Post on 30-Mar-2016
description
Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
15 AUGUSTUS 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA GRATIS
Kuruman
Sport
Seodin
skitter
bl. 15
Gemeenskap
Kurumaniete
verf dorp
oranje
Verjaardag
Ouma vier
haar 99ste
lewensjaar
bl. 3
Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop
15 AUGUSTUS 2013 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA
Gemeenskap
Kurumaniete
verf dorp
oranje
bl. 2
DIT was mos die goeie dae! Lean van der Merwe en Clemmont Penny was in 2003 onderskeidelik hoofmeisie
en seun van die Horskool Kalahari se 2003matriekklas. Di groep het met hulle tienjaarskoolrenie die
afgelope naweek behoorlik makietie op die skoolterrein gehou. Herken jy hulle? Lees die berig op bl. 8
en 9. Foto: Joanie Bergh
Joanie Bergh
JY slaan n vrou, jy slaan n rots.
Di bekende kreet is op Nasionale
Vrouedag ook in Kuilsville, n infor-
mele nedersetting buite Danilskuil,
herhaaldelik onder sy inwoners in
groot massas geuiter.
Pauline Williams, die LUR van die
departement sport, kuns en kultuur
in die Noord-Kaap, het ook op di
dorp besoek afgel as deel van die de-
partement se verskeie besoeke aan
dorpe in die Noord-Kaap ter viering
van Vroue-maand.
Op die byeenkoms het verskeie
sprekers die vroue aangemoedig om
in die komende verkiesing vir die
ANC te stem indien hulle n verskil
in hul omgewing wil sien.
Gift van Staden, die uitvoerende
burgemeester van die ZF Mgcawu-
distrikmunisipaliteit, het vir die
vroue namens diemans in Suid-Afri-
ka om verskoning gevra.
Ons is jammer dat ons julle mis-
handel en onderdruk. Vroue, verge-
we ons as ons julle seermaak, het hy
ges.
Hy het ook n beroep op die inwo-
ners van Danilskuil gedoen om op
te hou om motorbande te brand en
teen mekaar in opstand te kom.
Daar is n oplossing in die naam
van die ANC en sy regering. En dit
is nie om klippe in die strate te pak
endiemunisipaliteit af te brandnie.
N die byeenkoms hetWilliams en
die huidige burgemeester van Dani-
elskuil, Gloria Kgoronyane, na Tlha-
kalatlou gegaan om kospakkies aan
drie behoeftige gesinne, soos wat
deur die SouthAfricanSocial Securi-
ty Agency (Sassa) gedentifiseer is,
uit te deel.
Williams het benadruk dat hoewel
die kospakkies met n geraamde
waarde van R1 500 slegs tydelike ver-
ligting aan die gesinne bring, is die
doel daarvan om gesinne aan te moe-
dig om beter lewensomstandighede
na te streef.
Ons is
jammer
DIE LUR van die departement sport,
kuns en kultuur in die NoordKaap,
Pauline Williams, moedig Dukuma
ma Borake (71) aan om na haar ge
sondheid te kyk.
Blye
herontmoeting
n 10 jaar
2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Keer tog die
verval, pleit
besoeker
Ilse Watson
DIE Kalahari Bulletin het n brief
van n gereelde besoeker aan die
Noord-Kaap ontvang wat n per-
spektief van buite verskaf op die
indruk wat van die dorpe in ons
omgewing wek.
Intussen is daar begin met pro-
jekte wat n groot verskil maak,
soos die verfraaiing vanKuruman
wat positiewe reaksie ontlok het.
So lui Theuns Coetzee se brief:
Ek besoek die Noord-Kaap nou
al die afgelope 20 jaar omelke keer
n bietjie van diewonderlike Kala-
hari saam met my Kaap toe te
bring. Elke keer hoop ek om te
sien dat die gemeenskappe weer
hul dorpe tot hul volle glorie reg-
ruk,maar ekwordnetweer teleur-
gestel.
Hy vertel dat hy baie dorpe in
die Kalahari besoek, maar be-
klemtoon dat Olifantshoek, Kathu
enKuruman nogmeeding omdie
eerste drie plekke in agteruitgang
te behaal.
Wie is ek om met soveel voor-
barigheid my kommer te ver-
woord?
Ek is n trotse Suid-Afrikaner
wat net nie die volgende kan ver-
staan nie: Hoe kan hierdie drie
dorpe dit regkry om hul gemeen-
skappe en toeriste aan sulke beel-
de van agteruitgang bloot te stel?
Pladit hullenie?Hethulle geen
trots meer nie? Het ons versko-
nings so gemaklik geraak dat daar
geen rede is om iets aan die saak
te doen nie?
Volgens Coetzee is die agteruit-
gang nie net die skuld van die mu-
nisipaliteite of die regering nie. In
elke woonbuurt is daar inwoners
wat goedsmoeds hul tuinvullis net
sommer oor die muur gooi.
So n houding gaan geen pro-
blemeoplosnie.Dit voel virmyas-
of die dorpe se siel ontbreek. Al-
mal streef net na hul eie persoonli-
ke heil.
VolgensCoetzee is dit noodsaak-
lik dat inwoners self moet betrok-
ke raak. nGroepie van tienmense
kan n verskil maak en pogings
aanwend om n dorp skoon te
maak van al die rommelwat in die
strate rondl.
Coetzee stel voor dat mense by
hul gemeenskapspolisiringsfo-
rum, wykskomitee en gemeen-
skapsprojekte betrokke raak.
Ek is n positiewe mens en sou
nie di skrywe gerig het as ek nie
die potensiaal in jul dorpe raakge-
sien het nie.
Jul dorpe is immers gesend
met sterkmyne en nywerhedewat
julle baie beter kan bystaan asme-
nige ander plattelandse dorp wat
ekonomies swaar trek, verduide-
lik Coetzee.
Aan Kuruman se dromers, ons
hou julle dop, wees julle die pio-
niers van vandag wat julle dorp se
verval gestuit het.
Inwonersmaak dorp skoon,mooi
Charn Kemp en Joanie Bergh
INWONERS van Kuruman het die af-
gelope naweek die dorpsingang op die
Kathu-pad by Leach-park skoonge-
maak en versier met helderoranje lap.
Die paaltjies van die park is geverf,
bome is gesnoei, gras is geplant en nat-
gemaak en rommel is deur groepe op-
getel.
Dit kom nadat bereidwilliges di
skoonmaakprojek verlede week begin
het deur die ingang van die Hotazel-
pad met pienk op te tower.
Nico Erasmus, AfriForum-voorsit-
ter, rel die skoonmaakprojek.
Dit was op n Sondag toe hy adver-
tensies vir aborsies voor die kerk ge-
sien het dat Erasmus besluit het om
iets daadwerkliks aan die toestand
van die dorp te doen. n Maand later
het hy, n groep vroue, vrywilligers en
n munisipale werker of twee reeds
4 200 vullissakke met gemors op ver-
skeie plekke op die dorp opgeruim.
Ek glo in die geskiedenis. Net n
paar ouens het die Groot Trek meege-
maak en n verskil gemaak. Ons kan
dit ook doen. Ek gaan nie toelaat dat
ons in die gemors vergaan en verdrink
nie. Ek sal self skoonmaak as niemand
anders kan nie. Daar is hulp vir Kuru-
man.
Sy grootste stryd is teen die doepa-
dokters wat hul advertensies vir abor-
sies en wonderkure snags teen
lamppale opplak. Hy haal dit voortdu-
rend af. Hulle moet een of ander tyd
moedopgee.Hybel gereeld diemunisi-
paliteit en vra werkers om te help of
dat hulle rommel wegry. Hulle werk
goed saam.
Lang gras is gesny en rommel is
reeds inThompsonlaan, dieSeodin-be-
graafplaas en by die Seodin-kafee weg-
gevat. Grasperke kry gereeld water.
Nicolette Ebersohn is die sameroe-
per van die vrouegroep.
Almal moet saamwerk en trots raak
op elke straat en elke woonbuurt.
Ons het verskeie ondernemings
wat swart sakke, verf, draad en ander
benodigdhede skenk. Elke vrou kry
ook n T-hemp. Ons wil ook onderne-
mings vra om hul eie sypaadjies
skoon te hou en skolemet kompetisies
te betrek.
Wesley Martin, AfriForum se orga-
niseerder vir die Noord-Kaap, s die
netheid van n dorp is nie net die mu-
nisipaliteit se verantwoordelikheid
nie.
Die munisipaliteit moet diens le-
wer, maar die gemeenskap moet hul
deel doen deur nie rommel te strooi
nie. As elkeen deelneem, gaan Kuru-
man n baie beter beeld uitstraal.
Die groep mense wat skoonmaak,
groei elke naweek en enigiemand wat
hieraan wil deelneem, kan gerus Sa-
terdag kom wanneer die dorpsingang
op die Vryburg-pad met heldergroen
mooi- en skoongemaak gaan word.
Rig navrae aan Ansie Cil-
liers by 082-410-7502.
) Lees ons lesers se kommentaar op
bl. 3.
PATRICKFORSTER is een van talle in
woners wat ingespring het en gehelp
het om die paaltjies in Leachpark te
verf. Fotos: JOANIE BERGH
DIE ingang op die Kathupad wat skoon en mooi gemaak is.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 3
Dankbaar vir 99 jaar
Lynn-Mari Olivier
JY het geleef as jy die
ouderdom van 99 jaar bereik
het en dit is beslis wat
tannie Jakkie Kemp doen,
sy leef vir elke oomblik.
Ongeag die twee neges
agter haar naam, is tannie
Jakkie nog reg vir die lewe.
Sy is 1 van 4 susters en 1
van 13 kinders. Sy het n
seun, Kosie Kemp, 3 klein-
kinders en 6 agterkleinkin-
ders wat sy daagliks
inspireer.
Martelize Pearce, een van
haar kleinkinders, s dat di
ouma van haar n diep,
dankbare mens is en dat
haar dankbaarheid vir alles
haar n spesiale mens maak.
As ek een ding moet
uitsonder, sal dit my ouma
se tuisgebakte brood met
fyn biltong wees. Sy het di
broodjies vir my gemaak en
die smaak sal my altyd
bybly, s Pearce.
Di ouma het lekker
gebak, maar het ook n
passie vir naald- en brei-
werk.
Volgens haar kleinseun,
Wynand Kemp, sal hy beslis
ook sy ouma se dankbaar-
heid moet uitsonder en ook
dat sy in geen stadium enige
kwade gevoelens teenoor
iemand in haar hart sal
koester nie.
Sy is soos my eie ma, nog nooit het
ek haar as n skoonma gesien nie. Ek
leer so baie by haar, s Annette Kemp,
haar skoondogter.
Om die 99-jarige moeder in een
woord uit te sonder is menslik onmoont-
lik.
n Leeftyd van liefde, omgee en lesse.
Een sin sal nie geregtigheid aan haar
uniekheid laat geskied nie, s Kosie
Kemp.
Die familie bedank ouma Jakkie vir
die mooi voorbeeld wat sy stel en die les
van dankbaarheid wat sy aan almal wat
haar omring, leer.
Ons prys die Here dat hy haar so
lank vir ons gespaar het.
Dankbaar vir 99 jaar
ouderdom van 99 jaar bereik
haar kleinkinders, s dat di
haar n spesiale mens maak.
Wynand Kemp, sal hy beslis
dat sy in geen stadium enige OUMAJAKKIEKEMP vier haar 99ste verjaardag in goeie
gees. Foto: Lynn-Mari Olivier
Om die 99jarige
m o e d e r i n e e n
woord uit te sonder
i s m e n s l i k o n
moontlik.
Kommentaar
THE Kathu Village Mall to be extended
V Kuruman sal aan die agterspeen bly suig,
want ons munisipaliteit is te slapgat. Ons
mense het in Kimberley gaan inkopies doen
en noudat Game ook op Kathu sake doen,
gaan almal weer daarheen. Dit veroorsaak
weer n groot vloei van geld uit Kuruman en
n welkome inspuiting vir Kathu. Ons muni-
sipaliteit moet wakker skrik. Johnny
Vullis langs straat gestort
V Ek is regtig keelvol vir staatsmense wat be-
taal word vir niks doen nie en daar is weer
mense wat aangestel word wat nie werk nie.
Ek werk baie hard by n winkel. As ek by die
huis kom, slaap my gesin al. Ons soek net be-
ter dienslewering op Kuruman. Kom ons
doen iets daaraan, asseblief. Hans Jacobs
Hoera vir mooi dorp!
V Die verrassing op pad
dorp toe van Hotazel se
kant af was ongelooflik.
Niks kom by mooi en
skoon nie. Baie dankie.
Anoniem
V Dit is pragtig, dit is men-
se wat n visie het vir ons
dorp.
Carla Salim
V Hoe lank gaan dit skoon
bly? Ai, die aasvols kan
darem mors. Sterkte met
die doen.
Frik Strydom
V Ek hoop almal steek aan. Mooi, hou so aan.
Rudi Landman
V Dis regtig iets moois. Marlon Norton
Lees op bl. 4 van die kommentaar wat op ons
Facebook-blad gelewer is.
SMS jou kort kommentaar aan 45533. Begin
die SMS met KB. Elke SMS kos R1,50.
Onthou om jou naam, van en dorp te ver-
strek.
Jy kan ook onswebwerf besoek bywww.ka-
laharibulletin.co.za of gesels saam op ons
Facebook-blad by www.facebook.com/kbul-
letin.
4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Paaie kry nou
ook gradering
n STERGRADERING vir paaie gaan
binnekort n werklikheid in Suid-
Afrika word.
En met die hoof- en deurpaaie wat
vragmotors op Kathu en Kuruman
gebruik, word di nuus beslis ver-
welkom.
n Eenster-pad beteken n motoris
loop gevaar om in n padongeluk te
sterf of ernstig beseer teword, terwyl
n vyfster-pad die minste risiko in-
hou.
