Post on 03-Feb-2020
ABET LEVEL 4 SUMMATIVE ASSESSMENT
PAGE
NATS4 4 SBA-Taak: Opdrag 2017
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
Hierdie assesseringstaak dek die temas AARDE EN DIE RUIMTE en MATERIE EN MATERIALE.
2.
Beantwoord AL die vrae.
3.
Hierdie taak moet individueel deur die leerders voltooi word.
4.
Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in die assessering-staak gebruik is.
5.
Jou onderwyser sal aan jou die SPERDATUM gee waarop jy die voltooide werksopdrag moet ingehandig.
6.
Skryf netjies en leesbaar.
VRAAG 1
Bestudeer die diagram hieronder wat die verskillende fases van die maan aandui en beantwoord die vrae.
[Aangepas uit: http://explainers.nysci.org/]
1.1
Watter krag is verantwoordelik vir die aantrekking van die maan na die aarde?
(1)
1.2
Benoem die fases gemerk A tot E.
(5)
1.3
Is sterrekunde 'n natuurlike of 'n onnatuurlike studieveld?
(1)
1.4
Watter instrument word deur sterrekundiges gebruik om die heelal te bestudeer?
(1)
[8]
VRAAG 2
Lees die onderstaande paragraaf aandagtig deur en beantwoord die vrae.
INHEEMSE TEGNOLOGIE VIR ONTTREKKING VAN MINIRALE
Gedurende die Ystertydperk, het gemeenskappe hulself in die gebied van die moderne Johannesburg gevestig. Smeltoonde is in en rondom die Melvillekoppies opgerig om yster vir gereedskap en wapens te smelt. Hierdie tipe ystergietery het in 1060 vC begin.
Die smelt van yster en kopererts is in baie warm oonde gedoen. Nadat dit gesmelt is word dit toegelaat om hard te word en word dit gehammer om van slik ontslae te raak. Daarna was dit verwerk en in velle gesny. Argeoloë het bewyse gevind dat koper en yster ook in ander dele van die land.onttrek en gesmelt is.
[Aangepas uit: Doc Scientia, Natuurwetenskappe,Graad 9]
2.1
Gee die name en simbole van TWEE elemente wat in die paragraaf genoem word.
(4)
2.2
Noem EEN eienskap van metale wat in die paragraaf genoem word.
(1)
2.3
Is ystererts 'n mengsel of 'n verbinding? Gee 'n rede vir jou antwoord.
(2)
2.4
Wanneer yster in die teenwoordigheid van suurstof brand word ysteroksied geproduseer.
2.4.1
Watter tipe reaksie is dit?
(1)
2.4.2
Skryf die chemiese formule vir ysteroksied neer.
(1)
2.5
Noem TWEE hedendaagse metodes van mynbou.
(2)
2.6
Watter effek het steenkoolmyne op die gehalte van die lug wat ons inasem?
(2)
[13]
VRAAG 3
Bestudeer die sirkelgrafiek hieronder wat die beraamde waterverbruik in 'n Suid-Afrikaanse stedelike huishouding aandui en beantwoord die vrae.
GESKATTE WATER GEBRUIK IN 'n STEDLIKE HUISHOUDING IN SUID-AFRIKA
Wasgoed13%Tuin35%Bad20%Toilet29%Drink en kook3%
[http://www.ourwatermatters.ca/Indoor-Water-Conservation]
3.1
Watter aktiwiteit igebruik die meeste water in 'n stedelike huishouding?
(1)
3.2
Bereken die totale persentasie van water wat in die dreineringstelsel van die huis wegspoel.
(2)
3.3
Stel TWEE maniere voor waarop die water bereken in VRAAG 3.2 hergebruik kan word.
(2)
3.4
Eutrofikasie en suur-mynwater is twee van die belangrikste watergehalte probleme in Suid-Afrika.
3.4.1
Definieer die volgende terme:
(a)
(b)
Eutrofikasie.
Suur-mynwater.
(2)
(2)
3.4.2
Verduidelik die effek van eutrofikasie op die gehalte van water.
(3)
3.5
Noem enige ander TWEE alternatiewe waterbronne buiten grondwater, wat ons mag hê om in die toekoms te gebruik.
(2) [14]
VRAAG 4
Lees die gevallestudie hieronder oor ontbossing in Suid-Afrika en beantwoord die vrae.
HEDENDAAGSE PLAAG
Ontbossing is die permanente vernietiging van inheemse woude en bosveld. Een van die redes vir ontbossing is die omskakeling van woude en bosveld tot landbougrond om die groeiende getalle mense te voed. Tans word 12 miljoen hektaar woude jaarliks gestroop. Met die verlies van 'n beskermende dekking van plantegroei deur ontbossing, word meer grond verloor. Jaarlikse grondverlies in Suid-Afrika word op 300-400,000,000(miljoen) ton geskat. Tans, kom tot 20 persent van die globale koolstofvrystellings van ontbossing en bos agteruitgang - meer as die totale uitset van die globale vervoersektor. Ontbossing sal ook 'n impak op die watersiklus hê, want bome is verantwoordelik vir die onttrekking van grondwater deur hul wortels en die vrylating in die atmosfeer (transpirasie). Byna al hierdie ontbossing vind plaas in klambosse en oop boslande van die trope. Teen hierdie tempo, kan alle klam tropiese woude verlore wees teen die jaar 2050.
[Aangepas uit: www.scibono.co.za]
4.1
Verduidelik hoe ontbossing gronderosie verhoog.
(3)
4.2
Verduidelik hoe ontbossing tot aardverwarming bydra.
(3)
4.3
Definieer die term transpirasie.
(2)
4.4
Noem EEN positiewe impak van ontbossing in die gevallestudie op die kwaliteit van lewe.
(1)
4.5
Noem EEN negatiewe impak wat 'n verbetering in die vervoerstelsel op die kwaliteit van die lewe gehad het.
(1)
[10]
VRAAG 5
5.1
Noem die verskil tussen natuurlike en sintetiese materiale.
(2)
5.2
Klassifiseer die volgende as natuurlike of sintetiese:
5.2.1
Asbestos.
(1)
5.2.2
Uraan.
(1)
5.2.3
Plastiek.
(1)
[5]
TOTAAL:
50
�
ALGEMENE ONDERWYS-EN-OPLEIDINGSERTIFIKAAT
NKR VLAK 1
BOOV VLAK 4 SENTRUMGEBASEERDE ASSESSERING
LEERAREA�
:�
NATUURWETENSKAPPE�
�
KODE
�
:�
NATS4
�
�
TAAK
�
:�
OPDRAG
�
�
DUUR
�
:�
2 WEKE
�
�
PUNTE
�
:�
50
�
�
Hierdie assesseringstaak bestaan uit 5 bladsye.
A
B
C
D
E
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Chart1
LaundryLaundry
GardenGarden
BathingBathing
ToiletToilet
Drinking and cookingDrinking and cooking
Sheet1
Laundry13%
Garden35%
Bathing20%
Toilet29%
Drinking and cooking3.0%
Sheet1
Sheet2
Sheet3
Sheet4