Matteus 13:31-33, 44-52

Post on 27-Jan-2016

107 views 2 download

description

Matteus 13:31-33, 44-52. God nooi ons uit en ons kom tot rus. God praat met ons en ons luister. Matteus 13:31-33, 44-52. Familie-oomblik. Die muntstuk en die orkes. Verrassende, oorrompelende gelykenisse. Gelykenisse belig die hede uit die toekoms. ʼn Oop einde. 5 Besondere gelykenisse. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Matteus 13:31-33, 44-52

Matteus 13:31-33, 44-52

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God praat met ons en ons luister

Matteus 13:31-33, 44-52

Familie-oomblik

Die muntstuk en die orkes

Verrassende, oorrompelende gelykenisse

Gelykenisse belig die hede uit die toekoms

ʼn Oop einde

5 Besondere gelykenisse

Buitengewone groeikrag

Hoë waarde

God hou mense verantwoordbaar

Weerstand teen die koninkryk

Troos

Ook ons word oorrompel

Saad, suurdeeg, pêrel, skat

God stuur ons om te leef

Volgende erediens:

Romeine 9:1-5