Noord-Kapenaars sal verskoon
word as hulle met sinisme op di
projek van die Padverkeerbestuurs-
korporasie reageer.
Wetstoepassers en die land se pad-
en vervoerowerhede kon immers die
afgelope dekade nie n noemens-
waardige duik in die land se duise-
lingwekkende ho padsterftesyfer
maak nie, ondanks verskeie duur
veldtogte wat met fanfare begin is.
n Stergradering werk goed vir ho-
telle omdathotellemeestal inprivate
besit is en die eienaars gewoonlik
hard werk om die standaarde in hul
hotelle hoog te hou.
Openbare paaie is n ander saak
omdat die regering se belasting-
inkomste nie verband hou met die
standaard van dienslewering nie.
Verbruikers kan ook kies watter
hotelle hulle wil gebruik, maar het
nie n keuse om swak paaie te ge-
bruik waar geen alternatief bestaan
nie. Dit is met die deurpad op Kuru-
man wat daagliks deur swaar voer-
tuie en vragmotors gebruik word
wat n groot frustrasie vir motoriste
is, want daar is nog nie voorsiening
gemaakvir n ompadnie. Die jongste
veldtog het meriete, mits die uitslag
van die padevaluering nie net n do-
kument word wat op regeringsamp-
tenaar-rakke stof vergader nie.
Om te kan vergewe,
ook ons eie foute
Philip van Vuuren
VERHOUDINGE en vriendskappe is
dit waarom die hele lewe draai.
Dit is wat mense aan mekaar ver-
bind. Huwelik- en gesinsverhoudin-
ge, die verhoudinge tussen pa-en-
seun, ma-en-dogter. Verhoudinge is
onderlinge betrekkinge vennoot-
skappe.
Verhoudinge is n proses om me-
kaar te leer ken, mekaar te vertrou.
Waar goeie verhoudinge en gesonde
verhoudinge is, is daar groei. Ons
groei in die liefde. Ons geestelike le-
we groei. Ons geluk hang daarvan af.
En so kan ek aangaan.
Bedreigings
n Goeie persoonlike verhouding
met die Here staan altyd onder be-
dreiging.
n Gesonde huwelik is altyd onder
bedreiging. n Goeie gesinsverhou-
ding, waar ouers gesondmet hul kin-
ders leef, is altyd onder bedreiging.
n Eerlike, gesonde venootskap is
altyd onder bedreiging.
n Gemeente met goeie onderlinge
verhoudinge, waar liefde invloei en
uitvloei, is altyd onder bedreiging.
Daar gebeur altydnet iets omhierdie
verhoudinge te ontspoor.
Kwaliteite van n verhouding
Vriendelikheid, hartlikheid, be-
sorgdheid, omgee, ontferming, eer-
likheid, opbouing, bemoediging, gas-
vryheid en liefde is die eienskappe
van n gesonde verhouding.
Maar seerkry en teleurstelling is
onvermydelik inhierdie gebrokew-
reld met al die sonde, seerkry en te-
leurstellings.
Om seer te kry is niks, maar om
seer te bly is n ander ding. Ek sou
wat gee om mense wat ek in die hu-
welik bevestig, te kon verseker daar
gaan nie teleurstellings wees nie. Of
dat die dood hulle nooit sal skei nie.
Ek sounuwebekeerlinge en lidma-
te wou verseker hulle gaan nie seer-
kry of teleurgesteld raak in die ge-
meente nie. Of as ek n baba toewy,
die ouers wou verseker geen ellende
gaan hulle tref met die kind nie.
Dis die droom dat geen huwelik in
die egskeidingshof sou beland nie.
En dat geen kind vanGod ooit teleur-
gesteld sal wees in die kerk nie.
Vergifnis
Dit is die rede waarom Jesus aan
die kruis kom sterf het en opgestaan
het uit die dood:Omvir ons vergifnis
te bied. Sodat ons dan weer ander
kan vergewe. En meer nog: Onsself
mag vergewe.
Hierdie vergifnis stel n nuwekrag
en nuwe energie in ons lewe vry. Dit
gee aan ons n nuwe begin. Dit is net
moontlik deur Jesus Christus wat
ons die krag gee.
. Philip van Vuuren is n leraar van
die Oasis-gemeente (AGS) op Kuru-
man.
Die groot vreugde van interjol
INTERJOL is beslis die twee dae van
die jaar waarop ek die hardste werk.
Op 38 is ek nie meer so fluks, fiks
of viets soos ek was op die sportdae
wat ek as netbalspeler bygewoon het
nie.
Toe het soortgelyke dae in n waas
van sportkrete, harde spel op die
baan en klipharde ondersteuning
van die ander spanne verbygevlieg
enal beseringwat ekoorgehouhet,
was n hees keel van al die skreeu en
dalk n verstuite vinger.
Deesdae woon ek sportdae as foto-
graaf by. Ek staan net langs die baan
endrukdie regte knoppie omhopelik
rens n goeie voorbladfoto te neem.
Net my hande werk: Die linker-
hand om die lens te draai en die reg-
terhand omdie knoppies te druk. Tog
is ek pootuit en lam vanmoegheid as
ek by die huis kom.
As my fiksheidsvlakke hor was,
sou ek dalk die lang dag op my voete
beter kon hanteer.
Maar dit voel ook vir my asof die
son hier in my laat 30s erger brand
as wat dit in my tienerjare gebrand
het.
Want interjol laat my altyd n die
tyd soos n tamatie lyk, maak nie
saak hoeveel sonskerm ek aansmeer
nie.
Tog bly sportdae soos interjol sui-
wer genot.
Die 1 400 fotos wat ek geneem het,
wys hoe vreeslik baie elke kind die
wedstryde geniet het. Hart en siel is
in elke plettervat, doel of hoekie inge-
sit en tussen die grynslag, trane en
seerkry, was daar loutere vreugde op
almal se gesigte.
Want of jou span gewen of verloor
het, daardie spelers gaan op hul 38ste
verjaardag steeds oor di sportdae
praat al is hul ookniemeer so fluks,
fiks of viets nie.
EEN van die bekendste gesigte en so eie aan die Kalahari: Rooi duine waarop n mens kan speel of rustig
kan wees in die natuur. Hierdie foto is op n plaas naby Hotazel geneem. Foto: Ilse Watson
Briewe mag nie langer as 400 woorde wees nie. Voorkeur word
aan kort briewe gegee waarin standpunte bondig gestel word.
Laster en beledigings is nie aanvaarbaar nie. Briewe moet die
skrywer se naam, van en adres bevat asook n telefoonnommer
waar die briefskrywer bedags gekontak kan word. Dit geld selfs
al skryf u onder n skuilnaam. As die brief na n berig verwys
wat verskyn het, verskaf asseblief die opskrif van die berig asook
die datum waarop dit verskyn het. Die Bulletin behou hom die
reg voor om briewe te keur, te verkort of te redigeer vir
publikasie. Briewe wat per e-pos ontvang word, sal voorkeur
geniet.
Lesers bendrukmet verfraaiing vanKuruman; kla oor duur kos
SOOS gewoonlik gons dit op die Ka-
lahari Bulletin se Facebook-blad
soos wat lesers kommentaar lewer
en hul s s.
Die vraag Wat dink jy van die
inwoners van Kuruman wat besluit
het om elke ingang van die dorp
mooi en skoon temaak? lok die vol-
gende reaksie uit:
Dis regtig waar iets mooi. Mar-
lon Norton
As ek nie reeds betrokke en super
besig was by die DBV nie, sou ek
hulle gehelp het, ons dorp het dit no-
dig. Dis deesdae nmooi prentjie om
te sien wanneer ek dorp toe gaan!
Well done, inwoners! Sheldene
van der Walt
Op die vraag Hoe voel jy oor die
feit dat Hansie Cronje 13 jaar later
weer aangekla word van wedstryd-
knoeiery? s lesers:
Dis nou nonsens. Waarom? Net
om die familie te ontstel! Retha-
Jane Duvenhage Buys
Laat hom in vrede rus. My hart
gaan uit na sy ouers. Om n kind te
verloor is nie ietswaaroor jymaklik
kom nie. Elize Botha
Askies? Toppunt van onnossel-
heid. Regtig! Cassie en Anette
Kruger
Op die vraag Hoeveel bestee jy
per maand nt aan kos? s lesers:
Ons is n gesin van vier en ons ge-
bruik meer as R5 000 net vir kos.
Dis belaglik duur! Emma Jor-
daan
Too little! Jolene ProMassage
DROOM jy daarvan om n joernalis
te word? Nou is jou kans.
Met Kalahari Bulletin se nuwe
webontwerp bied dit jou die kans om
n burgerjoernalis (citizen journa-
list) te word. Met die nuwe ontwerp
kan lesers hulle gratis registreer om
fotos, videos, geleenthede, nuus-
wenke, misdaadvoorvalle, enso-
voorts, te laai.
Jy het o en ore waar ons nie altyd
kan wees nie. Jy weet wat lesers se
harte vinniger sal laat klop.
Ons het nie genoeg plek in die ge-
drukte koerant om elke week alles te
plaas wat in die gemeenskap gebeur
nie. En ons weet ook nie van alles
wat daarbuite gebeur nie.
Aan die web is daar egter geen ein-
de nie. Al jou gemeenskapsnuus is
steeds beskikbaarmet fotos, videos,
meningspeilings, ensomeer.
Met die nuwe ontwerp verskyn die
storie wat laaste gelaai is eerste.
Jy sal nie hoef te soek vir die nuut-
ste nuus uit jou kontrei nie.
Soek jy eiendom? Wil jy huur of
koop?Dienuwewebontwerpbevat n
eiendomsafdelingwaarin jy nwoon-
plekkie in jou gebied kan soek.
Onthou Kalahari Bulletin se mobi
site gee jou toegang tot jou koerant
op jou selfoon.
Besoek die webwerf by www.kala-
haribulletin.co.za of op jou selfoon
by kalaharibulletin.mobi.
Jy is koerant se o en ore
MEESTER: n Strokiesprent deur Danie Cronj
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 5
Kuierfees sien rooi
oor gevare van rook
VANJAAR is die Kalahari-
kuierfees 21 jaar oud en
oudergewoonte vat die
kuierfees hande met Kansa
op Upington om aan
feesgangers n verantwoor-
delike fees te bied.
In sy 21ste bestaansjaar
is die kuierfees in rooi
getooi om feesgangers
bewus te maak van die
gevare van rook en die
gebruik van tabak.
Alle vorms van tabak
hou n gesondheidsrisiko in
en tabakverwante siektes is
verantwoordelik vir een uit
elke tien sterftes wreld-
wyd.
Daarom moedig Kansa en
die kuierfees mense aan
om onmiddellik op te hou
rook, want tabakgebruik is
die enkele mees voorkom-
bare oorsaak van n groot
verskeidenheid gesond-
heidsprobleme.
Deur op te hou rook of
nooit te begin nie kan jy
jou kans op gesondheids-
probleme soos hartaanval-
le, beroerte, bloedvatsiek-
te, emfiseem, chroniese
brongitis, maagsere,
impotensie, boonste-lugweg-
siekte en kanker van
die longe, keel, mond,
tong, blaas, serviks, niere
en maag aansienlik
verklein.
Selfs om die waterpyp
(hookah of hubbly bubbly)
te gebruik is nie n veiliger
alternatief vir tabakgebruik
nie.
Die rook wat in n tipiese
waterpypsessie ingeasem
word, bevat 36 keer meer
teer en agt keer meer
koolstofmonoksied as
gewone rook.
Bel Kansa by 0800-226-622
of besoek www.cansa.org.za
vir meer inligting oor
Kanse se Kick Butt-pro-
gram.
Rig enige ander navrae
oor die kuierfees aan
054-332-1100 of besoek die
webwerf by www.kuier-
fees.co.za of gaan like
hulle op Facebook.
DIE Kalaharikuierfees wat van 26 tot 28 September plaasvind,
vier vanjaar sy 21ste jaar en is in rooi getooi om saammet Kansa
feesgangers van die gevare van rook bewus te maak.
6 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Besoek gerus die Kalahari Bulletin se webwerf
by www.kalaharibulletin.co.za en op facebook
by www.facebook.com/kbulletin
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 7
DIE opskrif is maar altyd in
die volksmond n aanduiding
van tyd.
Op Danilskuil het dit nou
al nuwe betekenis gekry.
Die droogte in die Kalahari
het n invloed op almal.
Boere kla ooie gooi hul
lammers weg omdat daar nie
genoeg voedsame weiding vir
melkproduksie is nie. Ook
wild word hierdeur geraak.
Die koedoekalfies het van
hul ma weggedwaal en toe
saam met die beeste huis toe
gekom. Dafne het die een
hans grootgemaak totdat hy
later agter die kinders
aangehardloop het en deur
die glasdeure wou spring as
hy die kinders gewaar.
Ek het een aand op
huisbesoek op n uitgegroeide
vers afgekom. Ben wou die
koei in die veld los en het
iemand gesoek wat belang
stel.
Theens het dadelik n tuiste
vir die vers en kalfie aange-
bied.
Op Hendriksplaas is daar n
Koringberger wat Boetie en
Babie in diens geneem het.
Die twee kalfies is sommer
Baba en Bokkie gedoop. Hulle
word nou nie gesoog nie,
maar met die voedings gaan
dit goed. Ons beplan om hulle
net n die ergste koue in die
veld vry te laat. Van die
bosse wat in die kamp groei,
word gereeld gepluk en
gevoer. Dit word aangevul
met lusern. As ons hulle
vrylaat, sal ons maar gedul-
dig wag totdat die koeie
eendag weer huis toe kom.
As die
koeie huis
toe kom
VKAIING, kaiings, kaiinkie:
Bruin, uitgebrande stukkie vet of
vleis geet op brood of in gereg-
te, of verwerk tot seep. Kan s: Die
son het die druiwetrosse kaiings
gebrand
Wat is die lekkerste vanal die lek-
ker: kerrieafval of warm brood en
kaiings (Alba Bouwer).
