Jurie Roux: Hier is die KPMG-verslag (deel 2)

Post on 14-Apr-2016

12 views 0 download

description

Hier is die voorlopige KPMG-verslag wat wys hoe Jurie Roux, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse rugbyunie (Saru), glo wederregtelik akademiese gelde van Universiteit Stellenbosch na die Maties-rugbyklub geskuif het. Netwerk24 is oorval met versoeke om die verslag te lees sedert ons verlede maand daaroor begin berig het.Die appèlhof het in Desember finaal Roux se pogings om die publikasie van die verslag te keer verwerp.

Transcript of Jurie Roux: Hier is die KPMG-verslag (deel 2)