Oor ’n koppie koffie...

Post on 24-Feb-2016

125 views 0 download

description

Oor ’n koppie koffie. God se Wil? . Oor ’n koppie koffie. Oor ’n koppie koffie. Wat is jou passie?. ’n Verhouding. God. Wil . Vir . Jou . Hê . . God. . Wil. . Vir. . Jou. . Hê. . Dit is God se wil. Jy . Ek . Elke mens op aarde . - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Oor ’n koppie koffie...

Oor ’n koppie koffie...

God se Wil?

Groot Konteks

Gemeenskap

Persoonlik

Oor ’n koppie koffie...

Oor ’n koppie koffie...

Wat is jou passie?

’n Verhouding

God. Wil.

Vir. Jou.

Hê.

God.

Wil.

Vir.

Jou.

Hê.

Dit is God se wil. Jy.

Ek. Elke mens op aarde.

Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie

teenspoed nie; Ek wil vir julle 'n toekoms gee, 'n verwagting!

- Jeremia 29:11

1 Samuel 8:7 & 8

“Die Here het vir hom gesê: “Gee toe aan die versoek van die volk in alles wat hulle van jou vra. Hulle het jóú

nie verwerp nie; hulle het Mý verwerp as koning oor hulle. Hulle

het nou ook met jou gemaak wat hulle met My gedoen het

sedert Ek hulle uit Egipte laat trek het tot nou toe...”

“Hy het gesê: Dit sal die reg wees van die koning wat oor

julle sal regeer...”

25

75

In ’n Tipiese Gesprek

Wat ons hoor, maar vergeet

Wat ons onthou

Wil jy werklik hoor wat is God se wil?

Toe sê die Here vir Samuel: Gee toe aan hulle versoek. Stel ’n

koning oor hulle aan.” Samuel het vir die manne van Israel

gesê: “Gaan julle nou almal huis toe.”

Israel verlaat GodGod verlaat nie Israel nie

Klop-klopKo, ko...

Groei?

“...laat God julle verander deur julle denke te vernuwe. Dan sal julle ook kan onderskei wat die wil van God is, wat vir Hom goed en aanneemlik en volmaak is.”

– Romeine 12:2b

Oor ’n koppie koffie...