Jou kaiings (kierang) sal braai:
Oneerlikheid kom aan die lig.
VTERRIR: Soort honderas van
1440.
Engels terrier uit Frans terrier,
n verkorting van chien terrier
hond van die aarde, letterlik
hond wat in gate in die aarde
kruip, so genoem vanwe die
voorliefde van die hond om in die
grond te grawe en diertjies uit die
gate te dryf.
Die Franse terrier hou verband
met Latyn terra wat aarde bete-
ken.
Terrir n hondwat
in gate in aarde kruip
Skenk geld, bewyse
aan Mimosahof
DIEBOOMkuierplek het onlangs die uiters suksesvolleMedieval
fees aangebied en die opbrengs aan die Mimosahofouetehuis
geskenk. Die skenking van R6 300 het R1 300 van Spar, R3 000
se geskenkbewyse ook van Spar en R2 000 van die Boom inge
sluit. Op die oorhandiging is van links, voor: Alida Swanepoel, An
nie Rossouw, Hester Koortzen en Hendrien Lis; agter: Andr en
Marelize Viviers (eienaars van Die Boom) en Ronl du Plessis.
Besoek gerus die Kalahari
Bulletin se webwerf by
www.kalaharibulletin.co.za
8 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Joanie Bergh
DIE stoutste matriekklas.
Dit is wat die meeste onderwysers
aan die Horskool Kalahari ges het
toe hulle hoor die 2003-matrieks kom
terug na hul wortels vir hul tienjaar-
skoolrenie.
Di groep se renie het vir oudleer-
ling en -onderwyser genotvolleherin-
neringe gebring soos hulle op hul
voormalige skoolterrein en in klasse
gekuier het.
Party lyk heeltemal anders as wat
ek gedinkhet, s Juanita Schoeman,
onderwyser, wat reeds 19 groepe ma-
trieks onderrig het.
En jy kan nie anders nie as om op
hulle trots te wees as jy hoor watter
rigting hul lewe ingeslaan het.
Dit was ook op di renie dat al die
geheime en rookhoekies eindelik,
tien jaar later, aan die onderwysers
bekend gemaak is.
HettieduPlessis s syhet saammet
die hoofseun en -meisie van daardie
jaar, Lean van der Merwe en Clem-
mont Penny, die renie gerel enmet
die hulp van n Facebook-blad alle
oudleerlinge opgespoor. Die groep
het die naweek begin met n ma-
triekafskeid-geselligheid saam met
hul metgeselle, n sportdag die vol-
gende dag en n braaigeselligheid het
die renie afgesluit.
Dit is goed om al my skoolvriende
te sien, s Gerhard Louw. Dit her-
inner n mens net waar jy vandaan
kom en dit is altyd lekker om terug
huis toe te kom na die Kalahari.
LEAN VAN DER MERWE (Ferrei
ra). Meganiese ingenieur, Pretoria.
Fotos: Joanie Bergh
CLEMMONT PENNY. Bemarkings
agent vir NoordKaap Lewende Ha
we, Olifantshoek.
HERMAN LOOTS. Ambagsman,
Sishenmyn.
WERNER UYS. Masjienmonteur,
Kumba.
ANTON KOORZEN. Assmangmyn,
Kuruman.
PIETER VENTER. Prokureur, Oos
Londen.
Die Horskool Kalahari se matrieks van 2003
Kuier n 10 jaar
HETTIEDUPLESSIS. Verslaggewer
vir die Kathu Gazette, Kuruman.
GERHARD LOUW. Prokureur en
versamel mossels op Hermanus.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 9
Die Horskool Kalahari se matrieks van 2003
HANNES PRETORIUS. Verkoops
verteenwoordiger vir Flash, Bloem
fontein.
JACO VIVIERS. Gigolo, Upington.
Vir besprekings bel 0824576987.
MORNOOSTHUIZEN. Motorwerk
tuigkundige, Kuruman.
CHANTELLE SIEBERTH (Swane
poel). Mamma, Kuruman.
Vir besprekings bel 0824576987.
STELLEMARI DE WET (Noeth).
Mamma, Kuruman.
CONRAD SWANEPOEL. Boer met beeste, bokke, koe
does en skape buite Kuruman.
Mamma, Kuruman.
DON LEACH. Direkteur van Leach
Toyota, Kuruman.
NIEL SWANEPOEL. Sjef in die
Kaap.
ADAM BARNARD. Dieselwerktuig
kundige. Assmangmyn, Blackrock.
SUN SMITH (Potgieter). Ontvangs
dame by dieOudeWerf Lodge, Kuru
man.
NICOLE MYBURGH. Assistent
voorkantoorbestuurder by dieMicha
el Angelohotel, Sandton.el Angelohotel, Sandton.
SUNETTE SCANLEM. Onderwyser,
Bloemfontein.
10 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
PERSONEELLEDE vanHelpendeHand seKurumantak en dieMimosahoftehuis vir bejaardes by die kombuisware
wat geskenk is. Foto: Verskaf
Helpende hand aan instansies
Lynn-Mari Olivier
DIE ouetehuis en skole is die
hartjie van elke gemeenskap. Di
twee instansies is ook die deel
wat die meeste ondersteuning en
aandag verg.
Dit is ook hier waar Kuruman
se tak van die organisasie
Helpende Hand besluit het om
betrokke te raak.
Di tak het onlangs by die
Mimosahof-tehuis vir bejaardes
vergader. Met die besoek het
Helpende Hand heelwat kombuis-
ware aan die tehuis geskenk.
Die ware is met ope arms
verwelkom en die inwoners was
baie opgewonde oor die nuwe
artikels.
Vanjaar het Helpende Hand n
nuwe projek, handtoffels, begin.
Vingerlose handskoene word
gebrei en dan weer verkoop om
nog wol vir verdere projekte aan
te koop.
Verder is Augustus die maand
van opvoedkundige speelgoed op
Kuruman. Vir n hele maand lank
gaan Helpende Hand probeer om
soveel as moontlik opvoedkundige
speelgoed in te samel en om dit
dan weer onder plaaslike kleuters
te versprei.
Hiervoor benodig hulle weer
die gemeenskap se hulp. Nuwe of
gebruikte speelgoed kan geskenk
en by Vinkeljander en Eye
Catchers afgegee word.
Die moontlike betrokkenheid
van nog n kleuterskool word ook
beplan.
Skoonheid
reik uit
na tehuis
Lynn-mari Olivier
KURUMAN se jaarlikse skou is
om die draai en ter viering van
Vrouedag het Mej. Kuruman-
skou 2012, Mare-Zanne Burger,
besluit om n spesiale projek
aan te pak voordat sy die
leisels aan haar opvolger
oorgee.
Burger het by die skoukomi-
tee toestemming gekry om n
liefdadigheidsprojek te doen
soortgelyke projekte word glad
nie van wenners verwag nie.
Burger se passie vir bejaar-
des het haar laat besluit om vir
die bejaardes geskenkpakkies te
gee.
Sy het aan elke inwoner van
die Mimosahof-tehuis vir
bejaardes n geskenkpakkie
oorhandig.
Burger het verder twee
bloedglukose-masjiene aan die
tehuis oorhandig.
Sy het die pakkies en bloed-
glukose-masjiene met behulp
van skenkings van die gemeen-
skap aangekoop.
Die inwoners van die tehuis
se gesigte het behoorlik van
blydskap gestraal.
Talle bejaardes het Burger
met drukkies oorlaai om hul
dankbaarheid vir haar omgee
vir hulle te wys.
Die inwoners is ook met
eetgoed bederf.
Burger s die liefdadigheids-
werk en die geleentheid om
Kuruman as Mej. Kuruman-
skou te verteenwoordig het vir
haar as hoogtepunt uitgestaan.
OP die oorhandiging van die geskenke is, voor: Ronl du Plessis (be
stuurder van Mimosahoftehuis vir bejaardes); agter: Babs Labuschag
ne, Louis Fourie, Annie Rossouw, MareZanne Burger (Mej. Kuruman)
en Catharina Markram. Foto: Lynn-Mari Olivier
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 11
AANDAG: ALLE GROOT
MANS! Groot nommers in
winkel beskikbaar.
Kontantafslag gewaarborg.
Specials vir die week!
Uitgesoek vir die somer.
Kortmouhemde - R100
Kortbroeke - R150
The Nu-Shop, Palm Gate-
sentrum, Hoofstraat, Kuru-
man.
Tel. 053 712 1264.
C
O
L
U
M
B
I
A
-
9
-1
0
-
0
8
-
K
B
-
L
H
Columbia
Carpets/
Blinds
053 712 1961
053 712 2068
DIE NUTSMAN
Vir alle loodgieterswerk,
verf, daklekke, staalwerk,
e l e k t r i e s , t e l s , s t owe ,
wasmasjiene, herstelwerk in
en om die huis. Skakel
082 752 1600.
VERBLYF beskikbaar in
Kuruman vir
kontrakteursfirma. 11
kamers met DStv, selfsorg.
Skoonmaak en wasgoed
word gedoen. R60 000 p.m.
Skakel Dirk 079 877 7134.
CONDOR 2004 2.4 - R75 000;
Isuzu 2.5 - R59 500. Skakel(
072 472 8686
ISUZU 1996 - R29 500,
Isuzu met kappie - R48 500.
Skakel( 072 472 8686
FORD CORTINA -
R11 500, Ford Laser -
R15 500. Skakel(
072 472 8686
NISSAN SENTRA -
R19 500, Opel Kadette -
R16 500. Skakel(
072 472 8686
SENTRA 2001 1600 -
R33 500, Golf 1600 - R38 500.
Skakel( 072 472 8686
WIT POLO 2009 - 1.4
Trendline - R105 000
onderhandelbaar. R96 000.
Skakel( 083 383 8370/1/2
CASH FOR YOUR car or
bakkie below R40 000. SMS
to (072 472 8686
V-TEC TRAILERS
KURUMAN
Verkoop nuwe sleepwaens,
onderdele en tweedehandse
sleepwaens. Dryf ook handel
in nuwe en tweedehandse
Challenger- en Karet-
sleepwaens. Skakel Louw-
rens 083 310 0272/
053 712 1072, Hobsonstr 20,
Kuruman.
2 X GEMEUBILEERDE
huise te huur in Kuruman.
DSTV Ingesluit. Skakel(
073 273 1762
2 SLKP WOONSTEL met
koopkrag - water ingesluit
by huur. Geen troeteldiere.
R5000 p.m vooruit betaal-
baar. Geen dep. 073 811 0654
Veritas Eiendomme
Te koop: Skakel Elize Linde
by 083 383 8372
of Estelle Pieterse by
072 359 0781.
E-pos:
lindeelize470@gmail.com
of
estelleveritas@gmail.com
257 3-slk-huis met
woonstel asook le erf
met besigheidsregte -
baie potensiaal vir
uitbreiding, R2 210 000.
327 - Pragtige 3-slk,
2 badk, oopplan, d/m/h,
groot erf agter vir nog
Ontwikkeling,
R1 360 000.
329 - Netjiese 3-slk,
2 badk, 2 sitkamers,
eetkamer, TV-kamer,
aparte opwas,
besproeiing, goeie waarde
vir geld. R1 575 000.
Verskeidenheid erwe te
koop
Te huur: Skakel Juanita
Koortzen - 078 159 7426
E-pos: veritaskuruman
@gmail.com
H84 - 3 slk, 2 badk, e/m/h.
R12 000 p.m.
H93 - 3 slk, 2 badk, e/m/h.
R12 000 p.m.
H96 - Groot kantoor te
huur, R33 000 p.m.
H110 Industrile
werkswinkel te huur,
R33 000 p.m.
H112 - 5 slk, 2 badk,
sitkamer, e/m/h,
R11 000 p.m.
H44 - Kantore te huur,
R9 900 p.m.
Skakel ons gerus,
ons help graag.
Webtuiste:
www.veritaseiendomme
.co.za
AIDA KURUMAN
Huis te huur - 4 Slpk, 2 badk,
kantoor, 2 m/huise @
R15 000 p.m.
Huis te koop - 5 Slpk, 1
aantrekkamer, 21/2 badk, 2
m/h, swembad R2 080 000.
Besigheidsperseel en gebou
te koop R2 000 000.
Besigheidsperseel, gebou &
toerusting R2 250 000.
Skakel Annatjie 076 395
9422 of 053-712 0487.
Rita's
Eiendomme Properties
Te koop: Kuruman
Huis met 3 slk, 2 badk en
enkelgarage, in
veiligheidskompleks.
R1 130 000.
Huis: baie modern
opgeknap, 3 garages,
swembad, woonstel.
R1 650 000.
Oopplanhuis met 3 slk, 2
badk, enkelgarage, groot
erf.
R1 100 000.
Ruim 3-slk-huis, met 2
badk, dubbelgarage.
R1 330 000.
Skakel 083 226 1483
www.ritaseiendomme.co.za
SOEK INSLAAP
HUISWERKER. Vorige
verwysings 'n moet. Moet
kan lekker kos maak. Sala-
ris R3000. Skakel
(071 659 3812
D.J.G. Poolman
Duvenhage &
Van Der Merwe Ing.
In die boedel van wyle
Daniel Johannes George
Poolman, in lewe getroud
buite gemeenskap van goed
en woonagtig by huis 4,
Kromstraat 7, Kuruman,
Noord-Kaap, distrik Kuru-
man.
Boedelnommer: 914/2012
Kennis geskied hiermee dat
die eerste en finale likwida-
sie- en distribusierekening
in bogenoemde boedel ter in-
sae l by die Kantoor van die
Meester van die Hooggeregs-
hof, Kimberley en 'n afskrif
daarvan by die Landdros-
kantoor, Kuruman, vir 'n
tydperk van 21 (EEN EN
TWINTIG) dae vanaf 15 Au-
gustus 2013.
DUVENHAGE & VAN DER
MERWE
Posbus 63
Kuruman
8460.
M.A. Molete
In the estate late of Molete
Armstrong Molete, identity
number 690722 5816 081, of
House No D79, Dendell
Village.
