Die chemie van water bl. 70 - greycollegesecondary.com … · 1. Teken ‘n watermolekule en...

Post on 30-Apr-2020

22 views 0 download

Transcript of Die chemie van water bl. 70 - greycollegesecondary.com … · 1. Teken ‘n watermolekule en...

Die chemie van water

bl. 70

H2OHoekigPolêr kovalente bindingsPolêre molekuul

3.5

2.2

2.2

δ-

δ+

δ+

H2OSterkwaterstofbindings

δ-δ+

δ+

δ-δ+

δ+

δ-

H2O Hoeveel molekules water is daar in 1 liter water?

1 liter = 1000 ml = 1000g

Mr(H2O) = 18g.mol-1 n = 𝑚

𝑀= 1000

18= 55.56 mol

Aantal watermolekules = n x NA

= 55.56 x 6.01 x 1023

= 3.34 x 1025 molekules

H2OSterk waterstofbindings→ baieenergie nodig om bindings te breek

Daarom kan baie energiegeabsorbeer word voor die temperatuur van die water salbegin styg. (Warmtekapasiteit)

H2O

Die see absorbeer gevolglik baie van die energievan die son af en handhaaf sodoende ‘n matigetemperatuur op die aarde.

H2ORelatiewe hoë kookpunt a.g.v. molekulêre vorm en waterstofbindings.

H2OWanneer water vriesTetraedriese vormA.g.v. vorm→ digtheid word minder. Ys dryf op water en isoleeratmosfeer van onderste water.

H2OWanneer water smelt, breekdie waterstofbindings(intermolekulere kragte) eersvoor die poler-kovalentebindings (intramolekulerekragte) breek.

H2ODigtheid van water neem afwanneer dit na ‘n vastefase verander (ys).Ys dryf op water en isoleerwater onder die ys van die koue atmosfeer.Behoud van seelewe

KohesiekragteKragte tussen dieselfde tipedeeltjies

AdhesiekragteKragte tussen twee verskillendesoorte molekules

OppervlakspanningKohesiekrag van watermolekulesop die oppervlakte van die water.

HuiswerkOefening 7bl 772, 4, 10, 15

1. Teken ‘n watermolekule en bespreek kortliks die struktuur daarvan.

Atome in ‘n watermolekule word deur sterk kovalentebindings aanmekaar gebind.

Die suurstofatoom deel een e—paar met ‘n ander H-atoom.

Die vorm van die watermolekule is hoekig.

Die gedeelde e—paar word sterker deur die suurstofatoomaangetrek wat die suurstof dus effens negatief maak en die waterstowwe effens positief.Die molekule is dus polêr

3. Verduidelik hoe ‘n spinnekop op die water se oppervlakte kan loop.

Al die watermolekules wat op die oppervlakte is, klou aanmekaar vas, wat oppervlakspanning veroorsaak.Omdat daar oppervlakspanning is, kan die spinnekop op die water loop.

4. Verduidelik die verskil tussen kohesie- en adhesiekragte.

Kohesie is die kragte wat watermolekules bymekaar hou.Adhesie is die kragte tussen watermolekules en ‘n andermolekule.

6. Gee die eienskap van water wat die beste by die beskrywing in die

linkerkantste kolom pas.

Beskrywing Eienskap

Muggielarwes beweeg op water

‘n Bord is nat as dit uit die water gehaal word.

Sferiese vorm van ‘n waterdruppel

Op ‘n baie warm dag is sand te warm om op te loop, maar water blykoel.

Water kook by 100 oC, terwyl ander vloeistowwe by heelwat laertemperature kook.

Ysberge dryf in die see.

Water beweeg deur mure wat klammigheid in huise veroorsaak.

Waterlewe in geyste mere.

Oppervlakspanning

Adhesiekragte

Kohesiekragte

Warmte kapasiteit

Warmte kapasiteit ensterk waterstofbindings

Waterstofbinding; digtheid

Kapillariteit

Digtheid