Hebr 10:22

Post on 18-Jan-2016

39 views 0 download

description

Hebr 10:22 “... laat ons tot God nader met ’n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van ’n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water.”. “As jy dus jou gawe na die altaar toe bring”. ”...laat staan jou gawe daar by die altaar...”. - PowerPoint PPT Presentation

Transcript of Hebr 10:22

Hebr 10:22“... laat ons tot God nader met ’n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van ’n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water.”

“As jy dus jou gawena die altaar toe bring”

”...laat staan jou gawe daar by die altaar...”

“...en gaan maak eers reg met jou broer...”

Sewentig maal sewe keer!

Efes 4:2 “Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig,

en verdra mekaar in liefde.”