Estate number: 9166/2011.
The first and final
liquidation and distribution
account in the
abovementioned estate will
be open for inspection of all
persons with an interest
therein for a period of 21
days from 16 August 2013 at
the office of the Master of
the High Court, Mmabatho
and the Magistrate,
Mothibistad.
Signed at Kuruman on this
5th day of August 2013.
KBVS ATTORNEYS
PO Box 565
51 Beare Street
Kuruman
8460.
P. Lebogang
In die boedel van wyle
Pelonomi Lebogang,
identiteitsnommer
651225 2276 082, van 238
Church Street, Seven Miles
8460.
Boedelnommer 6934/2013.
Skuldeisers van bogenoem-
de boedel word hiermee
versoek om binne 30 dae
vanaf 15 Augustus 2013 hul
eise te bewys en hul skulde
te betaal by die ondergete-
kende.
Geteken op Kuruman op die
30ste dag van Julie 2013.
KBVS PROKUREURS
Posbus 565
Bearestraat 51
Kuruman
8460.
J & L Motors/ Sea of
Mountains
Duvenhage &
Van Der Merwe Ing.
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VER-
KOPING
In die Landdroshof vir die
distrik Kuruman gehou op
Kuruman.
Saak No: 1276/2012
In die saak tussen:
J & L MOTORS
Eksekusieskuldeiser
en
SEA OF MOUNTAINS
TRADING 590 T/A EAST 2
WEST CARRIERS
1ste Eksekusieskuldenaar
JAN ABRAHAM MINNIE,
Identiteitsnommer
880201 5072 086
Human Communications 100822
Northern Cape
Provincial Government
NOTICE
Payment to Suppliers and Service Providers
within the 30-day Payment Period, as specified
by the Public Finance Management Act (PFMA),
Act 1 of 1999
Procurement
The Northern Cape Department of Social Development encourages all
suppliers and service providers to register on the Department Logis
Database.
If you are a registered supplier or service provider, kindly ensure that the
following updated information is provided to the Department annually:
Tax Clearance Certificate B-BBEE Certificate NCP4 (Disclosure of
Interest) NCP8 for all transactions, including and above R10 000 NCP9
Annexure F for all transactions, including and above R30 000 Correct
bank details (Bank-stamped Department Entity Form)
Payment
The Northern Cape Department of Social Development commits to pay
suppliers and service providers within the 30-day payment period, as
specified by the Public Finance Management Act (PFMA), Act 1 of 1999.
In doing so, suppliers and service providers are requested to submit tax
invoices for goods and services delivered within a minimum of 5 days after
delivery.
The Department further commits to ensure that payments to suppliers and
service providers are made within 10 days after receipt of tax invoices.
The Department would like to express our sincere gratitude
to our suppliers and service providers who assist in
delivering the vision of the Northern Cape
Department of Social Development.
Elizabeth (Liz) Botes
Head of Department
AIDS HELPLINE
0800-012-322
12 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
2de Eksekusieskuldenaar
Ingevolge 'n Vonnis gelewer
op 1ste dag van Maart 2013,
in die Kuruman Landdros-
hof en 'n Lasbrief van Ekse-
kusie daarna uitgereik,
word die goedere hieronder
beskryf in eksekusie ver-
koop by Baljukantoor,
Skoolstraat 46, Kuruman, op
die 6de dag van September
2013 om 09:30 aan die hoog-
ste bier:
GOEDERE:
1 wit vragmotorleunwa,
Registrasienr. CSV172 FS.
Gedateer op Kuruman op 31
Julie 2013.
GJS V AN ZYL
DUVENHAGE & VAN DER
MERWE
Hoofstraat, Prokmed Sen-
trum, Kuruman 8460.
Posbus 63, Kuruman 8460.
Tel. 053 712 1064/5/6
Faks: 053 712 0569
E-pos:
dvdm@dvdmprok.co.za
Verw: J&L1/0001/MJJ
Adres van
Eksekusieskuldenaar: Sea
of Mountains Trading 590
T/A East 2 West Carriers,
Registrasienommer
2010/083905/23 van Ds. van
Jaarsveldstraat 106, Kuru-
man en mnr. Jan Abraham
Minnie, identiteitsnommer
880201 5072 086 van Ds. van
Jaarsveldstraat 106, Kuru-
man.
BASF Coating Services/Son
Safari Paneelkloppers/Jan
J. Lamprecht
Duvenhage &
Van Der Merwe Ing.
KENNISGEWING VAN
GEREGTELIKE VER-
KOPING
In die Landdroshof vir die
distrik Kuruman, gehou op
Kuruman.
Saaknommer: 1170/2011
In die saak tussen:
BASF COATING SERVICES
(EDMS) BPK
Eksekusieskuldeiser
en
SON SAFARI
PANEELKLOPPERS BK
Identiteitsnommer onbe-
kend
1ste Eksekusieskuldenaar
JAN JACOBUS LAM-
PRECHT
Identiteitsnommer onbe-
kend
2de Eksekusieskuldenaar
Ingevolge 'n Vonnis gelewer
op 25 April 2012, in die Kuru-
man Landdroshof en 'n Las-
brief van Eksekusie daarna
uitgereik, word die eiendom
hieronder beskryf in ekse-
kusie verkoop op 5 Septem-
ber 2013 om 10:00 by die
Baljukantoor by Skoolstraat
46, Kuruman, aan die hoog-
ste bier, met geen reserwe-
prys.
BESKRYWING:
ERF: 1820, Ga-Segonyana
Munisipaliteit, Afdeling Ku-
ruman, Provinsie Noord-
Kaap.
GEHOU: Kragtens
T2442/2010, 1 133 m, ook be-
kend as Frylinckstraat 4,
Kuruman.
GROOT: 1 133 vk m (EEN
DUISEND EEN HONDERD
DRIE EN DERTIG), gehou
kragtens Akte van Trans-
port Nr T2442/2010
STRAATADRES:
Frylinckstraat 4, Kuruman.
Die volgende inligting word
aangegee, maar is nie
gewaarborg nie.
Die eiendom bestaan uit
woonhuis met woonstel.
Die voorgenoemde geregte-
like verkoping sal onderhe-
wig wees aan die
voorwaardes van verkoping
wat geinspekteer kan word
by die kantore van die Balju
van die Landdroshof by
SKOOLSTRAAT 46, KURU-
MAN 8460.
Gedateer op Kuruman op 31
Julie 2013.
GJS VAN ZYL
Eksekusieskuldenaar se
Prokureur
MCINTYRE & VAN DER
POST
Barnardstraat 12, Bloemfon-
tein 9301
Posbus 540, Bloemfontein
9300.
p/a DUVENHAGE & VAN
DER MERWE ING
Hoofstraat, Prokmed Sen-
trum, Kuruman 8460
Posbus 63, Kuruman 8460
Tel. 053 712 1064/5/6
Faks: 053 712 0569
E-pos:
dvdm@dvdmprok.co.za
Verw: MC11/0005/MJJ
Adres van
Eksekusieskuldenaar: SON
SAFARIS
PANEELKLOPPERS BK van
Frylinckstraat 4, Kuruman
en mnr. JAN JACOBUS
LAMPRECHT van
Frylinckstraat 4, Kuruman.
