Graad2 optel en aftrek

Post on 09-Aug-2015

241 views 0 download

Transcript of Graad2 optel en aftrek

Wiskunde

Graad 2: Optel en aftrek

Jy kan jou vingers gebruik om te tel deur vingers by te voeg of weg te vat.

Hulpmiddels:

Daar kan gebruik gemaak word van ‘n abakus/ telraam wat kan help met die byvoeg en wegneem van goedere.

Hulpmiddel:

Optel:

1 + 7 = 8Appel Appels Appels

Optel:

10 + 10 = 20Piesangs Piesangs

Piesangs

Optel:

Aftrek:

3 - 2 =1Lemoene Lemoene

Lemoen

Aftrek:

17 - 5 =12Aarbeie Aarbeie Aarbeie

Aftrek:

Hoeveel verskillende vrugte is daar?

Daar is 5 verskillende soorte vrugte.

Antwoord:

1) 5 + 7 =2) 6 – 3 =3) 9 + 25 =4) 35 + 3 =5) 28 - 23 =6) 9 + 6 =7) 23 – 23 =8) 5 + 12 + 2 =9) 7 + 2 – 5 =10) 25 + 7 - 15 =

Huiswerk oefening:

1) 5 + 7 = 122) 6 – 3 = 33) 9 + 25 = 344) 35 + 3 = 385) 28 - 23 = 56) 9 + 6 -1= 147) 23 – 23 = 08) 5 + 12 + 2 = 199) 7 + 2 – 5 = 410) 25 + 7 - 15 = 17

Antwoorde op huiswerk oefening: