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISBEDRYF
2
INHOUD• Inleiding• Fokusareas
– Volhoubare natuurlike hulpbron benutting– Kompeteerbaarheid– Dieregesondheid– Dierewelsyn– Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging– Vleisveiligheid, voedingswaarde en kwaliteit– Verbruikersbewustheid, markontwikkeling en handel– Ontsluiting van die rooivleisprotensiaal deur kommersialisering,
tegnologie oordrag en opleiding– Predasiebestuur– Veediefstal
• Uitdagings• Geleenthede• Produsente kommunikasie
3
INLEIDING :Vraag na rooivleis in Suid-Afrika
– 53 miljoen mense– 25th grootste ekonomie in die wêreld– Verdubbel sedert 1975– Beraming : 55 miljoen teen 2020– Middelklas neem toe – Besteebare inkomste verhoog– Verstedeliking – 600 000 p/jaar– Markte meer gesofistikeerd
4
INLEIDING :Vraag na rooivleis in Suid-Afrika
5
HOE PRODUSEER ONS MEER ??
PRODUKSIE-ONTWIKKELING
• Beter tegnologie / bestuur• Hoër intensifisering / produksiestelsels• Kommersialisering van opkomende sektor• Landbouvoorligtingsdienste deur
Bedryfsorganisasies
6
10 FOKUSAREAS
7
FOKUSAREA 1 Volhoubare natuurlike hulpbronbenutting
• Omgewing, i.e. grond, water en klimaat skep ‘n spesifieke tipe van weiding met sy eie uniekeprobleme and produksie potensiaal virdiereproduksie – invloed van
Droogtes Veldbrande Indringerplante(eg Slangbos)
8
• Generiese hulpbronne• Bees – 9 inheemse spesies• Skaap – 12 inheemse spesies• Bokke – 4 inheemsie spesies
• Groot genepoel – aanpasbaar vir veranderde omgewing
Eastern Cape XhosaNamaqua Afrikaner Nguni
FOKUSAREA 1Volhoubare natuurlike hulpbronbenutting
9
FOKUSAREA 1: Volhoubare natuurlike hulpbronbenutting
• Mynbou
10
FOKUSAREA 2Kompeteerbaarheid
• Produksie-aantekening en veeverbetering
• Reproduksie doeltreffendheid
• Genetiese verbetering– weerstand/ verdraagsaamheid– Seleksie
11
FOKUSAREA 3Dierewelsyn
• Gemiddelde stedeling – interaksie met diere is hultroeteldier – verwag van boere om diere op dieselfdebasis te hanteer
• Kode van Beste Praktyk
12
FOKUSAREA 4Dieregesondheid
• Siektes wat impak het op handel
Source: RMAA Congress (OIE), 2011
Economic impact of Foot-and-Mouth (FMD)
The previous economic loss to the South African agricultural industries due to the fact that we lost our FMD free status : R4 billion per annum
13
FOKUSAREA 4Dieregesondheid
• Soonosis– Die BSE uitbraak in VK het ‘n voedsel
verskrikking veroorsaak – verbruik het tot ongeveer 40% oornag afgeneem
• Siektebeheerstrategie– Bio-sekuriteit op plase
• Lewendehawe / wild interaksie– 9 600 omheinde wildsplase– 1 800 ha gemiddeld– Bek-en-Klouseer– Korridor siekte– Brucellose– Snotsiekte (Catarrhal Malignant Fever)
14
FOKUASAREA 5Diereprodukte, kwaliteit en waardetoevoeging
• Product characteristics
Source: Prof Hettie Schonfeldt
Global and local decreases in fat content of meat observed over time
15
FOKUSAREA 6Vleisveiligheid, voedingswaarde en
kwaliteit
• Nutriënt samestelling
• “Full disclosure”
• Gesondheidswaarde van SA rooivleis– Rooivleis en kanker– Rooivleis en hartvatsiektes– Rooivleis, obesiteit en
16
FOKUSAREA 7 Markontwikkeling, verbruik en handel
RMIFRed Meat Industry
Forum
± 70 000 Commercial and Emergent Red Meat Producers
RMRDTRed Meat Research and
Development Trust
SAMICSA Meat IndustryCompany
MITMeat Industry Trust
MSMSMeat Statutory Measure
Services
RMLARed Meat Levy Admin
RPO
Smal
l Sto
ck /
Cat
tle
RM
AAR
ed M
eat A
batto
ir As
soci
atio
n
SAN
CU
SA N
atio
nal
Con
sum
er U
nion
AMIE
Asso
ciat
ion
of M
eat
Impo
rt an
d Ex
port
SAFL
ASA
Fed
erat
ion
of
Live
stoc
k Ag
ents
SAFA
SA F
eedl
ot
Asso
ciat
ion
SHAL
CSk
ins,
Hid
es a
nd
Leat
her C
ounc
il
NER
PON
atio
nal E
mer
gent
R
ed M
eat P
rodu
cers
O
rgan
izat
ion
SAPP
OSA
Por
k Pr
oduc
ers
Org
aniz
atio
n
NFM
TN
atio
nal F
eder
atio
n of
Mea
t Tra
ders
SAM
AUSo
uth
Afric
an M
eat
Dis
tribu
tors
and
Alli
ed
Wor
kers
’ Uni
on
17
FOKUSAREA 7Markontwikkeling, verbruik en handel
• Consumer behavior
18
FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van kommersialisering, tegnologie
oordrag en opleiding
DIE SUID-AFRIKAANSE OPKOMENDE SEKTOR
• Households owning sheep 215 034
• Households owning goats 429 065
19
• Tegnologie oordrag, opleiding en voorligtingsdienste
• Mentorskappe
FOKUSAREA 8Ontsluit die potensiaal van kommersialisering, tegnologie
oordrag en opleiding
20
FOKUSARE A 9Predasiebestuur
• Koste van predasieR1.4 biljoen per jaar in kleinveebedryfBeefsbedryf R383 miljoenWildbedryf ????
21
FOKUSAREA 9Predasiebestuur
22
FOKUSAREA 10Veediefstal
• CATTLE– Stolen 13 384 R 139 193 600.00– Recovered 5 251 R 54 610 400.00– Loss 8 133 R 84 583 200.00
• SHEEP– Stolen 19 437 R 33 042 900.00 – Recovered 4 994 R 8 489 800.00– Loss 14 443 R 24 553 100.00
• GOATS– Stolen 7 984 R 15 568 800.00 – Recovered 1 864 R 3 634 800.00 – Loss 6 120 R 11 934 000.00
• CATTLE : R 10 400-00 per unit • SHEEP : R 1 700-00 per unit• GOATS : R 1 950-00 per unit
23
GELEENTHEDE VIR DIE SUID-AFRIKAANSE ROOIVLEISINDUSTRIE
• Hoe vestig ons ‘n positiewe beeld van rooivleisproduksie ?
• Naspeurbaarheid – in ‘n land wat ‘n netto invoerder van rooivleis is ? LITS-SA
• Is die Suid-Afrikaanse klassifikasiesisteem in lyn met die voorkeure en behoeftes van die verbruiker ?
• Grondhervorming vs. verhoogde produksie ? Onteiening ... !!
• Water kwaliteit ?
24
UITDAGINGS VIR DIE SUID-AFRIKAANSE
ROOIVLEISINDUSTRIE
• 88 wette wat landbou reguleer• Aardverwarming – landbousektor se koolstof voetspoor @
2020 • Verbruiker se skeptisisme rakende antibiotika, hormone en
beta-agoniste• Verbruikers verwag volhoubaarheid en welsyn van produsente• Verstaan ons die informele / opkomende sektor ?• Rampbestuur
25
PRODUSENTE KOMMUNIKASIE
• Elekroniese nuusbrief• “ROOIVLEIS” tydskrif• Webruimte (www.rpo.co.za)• Artikels in landbou tydskrifte• Radio / TV-onderhoude• Facebook• Twitter• Boereinligtingsdae
26
PRODUSENTE KOMMUNIKASIE : OPLEIDINGSHANDLEIDINGS
27
Nasionale RPOPosbus 132, Perseqour Park, 0020
Tel +27 12 349 1102 / 1103E- pos : rpo@lantic.net
Besoek ons by
www.rpo.co.zaFacebook