WARRIOR VIAGRA:
Nou in Kuruman beskik-
baar. Sterker, langer
ereksie. Hou 10 keer langer
uit. Verbeter jou sekslewe
ten volle. 100%
geldterugwaarborg. 100%
veilig (medies getoets).
073 894 5273
073 522 8346. Beskikbaar by
Jimmy's Drankwinkel,
h/v Livingston- en Short-
straat, Kuruman & Uping-
ton Hannes 078 722 4631.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 13
BETREKKINGS
14 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
Ongemakmet
dikdermkan
beheerword
Yolandi van Deventer
PRIKKELBARE KOLON-
SINDROOMof n spastiese
dikderm is n simptoom-
gegronde diagnose wat ge-
paardgaan met die volgen-
de simptome: chroniese ab-
dominale pyn, krampe,
ongemak, swelling, veran-
dering in stoelgange by-
voorbeeld hardlywigheid
en diarree (afwisselend) en
die gevoel dat die derm nie
tenvolle geledig is tydens n
stoelgang nie.
Simptoom-gegrond bete-
ken dat daar geen definitie-
we toetse is wat die toe-
stand kan bewys nie,
maar dat die diagnose slegs
op grond van simptome ge-
maak kan word.
Ongeveer 20% van die al-
gemene bevolking vervul
die diagnostiese kriteria
vir prikkelbare kolonsin-
droom, maar slegs 10% van
hulle raadpleeg hul dokter
oor gastro-intestinale simp-
tome.
Die aanvang van n spas-
tiese dikderm kan wees na-
dat n infeksie teenwoordig
was, baie stres en span-
ning, asook volwassenheid
(ouderdom 20 tot 30 jaar).
Jong vroue word oor die al-
gemeen die meeste geraak.
Die presiese oorsaak van
prikkelbare kolonsin-
droom is onbekend.
Die algemeenste teorie is
dat daar n wanbalans tus-
sen die brein en die gas-
tro-intestinale (derm-) ka-
naal bestaan, hoewel daar
abnormaliteite in die nor-
male flora (goeie bakterie
wat teenwoordig is in die
spysverteringskanaal wat
help met balans en besker-
ming teen infeksie) kan
wees.
Die toestand is nie ge-
vaarlik nie, maar kan sleg-
te gevolge h soos pyn en
moegheid wat tot n toe-
name in siekteverlof kan
lei.
Daar is geen genesing vir
n spastiese dikderm nie,
maar deur n paar verande-
ringe te maak kan dit be-
heer word, bv. leefstylver-
anderinge, medisyne en
ontspanningstegnieke.
Oefeninge soos joga, stap
of draf, sowel as n dieet-
aanpassing, kan help om
die invloed van n spastiese
kolon te verminder.
Daar is nie n spesifieke
dieet vir die toestand nie,
maar algemene riglyne
sluit in om minder koolhi-
drate te eet, gasvormende
kosse en speserye te vermy
of te beperk en dan deur n
proses van eliminasie agter
te komwatter soort voedsel
vererger die toestand en dit
eerder te vermy.
Prikkelbare kolonsin-
droom kan vir n tydperk
teenwoordig wees, dan
weer verbeter en later weer
terugkeer.
Hoewel n spastiese dik-
derm geen noodlottige ge-
vaar inhou nie, het navor-
sing bewys dat dit wel tot
depressie kan lei.
Die diagnose van prikkel-
bare kolonsindroom moet
eerder deur n geneesheer
gemaak word, aangesien
vele ander toestande met
dieselfde simptome kan
voorkom.
) Hierdie gesondheids-
wenke is deur die Medicli-
nic Kathu verskaf.
Die toestand is
nie gevaarlik nie,
maar kan slegte
gevolge h soos
pyn en moeg
heid wat tot n
toename in siek
verlof kan lei.
KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013 15
DIE Laerskool Seodin het onlangs die tien topleerlinge in elke graad aangewys.
Seodin vereer leerlinge
DIE toppresteer
ders in gr. 4 is van
links Ashleigh
Khn (eerste plek
met 88%), Alet
Kotz (tweede
plek met 87,7%)
en Wilmari Kruger
(derde plek met
87,5%).
DIE toppresteerders in gr. 5 is van links Marianka Fourie (eerste plek met 87,17%), Frikkie
Burger (tweede met 87%) en Ninke Potgieter (derde plek met 86,5%).
DIE gr. 6 toppresteerders is van links Anson Kruger (eerste plek met 90,17%), Louise My
burgh (tweede plek met 89,84%) en Lauret Jnk (derde plek met 89%).
DIE toppresteerders in gr. 7 is van links Carel Erasmus (eerste plekmet 94%), Mariete Strauss
(tweede plek met 92%) en Charnel Burger (derde plek met 91%).
16 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 15 AUGUSTUS 2013
DIE langasems is van links, voor: Dintle Moseki, Mothusiemang Mocwiri, Tlhalefo Moalahi, Deno Kaekae en Juandr
van Zyl; agter: Ethel More (afrigter) en Janrue Britz.
Skitter in veldwedloop
LEERLINGE van die Laerskool
Seodin het onlangs aan n veldwed-
loop by die Horskool Kalahari
deelgeneem.
Die volgende leerlinge het baie
goed gevaar:
o.11
n Eerste plek is deur Juandr
van Zyl met n tyd van 12 minute
en 30 sekondes behaal.
Mothusiemang Mocwiri het n
vierde plek met n tyd van 16:40
behaal.
o.12
Dintle Moseki het n eerste plek
met n mooi tyd van 12:27 behaal,
Tlhalefo Moalahi was vierde met n
tyd van 15:20 en kort op sy hakke
was Deno Kaekae met 15:21.
o.14
Janrue Britz het n eerste plek
behaal. Hy het die wedloop in 23:06
voltooi.
n LEERLING van die
Laerskool Seodin,
Stefani Hanekom, het
die afgelope vakansie
besonder goed in die
Bokkieweek gevaar.
Stefani is as die beste
o.14netbalspeler in
die toernooi gekies.
Gekies as
die beste
speler in
toernooi
DIE langasems is van links Dintle Mos
eki, George W. Smith en Merise Louw.
Afwesig: Jeandr van Zyl.
Leerlinge
presteer in
landloop
VIER leerlinge van die Laerskool
Seodin het baie goed op n onlangse
landloopbyeenkoms gevaar.
Dintle Moseki (o.12) het n derde
plek behaal en die wedloop in
14 minute 45 sekondes voltooi.
Jeandr van Zyl (o.11) het n
tweede plek behaal en die wedloop in
14:35 voltooi.
Merise Louw (o.10) het n eerste
plek behaal en die wedloop in 11:33
voltooi.
George W. Smith (o.7) het n
tweede plek behaal en die wedloop in
5:28 voltooi.
George is n gr. 1-leerling wat hom
onlangs by die skool se langasems
aangesluit het.