24 jan 16 die geur van aanbidding

Post on 08-Feb-2017

349 views 3 download

Transcript of 24 jan 16 die geur van aanbidding

DIE GEUR VAN AANBIDDING

Joh. 12:1-8

God soek na mense wat Hom aanbid!

Johannes 4:23 Maar daar kom ‘n uur, en dit is nou,

wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat

Hom só aanbid.

Aanbidding het ’n geur. Maria se aanbidding

Johannes 12:3 En Maria het ‘n pond egte, baie

kosbare nardussalf geneem en die voete van Jesus gesalf en sy voete

afgedroog met haar hare. En die huis is vervul met die reuk van die salf.

Die gevolg van Maria se aanbidding ...

Johannes 12:3 ... En die huis is vervul met die reuk

van die salf.

‘n Geur van aanbidding

Jou en my aanbidding het ook ’n geurMaak jou maat van aanbidding oorvloedigAanbidding bring God se teenwoordigheid

Ps 22:4 Tog is U die Heilige wat

woon onder die lofsange van Israel!

Johannes 12:8 Want die armes het julle altyd by julle,

maar My het julle nie altyd nie.

Aanbidding bring God se beskerming

Johannes 12:7 Toe sê Jesus: Laat haar staan; sy het dit

bewaar vir die dag van my begrafnis.

Die Ou Testamenstiese geur van aanbidding

Matteus 15:8 Hierdie volk nader My met hulle

mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is ver van My af.

Tipes aanbidding:- Binne erediens aanbidding- Elke dag aanbidding

2 Korintiers 2:15-16 Want ons is ‘n aangename geur van

Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore

gaan; vir die laaste ‘n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ‘n reuk

van die lewe tot die lewe...

Erns en opregtheid

Wat is die geur van jou

aanbidding?