LUKAS 4:16-21; ALTERNATIE HERVORM - NG Tyger · 2018-10-26 · Rienie Swanepoel Franci van Heerden...

Post on 27-May-2020

0 views 0 download

Transcript of LUKAS 4:16-21; ALTERNATIE HERVORM - NG Tyger · 2018-10-26 · Rienie Swanepoel Franci van Heerden...

Laai die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek

getsnapscan.co.za Verwysing: 1. Waarvoor die

inbetaling is / 2. Jou van

Betalings kan ook per debiet- of kredietkaart geskied.

Bankbesonderhede:NG Gemeente Tygerpoort

ABSA 632005Tjek 163 058 0060

Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

KO N TA K

www.ngtyger.com012 809 0107/0445woord@ngtyger.comwww.facebook.com/ngtygerpoort

Alle navrae en versoeke i.v.m.gemeentesake word slegs vanuit die kerkkantoor hanteer.

Dr. Zander vd Westhuizenzander@ngtyger.com

Ds. Karin Steynkarin@ngtyger.com

Ds. Wouter van Wykwouter@ngtyger.com

28 Oktober 2018

ALTERNATIEF HERVORM

VANDAG

N OTA S

S O N DAG P R O G R A M - N AG M A A L08:00 / 10:00 Erediens – dr. Z vd Westhuizen08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe 17:30 enRoute diens – ds. W van Wyk18:30 Tiener groeigroepe 28 OKTOBER 2018

Dit is moeilik om te bepaal wat die storie is wat oor die kerk vertel word. Hoe lyk daardie storie? Party sal ‘n negatiewe storie oor die kerk skilder - dikwels soos dit in die media vertel word. Ander weer het ‘n ander ervaring van ‘n plaaslike gemeente en vertel graag ‘n mooi verhaal. Dit hang sekerlik af van jou persoonlike ervaring. Maar dit is geen geheim dat daar baie kritiek op die kerk en veral die NG Kerk is nie. Jy hoef net die kommentaar op webblaaie dop te hou.

LUKAS 4:16-21;

HANDELINGE 2:43-47

RAAK BETROKKEKALENDER

Nina SwanepoelDaniélle van NiekerkJaco Venter03/11Retha BothaNico Breytenbach

Selenta de VilliersAnnelie JoubertGerrit MareeLouis PeplerChristiaan PretoriusAmeli Verloop

04/11Andre DippenaarEsbé du PlessisAnri EngelbrechtDriekie EngelbrechtMinnie Jager

Denato KreibichNici SteynBjorn Ter HaarIsabella vd VyverMarlene vd WesthuizenMauritz van RooyenFienie Viviers

29/10Nanna BassonCarien FieldTiana LanguageLizelle LubbeSimoné Swanepoel

Megan Ter HaarRena TheronFerdie van Biljon30/10Dian CoetzerMelanie de Beer

Santjie MaraisChristiaan Snyman02/11Mandré de JagerHanlie GrobbelaarWerner Nieuwoudt

Sophia de BeerDanie SmitRienie SwanepoelFranci van HeerdenAlisna Visagie31/10

Raymond AusmeierTjokker BothaMartelize EngelbrechtMarieta GerberHugo vd WesthuizenConnor van Esch

Mariette van Vuuren01/11Alida DreyerMia HumanRonel JordaanSantie Kotze

VERJAARSDAEALGEMEEN

Café enRoute - Kuier lekker en geniet jou warm drankie. Wees net so vriendelik en besorg self jou gebruikte koppie terug by die bedieningsluik.

Morsjors - Moet asb. nie in die kerk kos eet of vloeistof drink wat op die bekleedsel of matte kan mors nie.

OKT. 31 15:00 Equestria (nagmaal) ds. K Steyn

NOV. 02 09:30 Paul Jungnickel dr. Z vd Westhuizen

04 09:00 Pretoria-Oos (nagmaal) ds. K Steyn

05 08:00 Kapeldiens dr. Z vd Westhuizen

06 15:00 Selrose Park (nagmaal) M Koch / ds. K Steyn

18 09:30 de Meerpaal (nagmaal)

19 08:00 Kapeldiens ds. K Steyn

20 10:00 Retreat (nagmaal) dr. Z vd Westhuizen

ANDER EREDIENSTE

08:00 / 10:00 Erediens en doop – ds. W van Wyk08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe 17:30 enRoute diens –ds. K Steyn18:30 Tiener groeigroepe

Sondag 04/11

GEBEURE

TIERTJIE KLEUTERSKOOL INSKRYWINGS VIR 2019Ouers met kleuters (2 jaar tot Gr. R) is welkom om ‘n registrasievorm by die Inligtingstoonbank af te haal en die kleuters vir 2019 in te skryf.

Ellanora 012 809 2884 tiertjies@ngtyger.com

HERINNERINGSFOTO AAN KERSDAGLidmate word genooi om hul gunsteling foto van ‘n Kersdagherinnering met die gemeente te deel. Dit gaan deel vorm van die dekor vir ons Kers-sangdiens. Foto’s (ten minste 1mb-grootte) kan na woord@ngtyger.com gestuur word. Louise-Marié 012 809 0107 woord@ngtyger.com

SPENSPAKKIE PROJEKOns spesiale spenspakkie projek vir behoeftige gesinne waar jy ‘n spesiale inkopiesak met ‘n lysie van kruideniersware vul, sal iemand wat dit broodnodig het se spens oor die Kerstyd aanvul.

Emsie 012 809 0107 bedieninge@ngtyger.com

BUSTER & BELLA18 November 2018 - 10:00 Jeugsaal - Gratis

Christa 012 809 0107 kinders@ngtyger.com

In Tygerpoort Gemeente is Oktober tradisioneel tiende-dankoffermaand. Ons probeer dan om iets meer as ons gebruiklike dankoffer te gee. Daar-mee erken ons dat alles wat ons besit aan die Here behoort en sê ons op ‘n spesiale manier dankie vir die Here vir al die liefde wat ons daagliks uit sy hand ontvang. Ons gee vanuit die Bybelse beginsel ‘n “spesiale offer” en bevestig daardeur dat alles ‘n geskenk vanuit sy hand is!

Gee jou tiende-dankoffer deur elektroniese oorbetaling (verwysing “Tiendemaand”) of handig jou eie kontantkoevert (gemerk “Tien-demaand”) by die kerkkantoor of infotoonbank in.

TIENDEMAANDDaar is baie geleenthede om betrokke te raak in die gemeente. Besoek gerus ngtyger.com vir meer inligting. Ons het jou nodig!

KleingroepeAlle kleingroepe in die gemeente se inligting is op www.ngtyger.com beskikbaar.

2-4 November 2018Origins Retreatsentrum Info - inligtingstoonbank

Riana 012 809 0107 ngtyger@ngtyger.com

RETREAT

7 November 2018 - 18:30 vir 19:00EnRoute TeaterSpesiale inligtingsessie oor die beplanning van die beoogde gemeenskapskliniek

Emsie 012 809 0107 bedieninge@ngtyger.com

GEMEENSKAPSKLINIEK

VOLGENDE SONDAE

EREDIENSHULP

28 Okt.

4 Nov.

11Nov.

18 Nov.

Silver Lakes

Liana Engelbrecht

Sarie van Heerden

Frandelene Langenhoven

-

Lizbé Mocke

Naomi van Wyk

Lizelle Schneider

GEBEDEnige gebedsversoekeDeon van den Berg - oorlede 18/10Jan Bester - oorlede 23/10