Post on 14-May-2015
GRAAD 10
Afkomstig van ‘n Afrikaanse familie Skotse Oupa Pa- joernalis Ma- kunstenares Invloed van multi-kulturele leefwyse Taylor se soeke na identiteit
Word deur die Renaissance kunstenaars beinvloed
Voorbeelde? Hoe? Uiterse realisme Ideale vroulike figuur Tradisionele medium word gebruik
Afrikaner en Europese mitologie Boere vrou Paradokse
Vere en water = vryheid Griekse mitologie = Europese herkoms Kaalvoete = vryheid en naby die natuur
leef Kappie = Voortrekkers
Moduleer figuur uit klei Silikon gietvorm word gemaak waarin
olie basis klei giet Werk dan verder aan die olie-basis
figuur Sit meer detail by
Nog ‘n gietvorm word gemaak- was Daarna word daar ‘n keramiek gietvorm
gemaak Die was word uitgesmelt Gesmelte brons word in die gietvorm
gegiet
Wanneer die brons afgekoel het word die keramiek afgekap
Elke deel word skoongemaak
Brenda Fassi
Navorsing NB!!!!
O’Ryperd
http://www.angustaylor.co.za/2010.htm